Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gwendoline Kriek
vetseun
Gwendoline en die Bet-El-kids DVD . GKDVD 001 2012
1. Môre Vader
2. Dit Is Die Dag
3. Staan Op
4. The Joy Of The Lord
5. Mooi Gemaak
6. Loop Soos Stroop
7. Wapenrusting
8. Vrede In Jerusalem
9. Moenie Bang Wees Nie
10. Vrug Van Die Gees
11. My God Gee Lig
12. Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie
13. Living Ball
14. Die Here Is My Herder
15. Ever Ready
16. Bet-El
17. Wiegie-Liedjie
18. Seën-Gebed
19. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

Gwendoline en die Bet-el-kids is 'n energieke saamsing-album met polsende geesteliketreffers vir kinders tussen die ouderdomme van 2 en 10 jaar.Al is die kinders die teikenmark erken talle ouers dat hulle lank nadat die kinders ophou luister het,noglustig saamsing! Die liedjies sluit in Vrede in Jerusalem (Gwendoline se persoonlike gunstelling), More Vader, Die Here is my Herder, Ek sien 'n nuwe hemel kom en Dit is die dag. Maar wie is die Bet-el-kids? "Bet-El" beteken "huis van God". Wanneer jy dus vir Jesus in jou hart innooi, raak jou lyfie 'n huis of temple van God, 'n Bet-El. Dus is elke kind in wie se hart Jesus bly, 'n Bet-El-kid. So ja, hulle tree saam met my op, maar dis elke keer die kinders in die gehoor wat ek saam met my op die verhoog nooi. Daar is nie spesifieke groepie wat saam met my toer nie." Al die liedjies op Gwendoline en die Bet-El-kids bevat ook dansbewegings wat vir die kleinspan wys hoe hulle vir Jesus kan jubel en juig. Gwendoline en die Bet-El-kids is nie net suiwer, borrelende musiek vermaak nie, maar wys ook hoe Jesus elke sekonde van die dag deel van 'n mens se lewe kan wees - voorwaar vreugde en inspirasie op note!

vetseunvetseun
Gwendoline en die Bet-El-kids . GKCD 003 2012
1. Môre Vader
2. Dit Is Die Dag
3. Staan Op
4. The Joy Of The Lord
5. Mooi Gemaak
6. Loop Soos Stroop
7. Wapenrusting
8. Vrede In Jerusalem
9. Moenie Bang Wees Nie
10. Vrug Van Die Gees
11. My God Gee Lig
12. Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie
13. Living Ball
14. Die Here Is My Herder
15. Ever Ready
16. Bet-El
17. Wiegie-Liedjie
18. Seën-Gebed
19. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom
20. High 5! Jump For Jesus!

vetseun
Woord ............................... GKCD002 2008 BOWLINE
1. Kom Na My Toe
2. Ek Wil Die Here Loof
3. Ek Weet Wat Ek Weet
4. Gebed Vir Gesin
5. I Am
6. Moenie Bang Wees Nie
7. Wys My Die Pad
8. Rainbow
9. God Gee Lig
10. Wiegieliedjie
11. Abba Vader
12. Gebed Vir Kind (BONUS)
13. Living Ball
14. Abba Father (BONUS)

vetseun
Bederf ............................... GKCD001 2008 BOWLINE
1. Na Aan Die Grond
2. Vriendskap
3. Bloem-Groete
4. Chocolate Muffins
5. Jy's My...
6. Tsunami
7. Mowers
8. Cheers!
9. Chocolate Muffins
10. Ladybird
11. Gesiggie
12. Wonderwerke
13. Bederf
14. Kan Ek Jou Dogtertjie Wees? (Antjie Krog)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )