

















Hansie van Tonder

Kitaar Tronika LP ..................................... CAPRIVI
Kant Een:
1. Guitar Boogie
2. Manie Se Vastrap
3. Umfaan
4. Z Trap Vas
5. Dik Anna
6. Koffiefontein-Vastrap
Kant Twee:
1. Meadowlands
2. Die Voorslag-Vastrap
3. Suikerbossie
4. Haasbek-Vastrap
5. Biervat-Polka
6. Sondebok
Hansie van Tonder lewer hiermee sy eerste plaatopname en vir 'n agtienjarige is dit inderdaad 'n prestasie. Luister gerus daarna en julle sal saamstem dat hy nou reeds baie van die mees ervare kitaar-spelers ver oortref. Luister en dans lekker met die kitaar-tronika van Hansie van Tonder !
skakels :