Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Oom Graham Stuart vertel
vetseunvetseun
Moeder Aarde en ander stories LP . LSJ 604 1972 JUWEEL PLATE/POLYDOR
Kant Een:
1. Moeder Aarde
2. Rooikappie (film)
Kant Twee:
1. Die Haas En Die Rolvarkie
2. Die Skoenmaker

Verhaler Graham Stuart
met Amanda Muller, Gina Lamoral, Klankingenieur, Michael Dehane Cownley.

Uit Engels vertaal en verwerk deur Graham Stuart
Klank Ingenieur: Michael Dehane Cownley
Opname Deur: Barradell En Cownley Ateljee, Kaapstad

Die Gedramatiseerde verwerking is gegrond op die verhale J. GRIMM, G.P. COWNLEY en 'n Ou Engelse volkverhaal.

Oom Graham Stuart vertel
vetseunvetseun
Die Getoorde Padda en ander stories LP . LSJ 601 1972 JUWEEL PLATE/POLYDOR
Kant Een:
1. Die Getoorde Padda
2. Geelbekkie
Kant Twee:
1. Die Drie Bere
2. Die Drie Varkies

Verhaler Graham Stuart
met Amanda Muller, Fred Saunders, Yvonne Romano, Gina Lamoral, Mike Swinton

Uit Engels Vertaling: Graham Stuart
Klankingenieur: Michael Dehane Cownley.
Opname deur Barradell & Cownley Ateljee, Kaapstad.
Omslag deur Len Lindeque

Die Getoorde Padda, Geelbekkie en Die Drie Varkies is verwerk op die verhale van J. GRIMM en Die Drie Bere is verwerk op die verhaal van R. SOUTHEY.


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)