Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hans la Grange
vetseun
Konsertina Meesters ......... AACD 140 ALFA ATELJEE
1. Die Wals Van Die Ridders
2. Bultfontein Seties
3. Een Pas Dans Vastrap
4. Die Aandster Wals
5. Rooidag Toe Polka
6. Boekenhoutkloof Seties
7. Transvaalse Wals
8. Winterboom Vastrap
9. Groenkloof Seties
10. Knysna Wals

vetseun
Die 5 Snaar Banjo van Hans la Grange . AACD 117 ALFA ATELJEE
1. Buffelspoort Setties
2. Die Blouberg Setties
3. Die Hoëveld Setties
4. Die Winternag Setties
5. Een Pas Dans
6. Die Kameeldoring Vastrap
7. Magaliesberge
8. Mielieblare
9. Neef Frans Se Polka
10. Die Portugese Wals
11. Troyestraat
12. Wals Van Die Ridders

vetseun
Konsertina Meesters . CDTGE 100 2003 GALLO

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Tweede Konsertina Klub LP . KLS 345 KRISTAL
Kant Een:
1. Suikerbossie
2. Kalfie Wals
3. Tussen Die Berge Wals
4. Renosterkoek Seties
5. Sandpan Vastrap
6. Boksburg Seties
Kant Twee:
1. Bloemfontein Seties
2. Wilgerboom Vastrap
3. Maanlig Seties
4. Brentwood Park Wals
5. Pretoria Polka
6. Mampoer Polka

vetseunvetseun
Hans la Grange se Konsertina Klub LP . KLS 335 KRISTAL
Kant Een:
1. Karoobossie - Vastrap
2. Gansberg - Wals
3. Ou Swartskaap - Wals
4. Ver In Die Bosveld - Seties
5. Oom Dawie Se Seties
6. Seinkop - Vastrap
Kant Twee:
1. Dorsland - Vastrap
2. Nagwind - Wals
3. Loeriesfontein - Seties
4. Woestyn - Wals
5. Kiepersolboom - Seties
6. Goedehoop - Mazurka

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Boere-Musiek-Meester LP .... KLS 292 KRISTAL

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard en H. la Grange

vetseun
Die Beste van Hans la Grange LP . KLS.269 KRISTAL

vetseun
Banjo Boeredans LP ............. KLS 228 KRISTAL

vetseun
Die Konsertina Vonkel LP ..... KLS 215 KRISTAL

vetseun
Die Vyfsnaar Banjo LP ........... KLS 204 KRISTAL

vetseun
Meer van Hans la Grange LP . KLS 190 KRISTAL

vetseun
Die Hele Nag Deur LP .......... KLS 175 KRISTAL

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Groot Boeredans LP ............ KLS 166 KRISTAL
Kant Een:
1. Eendag Kom Sy Weer Terug
2. Die Witwortel-Polka
3. Kom Laat Ons Dans
4. Die Dagbreek-Wals
5. Mielieblare-Seties
6. Die Seekoeihoek-Wals
Kant Twee:
1. Die Skommel-Seties
2. Die Wals Van Tant Sannie
3. Die Lekker Ding
4. Deurmekaartrap-Seties
5. Lettie Se Wals
6. My Suikerpoppie-Seties

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseunvetseun
Hier Kom Die Boere! LP ....... KLS 154 KRISTAL/METEOR
Kant Een: Konsertina: Hans la Grange
1. Waterberg Setties
2. Die Derdepoort Wals
3. Klipspringer Polka
4. Ek En My Soetlief (Tradisioneel)
5. Pietersburg Setties (Tradisioneel)
6. Kliprivier Polka (Tradisioneel)
Kant Twee: Konsertina: Johannes la Grange
1. Die Blaauwbank Vastrap
2. Lief Fransie Wals (Tradisioneel)
3. Die Bultfontein Setties (Tradisioneel)
4. Die Hartlam Wals (Tradisioneel)
5. Die Vlinder Polka
6. Anna Pop Setties (Tradisioneel)

(Konsertina: Hannes en Johannes la Grange) met Dries Lombaard, Ferdie Bosman, Pierre Lombard

Hans la Grange en sy Boereorkes het geen bekendstelling nodig nie, hierdie groep is een van die bekendste en gewildste Boere-orkeste in die Republiek.
Met Vorige opnames het Hans la Grange op al die nommertjies die konsertina bespeel, maar met hierdie opname kry die jong Johannes la Grange op ses van die nommertjies 'n kans om sy vernuf as konsertinaspeler te wys. Ek is seker dat die resultaat almal meer as tevrede sal stel. Dit is nou die tyd om plesierig te wees want - HIER KOM DIE BOERE!

vetseun
Die Boere Speel So! LP ........ KLS 144 KRISTAL

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseunvetseun
So Speel Hans la Grange LP . KLS 131 KRISTAL
- 12 Konsertina nommers -
Kant Een:
1. Winternag-Seties (H. la Grange)
2. Magalies-Vastrap (H. la Grange)
3. Herfsblare (H. la Grange)
4. Hoëveld-Seties (H. la Grange)
5. Neef Frans Se Polka (Tradisioneel)
6. Brakpan Wals (Tradisioneel)
Kant Twee:
1. Hennie In Die Mielieland (Tradisioneel)
2. Een Druk Een Soen (Tradisioneel)
3. Die Swart Mamba (H. la Grange)
4. Die Warm Patat (Tradisioneel)
5. Groenkloof-Seties (H. Viljoen)
6. Die Spaanse Wals (Tradisioneel)

Die musikante wat saam met Hans la Grange optree:
Kizare: Johannes le Grange, Herman Joubert, Johan Snyman
Basviool. Ferdie Bosman
Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

So speel die boere! So speel Hans la Grange en sy Boere-Orkes. Ja, as ons wat van tradisionele boeremusiek hou oor hierdie onderwerp begin praat gaan die gesprek onwillekeurig oor Hans la Grange en sy kêrels. Die rede hiervoor is, is dat hierdie orkes een van die weiniges is wat nog boeremusiek speel soos dit gespeel beshoort te word en soos ons boere daarvan hou - die konsertinaklanke is gevoelvol en die kitaarklanke is ritmies en vol.
Hans la Grange se eerste langspeelplaat (SPAN DIE BOKSEIL, KLS 106) het groot byval gevind en dadelik was daar 'n aanvraag vir meer opnames van hom. Sy beroep hou hom egter baie besig en dit was net nie moonlik om die nomrnertjies vir hierdie plaat, gouer in gereedheid te bring nie. Hy glo daaraan dat al sy orkeslede deeglik saam met hom moet oefen en die eindproduk is dus periek. Luister na hierdie langspeelplaat en u sal saamstem dat dit die moeite werd was om voor te wag. - omslag

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Span Die Bokseil LP .............. KLS 106 KRISTAL
- 12 Konsertina nommers deur die beroemde Hans la Grange.

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Die Konsertina-Klanke van Hans la Grange LP . BON 234 BONUS/METEOR
Kant Een:
1. Mielieblare
2. Die Portugees-Wals
3. Die Witwortel-Polka
4. Die Kiewiet-Seties
5. Die Knysna-Wals
6. Die Klokkie-Polka
Kant Twee:
1. Die Lekker Ding
2. Jy Maak My Hart So Seer
3. Die Veldbrand-Polka
4. Die Verneuk-Seties
5. Die Wals Met Twee Konsertinas
6. Kom Laat Ons Dans

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Die Keur Van Hans la Grange LP ....... SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Die Hierjy-Polka
2. Die Skeerpoort-Wals
3. My Suikerpoppie-Seties
4. Die Dagbreek Wals
5. Die Kransberg-Vastrap
6. Die Jêmkoek-Polka
Kant Twee:
1. Die Vuurklip-Polka
2. Die Transvaalse-Wals
3. Die Dik Anna-Polka
4. Die Swartberg-Vastrap
5. Die Skommel-Seties
6. Lettie Se Wals

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Vorentoe! LP ............................ KLS 315 KRISTAL
Kant Een:
1. Steenbokpan (Vastrap)
2. Mooispruit (Wals)
3. Sprinkaan (Seties)
4. Olienhout (Vastrap)
5. Mambaklip (Mazurka)
6. Koedoeskop (Vastrap)
Kant Twee:
1. Wolweberg (Seties)
2. Lenteaand (Wals)
3. Loopspruit (Vastrap)
4. Groenspruit (Seties)
5. Bergstroom (Wals)
6. Sonbesie (Polka)

vetseun
Die Konsertina Vonkel! LP .................... KRISTAL
Kant Een:
1. Die Voorslag-Vastrap
2. Die Klokkie-Polka
3. Jy Maak My Hart So Seer
4. Laat Loop!
5. Die Verneuk-Seties
6. Die Swartberg-Vastrap
Kant Twee:
1. Die Kransberg-Polka
2. Mieliepitte Optel
3. Die Boerewals
4. Die Witwatersrand-Vastrap
5. Die Reisiesbaan-Seties
6. Die Jamkoek-Polka

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Meer Van Hans la Grange en sy Boere-Orkes . KRISTAL

Hans la Grange en sy Boere-Orkes
vetseun
Die Beste Van Hans la Grange LP ..... KRISTAL

Hans la Grange en sy Vyfsnaar Banjo
vetseun
Banjo-Boeredans LP .............................. KRISTAL
Kant Een:
1. Laat Loop
2. Die Sandbult-Wals
3. Die Bultfontein-Seties
4. Die Transvaalse-Wals
5. Die Swartberg-Vastrap
6. Die Boslander-Wals
Kant Twee:
1. Die Waterkloof-Wals
2. Eendag Kom Sy Weer Terug
3. Minnie In Die Mielieland
4. Die Knysna-Wals
5. Annatjie Se Vastrap
6. Die Brakpan-Wals

vetseun
Die Vyfsnaar Banjo Van Hans le Grange . SLS 19 TBK


ook op:
Tweede Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Die Hele Nag Deur
Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Een Druk Een Soen


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)