


















Hakkiesdraad Hartman (Hakkie Draad Hartman, Hakkiesdraad, HaKKiesDraaD HartmaN)
2021 04 09-10 - Toyota US Woordfees Flikker & Flash: Anele Kose, Jane Mpholo, Busiswe Mahlangu, Nasfa Ncanywa, Bruce Geza, Veronique Jephtas, Luna Paige, Jerome Rex, Wilken Calitz, Chase Lutron, Anton Krueger, Gcina Mhlope, Chrystal Williams, Mondwe Mpuma, Hakkiesdraad, Wasgoedlyn, Danie Marais, Tribal Echo, Riku & Jackie Lätti, Die Hofmeyersaal, 18:00, woordfees.co.za

2021 03 07 - Sê Dit In Afrikaans - facebook

Jason Hartman, beter bekend as die Ghoema genomineerde Hakkiesdraad Hartman, is 'n gerekende opvoerende kunstenaar wat al vir 10 jaar spore trap in die vermaaklikheidsbedryf. Daar heers tans groot opgewondenheid oor sy nuutste musiekalbum, #XMens, wat op 10 Maart vrygestel word.
Die idee vir die XMens album het posgevat toe hy deel was van die musiekblyspel, Die Riel Van Hip Hop, deur Shihaam Domingo (The Domingo Effect). Díe verhoogproduksie, waarin hy ook een van sy eie liedjies opgevoer het, het in 2018 'n Fiësta toekenning ontvang. Die toekenningsaand, direk op kykNET uitgesaai, was 'n hoogtepunt waar hy saam met Lynelle Kenned die liedjie "Taal Van My Hart" vir die gehoor opgevoer het.
Die album spog met bydraes van bekendes en bekroondes, onder andere die digter Diana Ferrus, aktrise Zenobia Kloppers (Fiela Se Kind), Deon Daniels (Grandmaster Ready D), Emile Jansen (Emile YX?), die televisiepersoonlikheid Lynelle Kenned, die Fiësta aanbieder en musikant Frazer Barry, sy vrou Deniel Barry, en digter en rymkletser Churchill Naudé, om maar 'n paar te noem. Dit bestaan uit Engels sowel as Afrikaanse liedjies, en alhoewel daar 'n sterk fokus is op inheemse klanke, beloof die album om aanhangers se uiteenlopende musieksmake te akkomodeer.
Hakkiesdraad se kreatiewe genialiteit is ongeëwenaar. Dit skyn deur in sy onkonvensionele gebruik van woorde in sinne om kragtige lirieke te skep. Dit kom duidelik na vore in sy eksperimentering met alternatiewe musiek genres terwyl sy wortels stewig geanker bly in Hip Hop. Hy is professioneel met 'n uitstekende werksetiek, en het die gawe om die beste uit diegene saam met wie hy werk te haal sodat hulle opnuut hul talente en vemoëns ontdek. 'n Kunstenaar met egtheid en invloed. Met hierdie benadering tot sy kuns gee Hakkiesdraad 'n mens hoop vir die toekoms van rymklets.
#SêDitInAfrikaans - Bronwyn Meyer - facebook
Kontak:
Sel: 0630184990
E-pos: hakkiesdraadman@gmail.com
FB: XMENS deur Hakkiesdraad Hartman

2021 03 - Hakkiesdraad Hartman "XMens" CD LAUNCH BINNEKORT



2021 03 - Hakkiesdraad Hartman "XMens" CD LAUNCH BINNEKORT

Hakkiesdraad Hartman - XMens . 2021


Nino DirtyFresh - Vlak met EgoNege x Hakkiesdraad Hartman (Prod. deur NinoDirtyFresh) CDS . 2020
Hakkiesdraad Hartman - Woestyn Blom VID >>> (2020)
EngelStof - Opstaan Ytstaan Instaan met Hakkiesdraad Hartman VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/12/14
Jerome Rex - Ek Sal met Hakkiesdraad Hartman & Allou April VID >>> (2019)

Jerome Rex - Ek Sal met Hakkiesdraad Hartman (Prod. deur JK) CDS . 2018 EXILIC MUSIC

Iskra - Met Die Liefde met Vlambojant & Hakkiesdraad Hartman CDS . 2018

SIEP - Werke met Hakkiesdraad Hartman (Prod. deur Mr. T) CDS . 2017


Jedi Knight - Top Of The Food Chain met Hakkiesdraad Hartman CDS . 2016 RYMKLETS REPUBLIEK

Die Rymklets Rok & Rolla EP .........
2012 10 18 - "Die Hakman Khoisan 3000" CD LAUNCH

Die Hakman Khoisan 3000 ............ 2012

HaKKiesDraaD HartmaN EP .......... 2010

HipHopKop Snit CDS ....................... 2010
Twist As Jy Nie Kan Jive Nie - VID by facebook
Ext 13 met Mr. B.Mus - VID by facebook
Pump Ur Fist met Maniac - VID by facebook
is HaKKiesDraaD, Che Monu, Malignant, Johny Porner
skakels : facebook
20xx 03 25 - KKNK: Amok!: YoungstaCPT, Jerome Rex, Tribal Echo, Lynette Petersen, Hakkiesdraad Hartman, George-hoerskoolkoor, Rudeboi Japsnoet Beatrix, Kerwin Albertus, NinoDirtyFresh, Diversity Dance Crew, EgoNege, Huisgenoot-Verhoog, Kuierbuurt

2019 08 30, 31 - Carnival: TY (Suidooster), Zoe (Suidooster), Afrikaans Ruk, DJ Criba & Star, DJ Lenco, MAXI, DJ Pro, Hakkiesdraad, Bontebok Primary Sportground, R30, R40

2019 08 30 - Swellendam Carnival Program: MC/DJ Coke, Hakkiesdraad, Alex D, Mavesta Dahj, DJ Lengo, M Rahfick Fredericks, Hakkiesdraad/Mr. MP, DJ's Cribo/Star/Pro/Lengo, R20, R30
2019 08 30 - Swellendam Carnival Program: MC/DJ Coke, Hakkiesdraad, Alex D, Yung L, Gelliblik, MAXI, Realmuzik, A1 Crew (RJay & KD), Afrikaans Ruk, Mavesta Dahj, DJ Lengo, R20, R40








2015 04 09 - BLM MUSIC Bied aan Rymklets Van Oos Tot Wes - DJ Azuhl, HemelBesem, Early-B, Team Awesome, Hakkiesdraad, Meli Grey, YOMA, VITO en Battle Of The Year 2014 Finaliste The Ruggeds, Oudtshoorn Sportgronde, Gratis - BLM MUSIC - KKNK21

2014 10 04 - PV Park Jam: DJ Courtney K & DJ Kitty & DJ Rishie J, Hakkiesdraad Hartman, Howard Duck, Linkris, Tor-C, K-Nine Die Hond, Chella83, Ricklo, NaMa Xam, Defeat, BreiMasjien, SlagYsta, Lee-Urses, Garlic Brown, Jaak, Remy-E, Bliksemstraal, Jack De Novan, Barendz, Ben 10, AD Dogg, Cream, P.V.S.I., Debba Rebel, Chase Lutron, SMP (Splash, Nino, Maan "O", Norman Smiley, CJ, Humty, Rude Boi), Magnolia, Nederburg - Mysterious Tattoos


2014 02 08 - PV Park Jam: DJ J-EFX, DJ Killah, Ben 10, L.O.A.D, Tor-C, Jerome Rex, Hakkiesdraad Hartman, Debba Rebel, BreiMasjien, Benjiman Defeat, Ricklo, MC Pote, Cream, Meneer Naudé, AD Dogg, Chella 83, Major Woens, Kay Kinetic, Predkadet, Rympompiz, Barendz, P.V.S.I., Isaac Mutant, Woester Diere, Bliksemstraal, Curs Gesmashde Luks, SMP Crew, K-Nine and many more, Graffitti Rackstarr, Magnolia, Nederburg, 12h00

2012 10 18 - The best of ekapa underground Hip-Hop - Hakkiesdraad "Die Hakman Khoisan 3000" Cape Town CD LAUNCH also starring Robyn Brooke Petersen, Y.S.T., Jean-Pierre & Siep Sokkie, Purple Turtle, Cnr Long And Sort Market, 21:00, R20, R30 - NotYetUhuru Productions

2011 11 19 - Club LeTrax Knights of the Rhyming Dagger: DJ Jeff EFX, HemelBesem, Slim-X, Dr. Kapnoudis, Meli Grey, Tyson C. Sharp, Hakkiesdraad Hartman, 21:00, R20
