Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hannes van Tonder .co.za
vetseun
Sing van liefde - Amore ..................... 2015
1. Amore
2. Duisend Drome
3. Somersnag
4. Dis Ek En Dis Jy
5. Jy Verf My Lewe Rooi
6. Make Me An Island
7. 'n Ster Vir My
8. Vlerke In Die Wind
9. Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef
10. My Eie Blomme Meisie
11. Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif
12. Beeldskone Mia
13. We Believe In Tomorrow
14. Wie Sal Kom Nagsê?
15. Somer Liefde
16. Saam Met Die Wind
17. Fight For Love

vetseun
Saam Met Die Wind CDS ................ 2014
1. Saam Met Die Wind
2. Somer Liefde

vetseunvetseun
Somer Liefde ............. STIDCD 201 2013 STING MUSIEK
1. Somer Liefde
2. Liefde Is Onvoorspelbaar
3. Saam Met Die Wind
4. Hou Aan Droom met Rinél Day
5. Dis Ek, Dis Jy
6. Make Me An Island
7. Sondag (Dink Ek Elke Dag Aan Jou)
8. Belofte Aan Ma
9. Wie Sal Kom Nagsê?
10. Somer Nag
11. Love Is My Destiny
12. Duisend Maal

vetseunvetseun
Duisend Drome .......... STIDCD 195 2012 STING MUSIEK
1. Al Die Rose
2. Beeldskone Mia
3. Duisend Drome
4. Môre Behoort Aan Ons
5. I Just Wanna Dance
6. In My Blommetuin
7. Wooden Heart
8. Jy Is Nooit Alleen
9. We Believe In Tomorrow
10. Solank Ons Lief Kan Hê
11. Devil Woman
12. Liefde Is Alles
13. Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif
14. Jy Is My Liefling
15. One Day At A Time

The long anticipated second album by Afrikaans sensation, Hannes van Tonder, is now available. The first single, the title track, Duisend Drome, is a true reflection of the artist that Hannes has become. Following on the success of his debut album, 'n Ster Vir My, the new album features 15 hit tracks (10 Afrikaans and 5 English). The album was recorded by John Lindeman and the late-Kevin Kruger. The songs were carefully sourced from a variety of local and international tracks. Attention must be paid to songs such as Al Die Rose, Beeldskone Mia and Duisend Drome, originally Euro Vision hits that have been translated into Afrikaans. Hannes is best known for his Bles-like voice which has gained him an ever-growing fan base around the country.

vetseunvetseun
'n Ster Vir My ............... STIDCD 174 2011 STING MUSIEK
1. 'n Meisie Het My Hart Gesteel
2. Bloedrooi Rose
3. Stand Up And Fight For Love
4. Skatkis Vol Drome
5. Haai-Ladie-Hoe
6. Teardrops And Rainbows
7. September Love
8. Alles Pas
9. We Can Make It Together
10. 'n Ster Vir My
11. Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef
12. Beat Of My Heart
13. Jy Leef Hier In My Drome
14. A Place In My Heart
15. Sweef Soos 'n Arend
16. Vlerke In Die Wind
17. 'n Uur Van Ewigheid
18. Heart Of A Champion

Hannes van Tonder is die nuwe man om dop to hou. Sy formele toetrede tot die musiekmark, 'n Ster Vir My, is 'n indrukwekkende kragtoer van talent. In saamwerking met ons land se voorste musikante soos Denny Lalouette (baskitaar); Jethro Butow (kitaar); Jaconell Mouton (klawerbord) en die repertoire sorgvulding uitgekies deur die legendariese André Viljoen, het die beskeie man van Rustenburg vir hom 'n wenperd opgesaal. Hannes maak die genre sy eie deur hier en daar 'n lekker kontemporere danstempo in te oeg om die jeukvoete van sy aanhangers tevrede te hou. Wals, langarm, tiekiedraai of sokkie die vreugde gaan jou vat. Op 'n geslaagde wyse tokkel Hannes jour nostalgiese hartsnare en herinner jou hoekom dit lekker is om in Afrikaans te sing en life te he. Dis 'n vrygewige CD met 18 volbloed snitte.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)