Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Groep Twee (Groep II, Groep 2, Folk2) (Gert van Tonder/Eddie Trautman, Sias Reinecke)
vetseun
Vintage Afrikaans (Groep Twee) . CDSKAT 014 2016
1. Dink Jy Darem Nog Aan My?
2. Daar's Niks Soos Ware Liefde
3. Haas Das Se Nuuskas
4. Die Padda Wou Gaan Opsit
5. You're My Best Friend
6. My Lewe Is 'n Droom
7. Die Ou Kraalliedjie
8. Reën
9. Dorstyd
10. Al Lê Die Berge Nog So Blou
11. Cottonfields
12. Medley: Die Apie Sit En Droom; Tuis Op 'n Plaas; Totsiens My Blonde Nooi
13. Let's Do It Together
14. Jakkals En Wolf
15. Mama
16. Apie Het Sy Stert Verloor
17. Kom Ons Bly Bymekaar
18. Solank As Ek Lewe
19. Little Go-Go Girl
20. Net Jy
21. Oh Misery
22. Till The Rivers All Run Dry

vetseun
Herleef Groep Twee met Gert van Tonder en vriende . 2009
1. Die Ou Kraalliedjie
2. Dink Jy Darem Nog Aan My?
3. Wie Sal Kom Nagsê?
4. Linda
5. Daar's Niks Soos Ware Liefde
6. Al Lê Die Berge Nog So Blou
7. Die Padda Wou Gaan Opsit
8. Liewe Maan
9. Mangwane Mpulele
10. Oliekolonie
11. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
12. Die Seewind Bring Heimwee
13. Mamma Leonie
14. Sproetjies
15. My Hart Sing Van Liefde
16. Parstyd In Die Boland
17. Jy Is So Wonderlik
18. Haas Das Se Nuuskas
19. Klein Karoo
20. Solank Daar Treine Loop

met Juanita du Plessis, Nicholis Louw, Eden, Steve Hofmeyr, Snotkop

vetseun
Die Lewenslied Van Groep Twee 2CD . CDREDD643 1999 GALLO
Disk 1:
1. Die Ou Kraalliedjie
2. Die Padda Wou Gaan Opsit
3. Die Apie Sit En Droom
4. Tuis Op 'n Plaas (Home On The Ranch)
5. Totsiens My Blonde Nooi
6. Cottonfields
7. Apie Het Sy Stert Verloor
8. Al Lê Die Berge Nog So Blou
9. Jakkals En Wolf
10. Dorstyd
11. Die Kat Kom Weer
12. In Die Helder Maanskyn
13. Little Go-Go Girl
14. Mangwane Mpulele
15. Dink Jy Darem Nog Aan My?
16. Don't Forget To Remember
17. Got To Get A Message To You
18. Words
19. I Started A Joke
20. Daar's 'n Ster Vir Jou En My
21. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
22. Daar's Niks Soos Ware Liefde
23. Kom Ons Bly Bymekaar
24. Mama Leone (Afrikaans)
25. Jy Is Die Nooi Vir My
26. Laat My Weet
27. Solank As Ek Lewe
28. Let's Do It Together
29. Noord Transvaal
30. 'n Brug Van Liefde
31. Daar Kom Die Ali Bacher
Disk 2:
1. Ek Het Jou Lief
2. Net Jy
3. Waar Is Jy Heen?
4. Kumbaya
5. Evensong
6. Matieland
7. In My Liefdeslied
8. My Lewe Is 'n Droom
9. You're My Best Friend
10. Some Broken Hearts Never Mend
11. Haas Das Se Nuuskas
12. Net 'n Droom
13. Wanneer Môre Kom
14. Mama
15. 'n Ou En 'n Doedie
16. Oh Misery
17. Till The Rivers All Run Dry
18. Nooi Van My Hart
19. My Teer Beminde
20. Stap Saam Met My Deur Die Land Van Son
21. Bosveld-Môredou
22. Vanaand
23. Pale Toe
24. Ons Beste Jare
25. Reën
26. Olie Kolonie

vetseun
Ek Is Lief Vir Die Wêreld En Ander Groot Treffers . EMI
1. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
2. Dink Jy Aan My?
3. 'n Brug Van Liefde
4. My Sonskynmeisie
5. Jy Is Die Nooi Vir My
6. Solank As Ek Lewe
7. Dis Wat Ek Begeer
8. Ek Wil 'n Bietjie Van Jou Liefde Hê
9. Kom Ons Bly Bymekaar
10. Vind My, Bind My, Breek My Hart
11. Ek Lewe Net Vir Jou Liefde
12. My Hart Behoort Aan Jou

vetseunvetseun
Dink Jy Darem Nog Aan My? . CDGSP 008/MORCD601 1996/2002 GALLO/UNIVERSAL
1. Dink Jy Darem Nog Aan My?
2. Mama
3. Daar's 'n Ster Vir Jou En My
4. 'n Ou En 'n Doedie
5. Net 'n Droom
6. Vanaand
7. Jy Is My Meisie
8. Jou Liefde Is Alles Vir My
9. In My Liefdeslied
10. My Teer Beminde
11. Tekens In Die Lug
12. Ek Dink Aan Marie

vetseun
Ons Mooiste Herinneringe .............. 2002 GALLO
Mynie & Jan, Groep Twee, Tony & Jan

vetseun
Sias & Gert - Groep Twee . CDDCB 245 DECIBEL
1. Dink Jy Darem Nog Aan My?
2. Die Ou Kraalliedjie
3. My Langvlegselnooi
4. Kom Dans met My
5. Mama Leone
6. Die Lewe Is Mooi
7. Wie Sal Kom Nagsê?
8. Die Padda Wou Gaan Opsit
9. Klein Karoo
10. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
11. Melodie Van Liefde
12. Daar's Niks Soos Ware Liefde
13. Herinnerings Aan Jou
14. Vertel My

vetseunvetseun
Daar's 'n Ster Vir Jou En My . MORCD601 1996 DAWN MUSIC
1. Dink Jy Darem Nog Aan My? (Deutcher/Loose/Toerien)
2. Daar's 'n Ster Vir Jou En My (Maffay/Kunze/Viljoen)
3. Ek Is Lief Vir Die Wêreld (Moroder/Kunze/Van Tonder)
4. Daar's Niks Soos Ware Liefde (Jurgen/Relin/Toerien)
5. Kom Ons Bly Bymekaar (Siegel Jr. /Behrie/Viljoen)
6. Die Brakke Van Turffontein (Pretorius)
7. Die Ou Kraalliedjie (De Villiers)
8. Laat My Weet (Price/Viljoen)
9. Ek Het Jou Lief (Hawkshaw/Wright/Viljoen)
10. Solank As Ek Lewe (Gabriel/Loose/Viljoen)
11. Waar Is Jy Heen? (Fogerty/Van Tonder)
12. Kumbaya (Tradisioneel, Van Tonder)
13. Matieland (Tradisioneel, Viljoen)
14. In My Liefdeslied (Reinecke)
15. Net 'n Droom (Gerber/Van Tonder)
16. Mama (Bouwens/Reinecke)
17. 'n Ou En 'n Doedie (Skellern/Viljoen)
18. Nooi Van My Hart (Reinecke/Toerien)
19. Omdat Ek Jou Lief Het (Camison/Delanoe/Viljoen)
20. My Teer Beminde (Reinecke/Van Tonder)
21. Meisie In My Drome (Tradisioneel, Toerien)
22. Stap Saam Met My Deur Die Land Van Son (Tradisioneel, Nell)
23. Bosveld-Môredou (Collins)
24. Die Donkie (Willie en Cissy Cooper)
25. Vanaand (Bouwens/Viljoen)
26. Reën (Reed/Viljoen)
27. 'n Brug Van Liefde (Hazzard/Viljoen)

vetseun
So Het Hulle Gesing: Groep Twee ..... GALLO

Groep Twee
vetseunvetseun
"Goue Grotes" - Groep Twee LP .... 1988 TEAL
Kant Een:
1. Daar's Niks Soos Ware Liefde
2. Linda
3. Reën (Mister Love)
4. Nooi Van My Hart
5. Jy's My Liefling (San Diego)
6. Kumbaya
Kant Twee:
1. Solank Daar Treine Loop
2. Waar Is Jy Heen (Who'll Stop The Rain)
3. Bolandse Berge
4. Awendwindjie
5. Meisie In My Drome (Sloop John B)
6. Marinda

vetseun
Ons Beste Jare LP ...... SRSJ 8093 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Ons Beste Jare
2. Die Oukraalliedjie
3. Daar's Niks Soos Ware Liefde
4. Nooi Van My Hart
5. Solank Daar Treine Loop
6. Jy Is Die Nooi Vir My
Kant Twee:
1. Laat My Weet
2. Linda
3. Mama Leone
4. Ek Verlang Na Daardie Dae
5. Ek Dink Aan Marie
6. Jy Is My Meisie

vetseunvetseun
Mama Leone / Bly Voel My Hart 7" . BR. 3161 1979 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Mama Leone
Kant Twee:
1. Bly Voel My Hart

Groep 2
vetseun
You Are My Best Friend LP . MFP 54907 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. You Are My Best Friend
2. Some Broken Hearts Never Mend
3. Evensong
4. I Think Of You
5. Oh Misery
6. We Would Be Together
Kant Twee:
1. Medley: Don't Forget To Remember; Gotta Get A Message To You; Words; I Started A Joke
2. Bluer Than Blue
3. Let's Do It Together
4. Till The Rivers All Run Dry
5. Sunday Morning Coming Down
6. Three Little Words

Group Two
vetseunvetseun
I Never Will Stop Loving You / If I Miss You Again Tonight 7" . BR 3131 1976 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Side One:
1. I Never Will Stop Loving You (Parton-Hope)
Side Two:
1. If I Miss You Again Tonight (M. Mareno-C. Black-R. Mareno)

Producer: Boet Pretorius
Engineer: Glen Pearce
Arranger: Dave Polecutt
An EMI-Brigadiers Studio Recording

vetseunvetseun
Haas Das Se Nuuskas / Pale Toe 7" . BR. 3128 1976 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Haas Das Se Nuuskas (Gert van Tonder)
Kant Twee:
1. Pale Toe (Gert van Tonder)

Reg.: Boet Pretorius
Ing.: Glen Pearce
Verw.: Dave Polecutt

vetseunvetseun
Ons Beste Jare / Wanneer Môre Kom 7" . BR. 3123 1974 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Ons Beste Jare
Kant Twee:
1. Wanneer Môre Kom

Group Two
vetseunvetseun
You Are My Best Friend / Lonesome Town 7" . BR 3105 1975 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. You Are My Best Friend (Williams)
Kant Twee:
1. Lonesome Town (Knight)

Prod. by Boet Pretorius
Arr. by Johnny Boshoff
Engineered and Re-Mixed by Glen Pearce & Owen Wolf

vetseun
Laat My Weet LP ......... BRS (L) 376 1974 BRIGADIERS MUSIEK
- Groep 2 se 10de Verjaardag -
Kant Een:
1. Laat My Weet
2. Omdat Ek Jou Lief Het
3. Ons Beste Jare
4. Die Orkes Speel 'n Boogie
5. Daarom Sing Ek Hierdie Liedjie Vir Jou
6. Net Jy
Kant Twee:
1. Wanneer Môre Kom
2. Myle Ver
3. Ek Het Jou Lief
4. Bring Jou Liefde Net Vir My
5. My Lewe Is 'n Droom
6. Bly Voel My Hart

Groep Twee
vetseun
25 Grootste Treffers 2LP ................. 1974
Plaat 1: Kant Een:
1. Die Oukraalliedjie
2. Linda
3. Die Padda Wou Gaan Opsit
4. Dink Jy Darem Nog Aan My?
5. Jy Is Die Nooi Vir My
6. Kumbaya
Kant Twee:
1. Daar's Niks Soos Ware Liefde
2. Pollenys
3. Awendwindjie
4. Olie Kolonie
5. Dink Jy Aan My?
6. Vaarwel My Eie Soetlief
Plaat 2: Kant Een:
1. Mangwana Mpulele
2. Daar's 'n Ster Vir Jou En My
3. Kokkewiete
4. Kom Na My
5. Jy Is My Meisie
6. Santjie Van Soendal
Kant Twee:
1. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
2. Hondjies Is Hondjies
3. 'n Brug Van Liefde
4. Al Lê Die Berge Nog So Blou
5. Solank Daar Treine Loop
6. Net 'n Droom

vetseunvetseun
Ek Is Lief Vir Die Wêreld / Solank As Ek Lewe 7" . BR 3074 1973 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
Kant Twee:
1. Solank As Ek Lewe

Group 2
vetseunvetseun
Dink Jy Darem Nog Aan My? LP . BRS 322 1972 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Dink Jy Darem Nog Aan My?
2. Mama
3. Daar's 'n Ster Vir Jou En My
4. 'n Ou En 'n Doedie
5. Net 'n Droom
6. Vanaand
Kant Twee:
1. Jy Is My Meisie
2. Jou Liefde Is Alles Vir My
3. In My Liefdeslied
4. My Teer Beminde
5. Tekens In Die Lug
6. Ek Dink Aan Marie

vetseunvetseun
Die Beste Van Groep Twee LP . GBS.66 1972 GALA/SUNSHINE
Kant Een:
1. Sing My Lied (Tie Me Kangaroo Down) (Harris)
2. Die Brakke Van Turffontein* (Danie Pretorius)
3. Liefste, Liefste Nooientjie (Tzena Tzena) (Grossman-Parish-Miron Afr. Lyr. Herman Nell)
4. Die Dae Toe Ons Nog Kinders Was* (Van Tonder-Vorster-Reyneke)
5. Mooifontein* (Gert van Tonder)
6. Veels Geluk, Totsiens (Good Luck And Goodbye) (Edgar-Adeler)
Kant Twee:
1. Die Donkie* (Cissy & Willie Cooper)
2. Minnelied* (Peter le Roux)
3. Lied Van Die Drakensberge (Song Of The Waterwheel) (B. Stracher-V. van Nees)
4. Die Dassie* (Gert van Tonder)
5. Silwerbaai (Redwing) (Kerry Mills-Chattaway Afr. Lyr. G. van Tonder)
6. Stap Saam Met My Deur Die Land Van Son* (Afr. Lyr. Herman Nell)

* Inheems of Tradisionele Nommers Herskep In Afrikaans

vetseunvetseun
U Is Ons Ster / Net 'n Droom 7" . BR.3062 1972 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. U Is Ons Ster (Reinecke, Van Tonder)
Kant Twee:
1. Net 'n Droom (Van Tonder, Gerber)

vetseunvetseun
Dink Jy Darem Nog Aan My? / Mama 7" . BR.3056 1972 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Dink Jy Darem Nog Aan My? (Deutscher, Loose, Toerien)
Kant Twee:
1. Mama (Bouwens, Reinecke)

Groep Twee Weer Bymekaar Met
vetseunvetseunvetseunvetseun
Daar's Niks Soos Ware Liefde LP . LSS 9/BRS 310 1971 SOUNDS SUPERB/BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Daar's Niks Soos Ware Liefde (Jurgens-Relin-Toerien)
2. Linda* (Amorin-Toerien)
3. Reën (Reed-Viljoen)
4. Nooi Van My Hart* (Reinecke-Toerien)
5. Jy's My Liefling (Frazier-Owens-Viljoen)
6. Kumbaya* (Trad. Van Tonder)
Kant Twee:
1. Solank Daar Treine Loop (Jurgens-Toerien)
2. Waar Gaan Ons Heen? (Fogerty/Van Tonder)
3. Bolandse Berge* (H. Cobb)
4. Awendwindjie* (D. Gerber-C. le Grange)
5. Meisie In My Drome* (Trad. Toerien)
6. Marinda* (Van Tonder/Reinecke)

* Inheems of Tradisionele Nommers Herskep In Afrikaans

vetseunvetseunvetseun
Kumbaya / Daar's Niks Soos Ware Liefde 7" . BR. 3035 1971 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Kumbaya (Trad. Gert van Tonder)
Kant Twee:
1. Daar's Niks Soos Ware Liefde (Jurgens, Relin, Toerien)

Produksie deur Dimpel Pretorius
Verwerk deur Dave Polecutt
Vervaardig deur Albie Venter
Bevorder en Versprei Deur Gallo (Afrika) Beperk

vetseun
Liefde En Apies met Groep 2 LP . MFP/SRSJ 7021 1971 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Apie Het Sy Stert Verloor
2. My Lena
3. Santjie Van Soendal
4. Maanlig Op Die Water
5. Baie, Bietjie Babie
6. Al Lê Die Berge Nog So Blou
Kant Twee:
1. Bloemfontein Se Rose
2. Die Apie Sit En Droom / Tuis Op 'n Plaas / Totsiens My Blonde Nooi
3. Agmat
4. As Die Aand Skemer Daal In Die Bosveld
5. My Hart Behoort Aan Jou
6. Die Boemelaar Se Droom

vetseunvetseun
Liefde En Apies met Groep 2 LP .... 1971 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Apie Het Sy Stert Verloor (Nico Carstens - Anton de Waal)
2. My Lena (Bari Golden)
3. Santjie Van Soendal (Eitemal)
4. Maanlig Op Die Water (Tommy Roering)
5. Baie, Bietjie Babie (De Waal Venter - Annemarie Dawson)
6. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Verw. Louis Combrinck)
Kant Twee:
1. Bloemfontein Se Rose (Tommy Roering)
2. Die Apie Sit En Droom (Chris Blignaut)
... Tuis Op 'n Plaas (Louis Combrinck)
... Totsiens My Blonde Nooi (George Esaul - Louis Combrinck)
3. Agmat (Jonathan Frean)
4. As Die Aand Skemer Daal In Die Bosveld (Tutu Olivier)
5. My Hart Behoort Aan Jou (Bari Golden)
6. Die Boemelaar Se Droom (Ben. E. Madison)

Groep 2
vetseunvetseunvetseun
Op Silwer Vleuels LP . JSX 11111/MFP 5756 1971 COLUMBIA/MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Bolandse Liedjie (Hermann Nell)
2. Dit Is My Land, Dit Is Jou Land (Martin Vorster-Rhoda Bekker)
3. Bekoorlik (Michael Pam-Charles Segal-Anton de Waal)
4. Tuis Op 'n Plaas (Louis Combrinck)
5. Die Ontroue Sannie (Hugo Gutshe)
6. Fiedeljy Fiedeljou (Hermann Nell)
Kant Twee:
1. 'n Doedie Bly Steeds Bo (Sias Reinecke-Louis Combrinck)
2. Groen Is Die Land Van Natal (Ali Arletowski-Anton de Waal)
3. Pollenys (Louis Combrinck)
4. Rosa Cecil RiccaMy Rosie (Louis Combrinck-Anton de Waal)
5. My Hart Verlang Na Die Boland (Olaf Andresen)
6. Appeltert (Nico Carstens-Anton de Waal)

Baie mense dink GROEP 2 (Sias Reinecke en Gert van Tonder) het sommer een oggend opgestaan, 'n stuk kitaar gegryp, mond oopgemaak en begin sing, en beroemd geword. Hulle het verkeerd gedink, hulle.
Ek ken die twee stuks baie jare al, van net na hulle skool verlaat het: Sias, 'n gladde stedeling met 'n oliekuif wat maklik drie duim hoog sy draai het; en Gert, met die skugterheid van die platterlander wat hom sklelik in die stad bevind. '
En daardie dae reeds het hulle so vat-vat aan ligte sang geraak. Steeds het hulle bly oefen en eksperimenteer. Hulle het maar min rondloop-aande geken. Elke aand maar oefen en oefen, dan by die een se woonstel, dan weer by die ander een s'n.
Ek is bly hulle harde werk en vasbyt het gelei tot die roem wat hulle vandag geniet. Hulle is twee Afrikaanse* ,,douens" wat naam kon maak op 'n gebied en 'n genre wat tot dusver slegs anderstaliges beskore was - om ouer liedjies aantreklik oor te dra in 'n hedendaagse styl. Dis om hierdie rede dat hulle in 1967 gekies is as die hoofartieste vir die ,,Ateljee '67 Konserte" wat dwarsdeur die republiek aangebied is voor studentegehore. En die studente het dit gate uit geniet.
Ja, Sias se kuif is deesdae meer gesofistlkeerd, en sy aanbieding protessioneel. En Gert se skugterheid het selfvertroue bygekry, en sy sangondersteuning vir Slas is simpatiek, intelligent en noodsaaklik.
Maar nou het hulle die vernaamste mylpaal van hulle sangloopbaan bereik deurdat hulle gekies is deur MIDEM om 'n trofie te ontvang vir die Suid-Atrikaanse kunstenaars wat die meeste plate verkoop het gedurende die tydperk Julie 1966 tot June 1967. Hulle tree op te Cannes in Frankryk op Januarle 27 1968 om hierdie toekennlng te ontvang en daarna reis hulle na Parys, Amsterdam en Londen om op beeldradio te verskyn. Werkllk 'n groot prestasle vir Suid-Afrikaanse artieste. Ons kan uiters trots wees op ons musikale ambassadeurs.
Hulle is nie net twee douens wat toevallig saamsing nie. GROEP 2 is werklik 'n groep van twee. Soos hierdie lekker plaat weereens bewys. - Daan Retief - omslag

Engineer: Leo Lagerwey
'n Goue Klank Promosie

Hansie Roodt : Kitaar
Cecil Ricca: Tromme
Gerry de Vos: Bamjo/Viool/Mandolien
Dougie Graham/Danie Muller: Bas

*Doedies en douens word gebruik met erkinning aan Daan Retief wat die woorde geskep het vir die radioverhaal "Staal Burger".

vetseunvetseunvetseunvetseun
Groep Twee TC/LP . MFP/SRSJ 8002 1968/1971 MUSIC FOR PLEASURE/BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Die Ou Kraalliedjie (M. & A. de Villiers)
2. Linda* (Amorin/Toerien)
3. Die Padda Wou Gaan Opsit (Van Tonder)
4. Dink Jy Darem Nog Aan My? (Deutscher-Loose-Toerien)
5. Kumbaya* (Verw. Van Tonder)
6. Daar's Niks Soos Ware Liefde (Jurgens-Relin-Toerien)
7. Olie Kolonie (Goldsmith)
Kant Twee:
1. Vaarwel My Eie Soetelief (Verw. Combrinck)
2. Mangwane Mpulele (Combrinck-Campbell)
3. Kokkewiete (Reinecke-Meyer)
4. Jy Is My Meisie (Woodware-Fletcher-Taylon-Viljoen)
5. Ek Is Lief Vir Die Wêreld (Moroder-Kunze-Van Tonder)
6. Hondjies Is Hondjies (Combrinck-De Waal)
7. My Sonskynmeisie (Macaulay-Blignaut)

* Inheems of Trad. nommers herskep in Afrikaans.

"Waar sukses opgehou het, daar het Groep Twee begin. 'n Volle eendosynjaar reeds het Gert en Sias die Afrikaanse musiekwêreld aan hulle voete. Dit is sterk te betwyfel of daar 'n ander sanggroep in die land is wat meer vir die Afrikaanse musiek gedoen het as hierdie twee.
Hule heel grootste treffer Die Ou Kraalliedjie asook Daar's Niks Soos Ware Liefde, wat kort op sy hakke gevolg het op die suksesleer, sal op hierdie plaat gevind word, asook ander grotes soos My Sonskynmeisie, Linda en Dink Jy Darem Nog Aan My?.
Ons hoop van harte dat die Van Tonder-Reinecke-talente nog lank op die toneel sal wees." - omslag

vetseunvetseun
Die Ou Kraalliedjie LP . MFP/SRSJ 7068 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Vaarwel My Eie Soetlief (Verw. L. Combrinck)
2. Nooi Van My Hart* (Reinecke-Toerien)
3. My Teer Beminde* (Reinecke-Van Tonder)
4. Jy Is Die Nooi Vir My (Reinecke-Van Tonder)
5. Liewe Maan (Unknown)
6. Jou Liefde Is Alles Vir My* (Reinecke-Viljoen)
Kant Twee:
1. Ou Kraalliedjie (A.J. de villiers)
2. Awendwindjie* (D. Gerber-C. le Grange)
3. Marinda* (Van Tonder-T. Reinecke)
4. Brug Van Liefde (Hazzard-Viljoen)
5. Ek Dink Aan Marie* (Reinecke-Van Tonder)
6. Net 'n Droom* (Gerber-Van Tonder)

* Inheems

vetseunvetseun
Die Beste Deur Groep 2 LP . JSX 11137 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Groen Koringlande (Van Vuuren/De Waal)
2. Hondjies Is Hondjies (Combrinck/De Waal)
3. Fiedeljy Fiedeljou (Hermann Nel)
4. Kom Na My (Arduini-Callander)
5. Vaarwel My Eie Soetlief (Verw. L. Combrinck)
6. Kokkewiete (Reinecke/Meyer)
Kant Twee:
1. Die Oukraal-liedjie (M. & A, de Villiers)
2. Little Go Go Girl (Reinecke/Van Tonder)
3. Olie Kolonie (Goldsmith)
4. Die Padda Wou Gaan Opsit (Van Tonder)
5. Mangwane Mpulele (Combrinck/Campbell)
6. Pollenys (Combrinck)

'n Goue Klank Promosie

Group 2
vetseun
Everybody Knows LP ... JSX 11150 1969 COLUMBIA
Side One:
1. Sweet Maria (Kaemfert-Rehbein-Gabler)
2. Everybody Knows (Reed-Mason)
3. Mangwane Mpulele (Combrinck-Campbell)
4. My Love Is Gone (G. van Tonder)
5. You Are There (R. Wilson)
6. Western Man (R. Alquest)
7. Frangipani (F. & B. Bryant)
Side Two:
1. Counting The Days (Lillibert-Twardy)
2. Green, Green Grass Of Home (C. Putman)
3. Who's Stepping Into My Shoes? (Reinecke-Alberts)
4. Rambling Boy (Paxton)
5. Isle Of Capri (Kennedy-Grosz)
6. Plastic Rose (R. Wilson)
7. The End Of The Sweetest Thing (Beadie-Roker)

Group 2
vetseun
Little Go-Go - Girl / The End Of The Sweetest Thing 7" . DSA-798 COLUMBIA
Side One:
1. Little Go-Go - Girl (S. Reinecke-S. van Tonder)
Side Two:
1. The End Of The Sweetest Thing (Beadle-Roker)

Arr. & Cond. by Frank Barber
A Golden Sound Promotion

Groep Twee - Gert van Tonder & Eddie Tautmanvetseun
vetseunvetseun
Sing My Lied LP ................ BRS 245 1969 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Sing My Lied (Harris)
2. Die Brakke Van Turffontein (Danie Pretorius)
3. Liefste, Liefste Nooientjie (Tzena Tzena) (Grossman-Parish-Miron Afr. Lyr. Herman Nell)
4. Die Dae Toe Ons Nog Kinders Was (Van Tonder-Vorster-Reneke)
5. Mooifontein (Gert van Tonder)
6. Veels Geluk, Totsiens (Good Luck And Goodbye) (Edgar-Adeler)
Kant Twee:
1. Die Donkie (Cissy & Willie Cooper)
2. Minnelied (Pieter le Roux)
3. Lied Van Die Drakensberge (Song Of The Waterwheel) (B. Starcher-C. van Ness)
4. Die Dassie (Gert van Tonder)
5. Silwerbaai (Redwing) (Kerry Mills-Chattaway Afr. Lyr. G. van Tonder)
6. Stap Saam Met My Deur Die Land Van Son (Afr. Lyr. Herman Nell)

Groep 2
vetseunvetseun
Sing Nuut En Bekend LP . SCXJ 11167 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Baie, Bietjie Baie* (De Waal Venter-Annemarie Dawson)
2. Eensame Paadjie* (Hofmeyr Human)
3. Lente Op Die Hoëveld* (R. Scott-P. van Vuuren)
4. Vaarwel, My Rosalief Vaarwel* (A. Arletowitcz)
5. Kalahari Maan* (Mark Eldon)
6. Stellenbosch Die Roep My* (Chris Blignaut )
Kant Twee:
1. Dink Aan My* (Rue Williams)
2. My Hart Behoort Aan Jou* (Bari Golden)
3. Die Boemelaar Se Droom* (Ben E. Madison)
4. Ek Verlang Na Jou* (J. Stelling-H. Human)
5. Reuse Berge* (Grace D. Cahill)
6. Aan Die Einde Van Die Dag* (Tommy Roering)

* Inheems

met Carike Keuzenkamp
vetseunvetseun
Carike Ontmoet Groep 2 LP . JSX 11146 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Sy Kitaar en Die See (Carike Keuzenkamp)
2. Olie Kolonie (Groep 2)
3. Johnny Ferreira (Carike Keuzenkamp)
4. Ruiter In Die Nag (Groep 2)
5. Trekliedjie (Carike Keuzenkamp)
6. Jong Liefde (Groep 2)
7. I Walk The Line (Carike Keuzenkamp)
Kant Twee:
1. Jakkals En Wolf (Groep 2)
2. Groenkoringlande (Carike Keuzenkamp)
3. Dorstyd (Groep 2)
4. Dove's Song (Carike Keuzenkamp)
5. Die Kat Kom Weer (Groep 2)
6. Wanuki (Carike Keuzenkamp)
7. Groen Is Die Land Van Natal (Groep 2)

met Carike Keuzenkamp
vetseunvetseunvetseun
Carike Ontmoet Groep 2 LP/8-Track . MFP/SRSJ 7045 1969 MUSIC FOR PLEASURE
Kant A:
1. Sy Kitaar en Die See (Carike Keuzenkamp)
2. Olie Kolonie (Groep 2)
3. Johnny Ferreira (Carike Keuzenkamp)
4. Ruiter In Die Nag (Groep 2)
5. Trekliedjie (Carike Keuzenkamp)
6. Jong Liefde (Groep 2)
7. I Walk The Line (Carike Keuzenkamp)
Kant B:
1. Jakkals En Wolf (Groep 2)
2. Groenkoringlande (Carike Keuzenkamp)
3. Dorstyd (Groep 2)
4. Dove's Song (Carike Keuzenkamp)
5. Die Kat Kom Weer (Groep 2)
6. Wanuki (Carike Keuzenkamp)
7. Groen Is Die Land Van Natal (Groep 2)

Groep 2
vetseunvetseun
Pret en Plesier LP ......... JSX 11118 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Kokkewiete (Sias Reinecke-Rita Meyer)
2. Jakkals En Wolf (Gert van Tonder)
3. Mozart Se Wiegelied (Anton de Waal)
4. Dienie-Mini Nooi (Anna Rudolph)
5. Skoenmaker Stillewater (Eitemal-Kreutzer)
6. Die Vaal Akkedissie (Joyce Marais)
7. Ou Oom Klasie (Louis Combrinck)
Kant Twee:
1. Hondjies Is Hondjies* (Louis Combrinck-Anton de Waal)
2. Dorstyd (Anna Rudolph)
3. Die Kat Kom Weer (Verw. Louis Combrinck)
4. Gemmerbierland (Martin Vorster-Anton de Waal)
5. O, Die Liewe Martatjie (B.A. de Wet)
6. Siembamba (C.J. Langenhoven)
7. Die Padda Wou Gaan Opsit (Rose van Tonder)

'n Goue Klank Promosie
*Hier word Groep 2 bygestaan deur "Topsy"

'n Mens koop nie sukses in 'n gelukspakkie nie. Groep 2 se ure en dae van harde werk, hul deursettingsvermoeë en die wil om te slaag, hulle talent wat nie weggesteek word nie maar ten volle gebruik word, dit het hulle gebring waar hulle is. Hulle is beslis een van Suid-Afrika se suksesvolste sanggroepe. Hulle strewe is om hul land se musiek te bevorder en om vir geen land ter wêreld agteruit te staan nie. Gert en Sias bied ons musiek aan op hulle styl, daardeur het hulle bekendheid verwerf. Die tweestemkombinasie is nou eie aan die moderne vertolking van Engelse en Afrikaanse liedjies, en die weergawe daarvan word deur oud en jonk waardeer.
Hulle innemende, natuurlike geaardhede dra by dat hulle vandag voltydse vermaaklikheidssterre is met duisende der duisende aanhangers. Dis daarom dat hul bewonderaarsklub soveel aandag vereis, en hulle is letterlik toegegooi onder die gewiIdheid en uitnodigings vir optredes. En na alles bly hulle goedige, ongekunstelde mense wie se praat, doel en strewe musiek is en musiek bly.
Sedert Groep 2 naam gemaak het met "Die OukraalIiedjie" het vele dinge al met die twee kêrels gebeur - honderde optredes, ure en ure in die opname-ateljees, publisiteit en roem, uitnodigings na Cannes in Frankryk waar hulle onder die wêreld se uitsoekkunstenaars getel het, beeldradio-optredes, personderhoude in elke land waar hulle Suid-Afrika verteenwoordig het, opnames in London gemaak vir spesiale buitelandse vrystelling, goueplaatwenners, internasionale roem, rolprentoptredes.
Met die vrystelling, van hierdie plaat "Pret en Plesier" sal Groep 2 ongetwyfeld nog meer bewonderaars se harte verower.
- Martin Vorster - omslag

vetseunvetseun
Jurie Ferreira - Antjies Die Rooibruin Hen / Groep 2 - Die Padda Wou Gaan Opsit 7" . FP 46 1968 EMI/MUSIC FOR PLEASURE/SURPRISE SURPRISE
Kant Een:
1. Antjies Die Rooibruin Hen - Jurie Ferreira (P. Pompies)
Kant Twee:
1. Die Padda Wou Gaan Opsit - Groep 2 (R. van Tonder)

vetseunvetseun
Groep 2 - Ou Oom Klasie / Al Debbo & Nico Carstens - Sonbrilletjies 7" . FP 43 1968 EMI/MUSIC FOR PLEASURE/SURPRISE SURPRISE
Kant Een:
1. Ou Oom Klasie - Groep 2 (Louis Combrinck)
Kant Twee:
1. Sonbrilletjies - Al Debbo & Nico Carstens (J.D. Loudermilk) (Afrik. Nico Carstens)

vetseunvetseun
Groen Korininglande / Kokkewiete 7" . DE 412 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Groen Korininglande (Flippie van Vuuren-Anton de Waal)
Kant Twee:
1. Kokkewiete (Sias Reinecke-Rita Meyer)

'n Goue Klank Promosie

vetseunvetseun
Kom Na My / Totsiens My Blonde Nooi 7" . DE 409 1967 COLUMBIA

vetseunvetseun
Fiedeljy Fiedeljou / Pollenys 7" . DE 408 1967 COLUMBIA
Kant Een:
1. Fiedeljy Fiedeljou (Hermann Nell)
Kant Twee:
1. Pollenys (L. Combrinck)

'n Goueklank Promosie

vetseunvetseun
Fluisterende Hoop / Stille Nag 7" . DE 406 1967 COLUMBIA
Kant Een:
1. Fluisterende Hoop (Combrinck-Eldon)
Kant Twee:
1. Stille Nag (Combrinck-De Waal)

'n Goueklank Promosie

vetseunvetseun
Oliekolonie (Lily Of The Fields) / Die Ontroue Sannie 7" . DE 405 1967 COLUMBIA
Kant Een:
1. Oliekolonie (Lily Of The Fields) (Goldsmith) (Afrik: Herman Nell)
Kant Twee:
1. Die Ontroue Sannie (H. Gutsche)

'n Goueklank Promosie

Groep 2 (Sias en Gert)
vetseunvetseunvetseun
Die Ou Kraalliedjie / Die Padda Wou Gaan Opsit 7" . DE 403 1967 COLUMBIA
Kant Een:
1. Die Ou Kraalliedjie (M. & A. de Villiers)
Kant Twee:
1. Die Padda Wou Gaan Opsit (Rose van Tonder)

vetseunvetseun

Group 2
vetseunvetseun
Mangwane Mpulele (It's Raining Outside) / Save Those Wedding Bells For Me 7" . DSA 742 1967 COLUMBIA
Side One:
1. Mangwane Mpulele (It's Raining Outside) (Louis Combrinck, Murray Campbell)
Side Two:
1. Save Those Wedding Bells For Me (Charles Segal, Gideon Alberts)

Arr. & Cond. by Murray Campbell
"A Golden Sound Production"

vetseunvetseun
Groep 2 LP . JSX 11083/SRSJ 7006 1967 COLUMBIA/MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Die Ou Kraalliedjie (M. & A. de Villiers)
2. Elke Aand As Die Son Verdwyn (Anton de Waal)
3. Marita (George Esaul-Anton de Waal)
4. Jong Liefde (Louis Combrinck)
5. Na Buite (Tralee, Tra-La) (E. Louwrens)
6. In Die Helder Maanskyn (C. de Villiers)
Kant 2:
1. Die Padda Wou Gaan Opsit (Rose van Tonder)
2. Vaarwel My Eie Soetlief (Louis Combrinck)
3. Liewe Maan (Louis Combrinck)
4. Ruiter In Die Nag (Anton de Waal)
5. Langs My Vuurtjie (Gert van Tonder)
6. Rokkies Wou Sy Dra (Gert van Tonder)

Hier is hulle! Twee splinternuwe sterre aan die plate-horison. Twee jongmanne met die sprankel van vonkelwyn in hul stemme; twee stemme wat strelend die gedagtes wegvoer na goudgeel sande en wuiwende palmbome van die verste Iande agter die horison.
Sias Reinecke en Gert van Tonder . . . In Johannesburg en aan die Rand is hulle beter bekend as "GROEP 2". Die van u wat gelukkig was om hulle reeds op die verhoog te sien en na hulle puik program te luister, is dit almal eens: "Hier is twee jongmanne wat met hul soet stemme en kragtige persoonlikhede die land aan hul voete gaan hê."
,,Ons is by uitstek vermaaklikheidspersoonlikhede. Ons sing enige Iiedjie en probeer op daardie wyse almal se smaak bevredig," verklaar albei onomwonde. En dit is beslis so. Op hierdie plaat is 'n groot aantal uiteenlopende liedjies. Minneliedjies, komiese liedjies en hartseer liedjies van verlange . . . iets vir elkeen se smaak.
Sias en Gert is albei perfeksioniste, en hul was slegs tevrede met die beste waartoe hulle in staat is. Hulle het hard gewerk om aan elke komposisie op die langspeler reg te laat geskied, en die nommertjies pas almal by hul stemme en besondere styl aan. Hulle het elke oomblik wat hulle aan die plaatopname gewerk het, terdee geniet, sê hulle. En wanneer daar na die opname geluister word, is dit duidelik, want hul genot word duidelik waarneembaar.
By radioluisrteraars is Sias en Gert geen onbekendes nie. Verlede jaar het hulle in "The battle of the beats" oor Springbokradio, en in ,,Ateljee '66" oor die Atrikaanse Diens van die S.A.U.K. opgetree.
Hulle is van plan om in die nuwe jaar landswye toere te onderneem om beter met die luisteraarspubliek bekend te raak; en hulle hoop om nog talle plaatopnames te maak vir die luistergenot van mense wat van strelende musiek hou.
Sias en Gert se tvveestem-kombinasie bestaan reeds die afgelope 18 maande. Voor hul eerste verhoogoptrede het hul elke aand asook elke etensuur vir ses maande lank geoefen, want aan minderwaardige optredes het hul nie geglo nie.
Gert is 'n klompie jare gelde in die distrik George, Kaapland, gebore, en het sy hoërskoolopleiding aan die Outenikwa Hoërskool voltooi. In 1960 het hy by die S.A.U.K. in Durban aangesluit. Van jongs af het hy 'n groot liefde vir musiek gehad. Voor sy toetrede tot die radio, het hy en 'n skoolmaat ook 'n sanggroep gestig en groot welslae behaal. Hy is tans in die kopie-afdeling van die S.A.U.K. in Johannesburg, en het 'n lisensiaat in spraak en drama.
Sias is in Johannesburg gebore en het sy skoolloopbaan aan die Hoërskool Fakkel geniet. Hy het in 1959 by die S.A.U.K. in Johannesburg aangesluit, en is tans werksaam in die keuringsafdeling. Sedert sy sesde jaar speel hy kitaar en mondfluitjie, en vandat hy maar kan onthou, sing hy al. ,,Maar dis sommer 'n familiekwaal" sê hy.
Dit lei geen twytel nie - hierdie twee jongmanne slaap, eet en drink musiek. Hulle is altyd op soek na nuwe melodieë, en kry hulle waarna hulle soek, rond hulle die liedjies in volmaakte harmonie af.
Hierdie treffer-langspeler is gemaak vir genot van duisende musiekliethebbers, en sommige van die liedjies sal klim tot bo-aan die trefferlys van platemusiek. Sias en Gert kan verseker wees van 'n wye bewonderaarskring. - Mike Heine - omslag

vetseun
The Sensational Group 2 LP . JSX 11103 COLUMBIA
Side One:
1. Little Go-Go Girl
2. You Marvellous You
3. Love Somebody
4. In The Early Morning Sunrise
5. Mangwane Mpulele
6. Goodbye Until We Meet Again
7. My Kind Of Living
Side Two:
1. Hey Sugar
2. Mia Dolce Signorina
3. Save Those Wedding Bells For Me
4. Sentimental Heart
5. Jamaica Farewell
6. Goodbye Amigo
7. Cottonfields

Groep Twee
vetseun
Die Bosveld-Môredou LP ....................... BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Die Bosveld Môredou
2. Koemêla Makêkê
3. Wiedersha
4. Daar In Die Vlei
5. As Dit Sneeu Op Die Malutis
6. Matieland
Kant Twee:
1. Ken Jy Die Land?
2. Die Tokkelossie
3. Sal Ek Dink Aan Jou?
4. Lief Suid-Afrika
5. Die Wêreld Van 'n Kind
6. Marietjie, Maraaia, Maryna

Groep Twee
vetseunvetseun
Ek Is Lief Vir Die Wêreld En Ander Groot Treffers LP . BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
2. Dink Jy Aan My?
3. 'n Brug Van Liefde
4. My Sonskynmeisie
5. Jy Is Die Nooi Vir My
6. Solank As Ek Lewe
Kant Twee:
1. Dis Wat Ek Begeer
2. Ek Wil 'n Bietjie Van Jou Liefde Hê
3. Kom Ons Bly Bymekaar
4. Vind My, Bind My, Breek My Hart
5. Ek Lewe Net Vir Jou Liefde
6. My Hart Behoort Aan Jou

vetseunvetseun
Hondjies Is Hondjies / Hasie 7" . Nommer 44 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Hondjies Is Hondjies - Groep Twee
Kant Twee:
1. Hasie - Al Debbo en Nico Carstens


ook op :
Tydloos - Dink Jy Darem Nog Aan My?
Serenata Sangers - Goue Sterre - Nommer Ses: Sy Kitaar En Die See LP - Santjie Van Soendal


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)