Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Grafsteensangers .co.za
vetseun
20 Goue Treffers ........ CDSEL0093 2014 SELECT
1. Die Trein Na Pretoria
2. Skryf Vir My 'n Briefie
3. Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie
4. Trane Op My Kussing
5. Let Me Call You Sweetheart
6. Die Lied Van Die Duif
7. Daar Onder In Die Vlei
8. Die Swartomlynde Brief
9. Ou Ryperd
10. Ek En My Kersie
11. Enjin No. 5
12. Tannie Ek Wil 'n Stukkie Van Die Melktert Hê
13. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie (Die Plienk Song)
14. Tannie Met Die Rooi Rokkie
15. Opgeklitste Tahiti: Tahiti, Verre Land / Da-Idi
16. Op 'n Plasie
17. Die Boodskap
18. Jou Handskrif
19. My Seuntjie
20. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux

vetseunvetseun
Tannie Met Die Rooi Rokkie . SELBCD613 2006 SELECT
1. Tannie Met Die Rooi Rokkie
2. Die Kroeg Sonder Bier
3. Tannie Ek Wil 'n Stukkie Van Die Melktert Hê
4. Ek Wil My Baby Hê Vanaand
5. Mamma, Ek Wil 'n Man Hê
6. Gee Haar 'n Roos
7. Dit Breek 'n Moedershart
8. Die Armband Van Goud
9. Die Spook Van Dawid Rooskrans
10. Enjin No. 5
11. Die Rugby Medley
12. In Die Skadu Van Ou Tafelberg
13. Die Outydse Halssnoer
14. Ek Verlang Nog Altyd
15. Ek Seil My Boot Alleen
16. Ou Musikant
17. Saans Deur Die Tralies
18. Die Witbroek
19. Ou Hits Medley
20. Tannie Met Die Rooi Rokkie
21. Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie

vetseun
Lewendig DVD . SELDVD7009 2006 SELECT
Deel 1 :
1. Wie Is Wie?
Deel 2 :
1. Daar Onder In Die Vlei
2. Die Trein Na Pretoria
3. Ek En My Kersie
4. My Seuntjie
5. Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie
6. Die Swartomlynde Brief
7. Petronella
8. Ek Wens Iemand Bemin My
9. Let Me Call You Sweetheart
10. Tienduisend Myl
11. Huweliksklokke
12. Al Lê Die Berge Nog So Blou
13. Laat Haar Gaan
14. Ou Ryperd
15. Skryf Vir My 'n Briefie

Petronella (orals op die net)
Koor:
O Petronella, O Petronella,
Jy's my enigste, lieflikste meisie.
O Petronella, O Petronella,
As jy my verlaat, Verdrink ek my innie spruitjie

Haar pa se naam was Christoffel
Sy neus was so plat soos 'n troffel
Sy hare was lank
En sy houtbeen was mank
En sy asem die ruik altyd na knoffel

Haar ma was die Tarzan van Goudini
Jy moet nooit met die ouvrou probeer stoei nie
Ek het eenmaal probeer
In die maanlig voor die deur.
En daar sal die groen gras nooit weer groei nie!

Haar boetie was so slap soos spaghetti
Baie kere kon hy trou maar hy hettie
Vele maal is hy gevra
Maar hy durf nooit sê ja
Want sien, hy's alergies vir konfetti!

Koor

vetseun
Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie / Trane Op My Kussing 2CD . SELBCD584 SELECT
Disk 1: Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie CD
Disk 2: Trane Op My Kussing CD

vetseunvetseun
Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie . SELBCD463 2003 SELECT
1. Tahiti, Verre Land
2. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie (Die Plienk Song)
3. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
4. Neem My Terug
5. Die Boodskap
6. Jou Handskrif
7. Vaarwel My Eie Soetlief
8. Liefling
9. Salome
10. Huisie In Die Berge
11. Konstand En Berdina
12. Fluister Saggies
13. Begrafnistyd Op Zeerust
14. By Die Ou Meulstroom
15. Dis Jammer Wat Geldjies Kan Doen
16. Die Bolandse Wals
17. Opgeklitste Tahiti:
17.1. Tahiti, Verre Land
17.2. Da-Idi

JA, die Honeymoon is nou verby... Maar die ou bekendes is terug! En Die Grafsteensangers ween en wroeg soos net hulle kan! Ná die mislukte bruilof, maar uiters geslaagde resepsie, word hier nou tranerig en smartlik vertel van hoe bitterlik vinnig maanskyn en rose die wyk neem as die bruidsruiker verwelk en die troukoek begin muf...Vyf jaar al - met twee trefferalbums (Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie en Trane Op My Kussing) en 'n versamelvideo vermaak Die Grafsteensangers gehore by kunstefeeste hier en in die buiteland met hul andersheid - gevul met patos en humor.Op hul derde album, Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie, bied hulle die luisteraar weer 'n nostalgiese versameling weensysies, sniksange, hartseer walse, jodeldeuntjies en ander tranetrekkers.Tussen die gistertreffers wat hernieude bekoring inhou, is die tydlose juwele Tahiti, Verre Land, Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie, Vaarwel My Eie Soetlief, Huisie In Die Berge en By Die Ou Meulstroom. Daar's musiek van Anton de Waal en Nico Carstens, van Dawid de Lange, Anton Goosen en natuurlik: ook Die Briels. Pluk gerus die snesies uit en wees droewig op Stuur Groete Aan Mannetjies Roux, Begrafnistyd Op Zeerust, Salome, Neem My Terug, Liefling, Die Boodksap, Die Handsrikf, Konstand en Berdina, Fluister Saggies en Dis Jammer Wat Geldjies Kan Doen. En dan, net om te wys dié groep kan darem jolig ook wees (selfs by begrafnisse!) klits hulle Tahiti, Verre Land op met Da-Idi! Krans of ruiker, Die Grafsteensangers wéét hoe om 'n nostalgiese snik in die rankskikking te sit!

vetseunvetseunvetseun
Trane Op My Kussing . SELBCD423 2002 SELECT
1. Die Hartseerwals
2. Trane Op My Kussing
3. Ek Wens Iemand Bemin My
4. Aandlied Van Die Voëls
5. Lied Van Die Duif
6. Op 'n Plasie
7. Daar's Geen Kos In Die Huis
8. Totsiens Skat (Bye, Bye Love)
9. Juffrou Jansens
10. Graf Van My Liefling
11. Huweliksklokke
12. Waar Is Moeder Nou?
13. Ver In Die Ou Kalahari
14. Let Me Call You Sweetheart
15. Al Lê Die Berge Nog So Blou
16. Laat Haar Gaan

die derde CD en video word heeltemal by hul site onthul.

skakels : grafsteensangers.coza : infintelink.coza

vetseun
Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie . SELBCD395 2001 SELECT
1. Ek En My Kersie
2. Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie
3. My Seuntjie
4. Die Wilgerboom
5. Petronella
6. As Dit Nag Is In Die Bosveld
7. Daar Onder In Die Vlei
8. My Vader
9. Skryf Vir My 'n Briefie
10. Die Swartomlynde Brief
11. Die Trein Na Pretoria
12. Boereseun
13. Die Lig In Die Venster
14. Tienduisend Myl
15. Die Goudstad Liggies
16. Ou Ryperd

Karakters soos op April 2001:
Die Weduwee, Die Ondernemer, Die Weduwee se Suster, Die Weduwee se skoonsuster, Die Weduwee se rowwe broer, Die suster en skoonsuster se Hollandse boyfriend Mnr. Toets van Boorgate, Die Stasiemeester tot voor die brand....tans busbestuurder, Die dogters gebôre tussen huwelike, Die kleinneef so pas uit die koshuis, Die assuransieagent, Die speurder en laaste en die minste.....die wulpse niggie uit die stad. (geleen uit selectmusiekreview hier)

die tweede CD van konsepband grafsteensangers bring nog ellendige langdradige kaskenades. volg links vir volledige informasie en diskussie. met 'n ander benadering as die aanhoudende uitvind en voed van die massa-post-moderne-gebruik-plot, kom die grafsteen sangers met hul eie jare lange sepie-verhaal en menigte karakters en karaktertrekke. hulle doen ook weergawes van die briels se treffers ... grafgraf

Vir meer besonderhede kontak Select Musiek by (011) 792 0145.

vetseun
Die Grafsteensangers .. PIPE1002 1999 PYP MUSIEK

flyers :
20040630innibosbk.jpg bk

ook op :
DKNT² Treffers - Skryf Vir My 'n Briefie (2002)
Skouspel 2002 - Ver In Die Ou Kalahari, Ek Wens Iemand Bemin My
Snot en Trane - Skryf Vir My 'n Briefie, Die Swartomlynde Brief
UKkasie 2001 - Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie


skakels : grafsteensangers.coza : ukkasie - springs stadsteater - iafrica.com - aardklop









vetseun













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )