Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gramadoelas (Alex van Heerden, Les Javan)
vetseun
Gemoedsrus .......................... NC09 2010 NEW CAPE

Psychadelic "vatrappers' Gramadoelas' final recording completed just before founder Alex van Heerden's untimely death in January 2009. An impossibly funky mix of tradition with contemporary beats and samples. - newcape.co.za

Gramadoelas - Ek Voel Dit As Ek Dans

2000 07 21 - Word On The Street: BVK "Yskoud" CD LAUNCH, Not My Dog, Gramadoelas "Gramadoelas" CD LAUNCH, DJ's B-Smooth, Honey B, Dave Chiselet, DaMani, Reddy D, The Jam, District 206, R40
vetseunvetseun
Gramadoelas ..................... heart002 2001 AFRIMUSIK
1. Reisiebaanstraat
2. Sakkie-Sakkie
3. Gramadoelas
4. Gee 'n Bietjie Water
5. Karooprinses
6. Nou Sukke Rukke
7. Die Vastrap
8. Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Vet - MP3 >>>
9. Psycho Phastrap Phatbeat Phunk
10. Wals
11. Bokkas En Madeleine
12. Het Kruis
13. Willemina Regop
14. If Only
15. Gesange

op nuwe album afgekom by oneworld, van die gig hieronder en so bietjie inligting van geraas, sal ek sê die CD rock, hulle speel iets soos weskus trans of iets soortgelyks, in die video was dit die wit dudes saam met drie kleurling kaapse klopse types wat deur die kaapse dokke amok maak en rondhardloop. "hoop om binnekort samples te hê want dit is 'n mustbuy"

ALBUM RELEASE @ THE JAM, DISTRIK 6, JULIE 21, saam met BVK (official) en Not My Dog checkkit gramadoelas speel toe by die 206 bar, baie reminiscent van Duusman. die musiek, die verwerking en herlewing van afrikaanse "vastrap" tunes, oud en nuut. met die kenmerkende trekklavier van ons man Alex wat leiding neem. met sukke effens "rukkerige" melankolie het gramadoelas die plekkie heerlik verhit teen die koue nag, hulle het meer relaxed en gejazz voorgekom as die vorige show. hulle het geopen vir BVK en Not My Dog, en ook na die Not My Dog set weer gespeel. dit was op verskillende stages so alhoewel dit weird klink was dit heel gramadoelas.
daar gekom ens. bier. en na een liedjie deur die opgeboude band, lees arnold vermaak se broer 'n stukkie uit die buys boek. heel cool. daarna weer vet aan die woord, al babbelend aan sy afrikaanse slagspreuke en aanhalings. die band het ses members op die stage gehad. die gramadoela dude - trompet en trek klavier --- vet - lirieks en aanmoediging --- twee kitaar dudes, een bass en een lead --- dromspeler --- dj opperman - alles met turntables te doen.

ook op:
Dolla se Album - If Only


vetseun


skakels : official site : afrimusik.com : za@play Drum 'n'Buys : afribeat : E.L.X.-site by music.org.za : sien gramadoelas by eboeke :









vetseun
vetseun

2000 07 21 - Word On The Street: BVK "Yskoud" CD LAUNCH, Not My Dog, Gramadoelas "Gramadoelas" CD LAUNCH, DJ's B-Smooth, Honey B, Dave Chiselet, DaMani, Reddy D, The Jam, District 206, R40
vetseun
vetseun

1999 07 14 Arnold Vermaak se boek Buys met Ready D aka DJ Opperman/MC Schoeman & Die Gramadoelas, Ill Pickle posse's DJs Ralph and Adam, The Jam, 21:00, R15, R25
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )