Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Goggatjie .co.za .com
vetseun
Goggatjie

The Goggatjie 50cm Plush Toy is the perfect companion to the Goggatjie CD and DVD range!
Made from high quality fabrics, the Goggatjie Toy brings Goggatjie to life stimulating the child's imagination and providing hours of non-stop fun.




vetseun
Goggatjie Se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD - 4 . AKADVD06 AKA RECORDS
1. Goggatjie Sê Hallo
2. Kabouterman
3. Ons Eet 'n Gesonde Ontbyt
4. Moeder Hoenderhen
5. Lepel En Eier Resies
6. Die Paddaskool
7. Ons Maak Papiervliegtuigies
8. Hoedjies Van Papier
9. Ons Maak Diere Maskers
10. In Die Dieretuin
11. Ons Oefen 'n Bietjie
12. Klein Ondeug
13. Ons Speel Musiekspeletjies
14. Zoem Zoem Zoem
15. Ons Leer Oor Teksture
16. Sannie Het 'n Lammetjie
17. Erika Se Verjaarsdag
18. Die Mannetjie
19. 'n Geskenk Vir Erika
20. Jan Pierewiet
21. Goggatjie Sê Totsiens

Goggatjie is terug met 'n groter en sterker tydmasjien om ons op nog 'n reis terug in tyd te neem! Ons reis terug na 'n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse kinderliedjies wat hulle gesing het toe hulle klein was.
So padlangs leer ons van gesonde eetgewoontes, diere in die dieretuin, verskillende soorte musiek, teksture, verjaarsdae, hoe om papiervliegtuigies te maak - en nog baie meer.
Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD #4 volg op die sukses van die eerste drie volumes en is vol opvoedkundige pret. Die kinders sal mal wees daaroor!

vetseun
Goggatjie Children's Songs DVD - 2 . AKADVD05 AKA RECORDS
1. Goggatjie Says Hello
2. Four Seasons
3. Shapes And Colours
4. Let's Shake Hands
5. I Spy With My Little Eye
6. The Alphabet Song
7. We Learn About Opposites
8. Good Manners
9. We Learn About Farm Animals
10. Going To The Farmyard
11. The Fashion Show
12. This Is What We Wear
13. We Learn About Numbers
14. Counting Is Fun
15. We Play Musical Chairs
16. I Brush My Teeth
17. Ready For Bed
18. Shine Brightly Little Star
19. Goggatjie Says Goodbye

The second English Goggatjie DVD is finally here! Join Goggatjie and his good friends as they sing and dance and learn all about the world around them.
We learn about the four seasons, shapes and colours, opposites, the alphabet, what we wear, numbers and lots more. We sing and dance to the foot stomping, educational songs from the SAMA-nominated Goggatjie Children's Songs CD.
The Goggatjie Children's Songs DVD #2 follows on the success of volume 1 and is full of the same life, energy and colour. The children will love it!

vetseun
Goggatjie Se Kinderliedjies DVD - 3 . AKADVD04 AKA RECORDS
1. Goggatjie Sê Hallo
2. Vier Seisoene
3. Vorms En Kleure
4. Maatjies Van Ooraloor
5. Ek Sien Met My Klein Ogies
6. Die Alfabet
7. Ons Leer Oor Teenoorgesteldes
8. Goeie Maniere
9. Ons Leer Oor Plaas Diere
10. Dis Lekker Op Die Plaas
11. Die Modeparade
12. Somer Klere
13. Ons Leer Oor Getalle
14. Dis Lekker Om Te Tel
15. Ons Speel Musiekspeletjies
16. Ek Borsel My Tande
17. Gereed Om Bed Toe Te Gaan
18. Flikker Sterretjie
19. Goggatjie Sê Totsiens

Die derde Afrikaanse Goggatjie DVD is uiteindelik hier! Kom dans, sing en geniet dit saam met Goggatjie en sy maatjies en leer saam van die wêreld om hulle.
Ons leer van die seisoene, vorms en kleure, teenoorgesteldes, wat ons aantrek, getalle en nog baie meer.
Ons sing en dans saam met die energieke, opvoedkundige liedjes van die treffer Goggatjie se Kinderliedjies CD.
Goggatjie Kinderliedjies DVD #3 volg op die sukses van die eerste twee volumes en het dieselfde pretbelaaide energie. Die kinders sal mal wees daaroor!

vetseun
Goggatjie Se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD - 2 . AKADVD03 AKA RECORDS
1. Goggatjie Sê Hallo
2. Hoe Ry Die Boere?
3. Die Klank Boks
4. Klokke En Diere
5. Ons Noem Die Plaas Diere
6. Die Blink Vosperd
7. Ons Leer Die Gogga Dans
8. Môre Oompie Môre Tannie
9. Die Dele Van Die Liggaam
10. Hansie Slim
11. Ons Maak Vormpies
12. So Ry Die Trein
13. Ons Oefen 'n Bietjie
14. Bobbejaan Klim Die Berg
15. Die Troeteldier Legkaart
16. Die Kat Kom Weer
17. Ons Leer Oor Teenoorgesteldes
18. Feeklokkies
19. Ons Borsel Ons Tande
20. Afrikaanse Wiegeliedjie
21. Goggatjie Sê Totsiens

Maak gereed om saam met Goggatjie in sy tydmasjien te klim en op 'n reis terug na die verlede toe te gaan! Ons reis terug na 'n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies wat mamma en pappa gesing het toe hulle kindertjies was.
Op pad leer ons van verskillende geluide, plaas diere, vorms, dele van die liggaam, teenoorgesteldes en vele meer.
Die Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD volg kort op die hakke van die suksesvolle Goggatjie se Kinderliedjies DVD. Die kinders sal mal wees daaroor!

vetseun
Goggatjie Se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies - 8 . AKACD18 AKA RECORDS
1. Gogga Deuntjie
2. Goggatjie Sê Hallo
3. Jan Pierewiet
4. Vanaand Gaan Die Volkies
5. Dis Lente In Die Boland
6. Aai, Aai, Die Witborskraai
7. Dis Julle Wat Die Wind
8. Bokkie
9. Pollie Ons Gaan Pêrel Toe
10. Daar Kom Die Rooidag
11. Hier's Ek Weer
12. Goggatjie Oefen 'n Bietjie
13. My Hartjie, My Liefie
14. Tant Hessie Se Witperd
15. Oukraalliedjie
16. Daar Kom Die Wa
17. Rokkies Wou Sy Dra
18. Wandellied
19. Trekliedjie
20. Al Lê Die Berge
21. Sarie Marais
22. Goggatjie Sê Totsiens

Die nou reeds geliefde Goggatjie stel 'n tweede Tradisionele Afrikaanse liedjieversameling vir kinders wat beloof om selfs meer pret as die eerste een te hê, bekend.
Liedjies soos Sarie Marais, Hier's ek weer, Oukraalliedjie, die Trekliedjie en Wandellied bring op prettige manier vir die maatjies kans om saam te sing, speel, dans, spring en huppel.
Die CD is soos sy voorgangers, van hoogstaande kwaliteit. En nie net liedjies en Goggatjie se geselsies nie - daar is allerhande verrassings soos prettige byklanke en beweging seksies om die jongspan se verbeelding te stimuleer en hulle belangstelling te behou.
Halfpad deur die CD vat Goggatjie 'n blaaskans saam met die kleinspan en laat hy hulle bietjie oefeninge doen.
Ouers en kinders sal hierdie nuutste versameling liedjies terdeë geniet.

vetseun
Goggatjie Gaan Plaas Toe - 7 . AKACD14 AKA RECORDS
1. Gogga Deuntjie
2. Goggatjie Sê Hallo
3. Liedjie: Dis Lekker Op Die Plaas
4. Goggatjie Gesels Oor Die Plaas
5. Storie: Jakkals Loop Hom Vas
6. Goggatjie Gesels Oor Plaas Geluide
7. Gedig: Varkies In Die Modder
8. Gedig: Eendjies Op Die Dam
9. Gedig: Kyk Hoe Ry Die Perd
10. Liedjie: Die Blink Vosperd
11. Goggatjie Beweeg Soos Die Plaasdiere
12. Gedig: Ou Gansie
13. Gedig: Klein Groen Paddatjie
14. Storie: Hennetjie Ke-Kek En Haantjie Koe-Kel-Doe
15. Liedjie: Moeder Hoenderhen
16. Storie: Meeltjie Die Papmannetjie
17. Gedig: Kallie Kalkoen
18. Gedig: Reën Op Die Plaas
19. Gedig: My Oupa Se Plaas
20. Gedig: Skapies Op Die Plaas
21. Liedjie: Sannie Se Lammetjie
22. Goggatjie Sê Totsiens

Met hierdie lekker plaasstories, gediggies en liedjies, neem Goggatjie die kinders reguit plaas toe!
Hulle maak kennis met die hoenders op die werf: Haan Daan, die leier; Kareltjie, die wit Leghorn kuiken met die lang geel bene, wat die boodskapper is en Reddy, die Rhode Island Red hennetjie, wat net in Engels kekkel! Kallie Kalkoen, wat met sy vrou en kinders net daar in die veld slaap, as die son ondergaan voor hulle op die werf is!
Daar's eendjies op die dam en varkies in die modder, mooi foto's om na te kyk en dieregeluide om na te luister.
Wie kan nou beter stories vertel as Evert Snyman, bekende en geliefde verteller van kinderstories op RSG? En Mariette Engelen met haar strelende stem en Elma Potgieter wat die kinders boei met haar lewendige vertellings. Goggatjie is weer die seremoniemeester, wat hom goed van sy taak kwyt.

vetseun
Goggatjie Se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies - 6 . AKACD12 AKA RECORDS
1. Een Klein Diertjie Met Een Groot Magie
2. Flikker Sterretjie
3. Doedoe Baba, Doedoe
4. Tula Tula Nou
5. Afrikaanse Wiegeliedjie
6. Feëlied
7. Slaap My Kindjie, Slaap Sag
8. Hulle Sê Daar's 'n Man In Die Maan
9. Sluimer Sluimer
10. Op My Ou Ramkietjie
11. Lief Blompies In Die Maanskyn
12. Pikanienie Wiegelied
13. Slaapdeuntjie

vetseunvetseun
Goggatjie Children's Songs - 1 . AKACD09 2009 AKA RECORDS
1. Gogga Theme
2. Goggatjie Says Hello
3. Animals In The Wild
4. Four Seasons
5. Healthy Food Is Good Food
6. Good Manners
7. Let's Play Music
8. The Alphabet Song
9. Let's Shake Hands
10. Listen To The Rain
11. Wash, Wash, Wash Your Hands
12. Goggatjie Does Some Exercises
13. The Exercise Song
14. Keep Our Country Clean
15. At The Seaside
16. Counting Is Fun
17. The Transport Song
18. This Is What We Wear
19. I Brush My Teeth
20. Going To The Farmyard
21. The Hopping Song
22. Shine Brightly Little Star
23. Goggatjie Says Goodbye

In the Goggatjie Children's Songs CD, Goggatjie takes the children on a sing-a-long song journey with 20 new educational songs. The children learn basic life skills while they bop along to the rhythms of songs like I Brush My Teeth, The Alphabet Song, Healthy Food Is Good Food, At The Seaside, and many more.
The songs have been expertly crafted with lots of love and care and will provide hours of fun and learning for your child. Goggatjie is there to share the journey with them and provide a nice exercise break halfway through the CD.
The Goggatjie Children's Songs CD is a high quality educational experience and is loads of fun. You and your child will love it!

vetseun
Goggatjie Gaan See Toe - 5 . AKACD08 2009 AKA RECORDS
1. Gogga Deuntjie
2. Goggatjie Sê Hallo
3. Liedjie: Ons Gaan See Toe
4. Goggatjie Gesels Oor Die See
5. Gedig: Huisie By Die See
6. Storie: Leentjie En Die Dolfyne
7. Goggatjie Gesels Oor See Geluide
8. Gedig: My Hondjie
9. Gedig: Die Seeperdjie
10. Gedig: Die Duifie
11. Gedig: Tien Pikkewyne
12. Storie: Bennie Word 'n Held
13. Liedjie: Hoe Gaan Ons Daar Kom?
14. Goggatjie Beweeg Soos Die Seediere
15. Gedig: Kastele Van Sand
16. Gedig: Die Seekabouter
17. Storie: Vakansie By Die Visarend Meer
18. Gedig: Op Die Strand
19. Gedig: Branders Van Die See
20. Goggatjie Sê Totsiens

vetseun
Goggatjie Children's Songs DVD - 1 . AKADVD02 2009 AKA RECORDS
1. Goggatjie Says Hello
2. Animals In The Wild
3. We Have Strong White Teeth
4. Healthy Food Is Good Food
5. Choose Your Instrument
6. Let's Play Music
7. Can You Hear The Lightning And Thunder?
8. Listen To The Rain
9. Painting Is Fun!
10. Wash, Wash, Wash Your Hands
11. We're Playing Hide And Seek
12. The Exercise Song
13. Look At All The Litter!
14. Keep Our Country Clean
15. Nàthin Catches A Fish
16. At The Seaside
17. My New Bicycle
18. The Transport Song
19. Let's Play Hopscotch
20. The Hopping Song
21. Goggatjie Says Goodbye

vetseun
Goggatjie Se Kinderliedjies DVD - 1 . AKADVD01 2008 AKA RECORDS
1. Goggatjie Sê Hallo
2. Wilde Diere
3. Ons Het Mooi, Sterk Tande
4. Gesond Eet Is Lekker Eet
5. Kies Jou Instrument
6. Kom Ons Maak Musiek
7. Hoor Julle Die Weerlig En Die Wind?
8. Papsop Nat
9. Kom Ons Skilder!
10. Was Was Was Jou Hande
11. Ons Speel Wegkruipertjie
12. Oefen Saam
13. Kyk Na Al Die Vullis!
14. Hou Ons Land Skoon
15. Nàthin Vang 'n Vis
16. Ons Gaan See Toe
17. My Nuwe Fiets
18. Hoe Gaan Ons Daar Kom?
19. Ons Speel Hinkspel
20. Huppel
21. Goggatjie Sê Totsiens

vetseun
Goggatjie Se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies - 4 . AKACD07 AKA RECORDS
1. Gogga Deuntjie
2. Goggatjie Se Tydmasjien
3. Hoe Ry Die Boere?
4. Die Blink Vosperd
5. Klokke En Diere
6. Die Paddaskool
7. Feëklokkies
8. Hoedjies Van Papier
9. Klein Ondeug
10. Die Mannetjie
11. Hansie Slim
12. Goggatjie Oefen 'n Bietjie
13. So Ry Die Trein
14. Bobbejaan Klim Die Berg
15. In Die Dieretuin
16. Môre Oompie, Môre Tannie
17. Die Kat Kom Weer
18. Zoem Zoem Zoem
19. Moeder Hoenderhen
20. Kabouterman
21. Sannie Se Lammetjie
22. Goggatjie Gesels Oor Die Slaapdeuntjies
23. Jan Pierewiet
24. Afrikaanse Wiegeliedjie
25. Goggatjie Sê Totsiens

In "Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies', die 4de CD in die Goggatjie reeks, klim ons geliefde Goggatjie in sy tydmasjien en hy vat die kindertjies terug in tyd. Dit is 'n reis na die verlede om die Tradisionele liedjies, wat ek en jy as kinders geleer het, te herontdek, en aan 'n nuwe generasie voor te stel: 20 liedjies uit die verlede vir kindertjies van die hede!
Ou gunstelinge soos "Hoe Ry Die Boere?', "So Ry Die Trein', "Bobbejaan Klim Die Berg', "Moeder Hoenderhen', "Die Blink Vosperd', "Die Paddaskool' en "Jan Pierewiet' belowe 'n sak vol pret vir die jongspan en nostalgiese herinneringe vir die grootmense. Deurentyds hou Goggatjie die kinders geselskap en reis saam met hulle in die tydmasjien.
Halfpad deur die CD vat Goggatjie 'n blaaskans saam met die kleinspan en laat hy hulle bietjie oefeninge doen deur verskillende diere na te maak op die maat van die "Gogga Deuntjie'.
Ons is baie trots op ons splinternuuwe aanbieding: Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies. Dis 'n vars klank vir 'n nuwe generasie!

vetseun
Goggatjie Gaan Wildtuin Toe - 3 . AKACD06 AKA RECORDS
1. Gogga Deuntjie
2. Goggatjie Gesels Oor Die Wildtuin
3. Liedjie: Wilde Diere
4. Goggatjie Gesels Oor Die Wilde Diere
5. Gedig: In Die Wildtuin
6. Goggatjie Gesels Oor Diere Geluide
7. Storie: Koning Leeu Verloor Sy Brul
8. Goggatjie Gesels Oor Wat Die Diere Eet
9. Gedig: Raai Wat Eet Die Diere
10. Gedig: Die Bokmakierie-Koor
11. Goggatjie Gesels Oor Die Tarentaal
12. Storie: Kolletjies Die Tarentaal
13. Goggatjie Gesels Oor Drie Diere
14. Gedig: Ou Skilpad
15. Gedig: Die Swaeltjies
16. Gedig: Geitjie Se Stert
17. Goggatjie Gesels Oor Die Plaasdiere
18. Liedjie: Dis Lekker Op Die Plaas
19. Goggatjie Beweeg Soos Die Olifant
20. Goggatjie Beweeg Soos Die Veldmuis
21. Goggatjie Beweeg Soos Die Leeu
22. Storie: Klasie Kraalogies, Die Veldmuis
23. Goggatjie Gesels Oor Vriende
24. Gedig: Janfiskaal
25. Gedig: Die Likkewaan
26. Goggatjie Gesels Oor Aandgeluide
27. Gedig: Aand In Die Wildtuin
28. Goggatjie Sê Totsiens

Goggatjie vier sy 3de CD, "Goggatjie Gaan Wildtuin Toe', met 'n uitstappie na die Wildtuin! Die CD fokus op 3 lekkerluister stories, 9 kindergedigte en 2 liedjies rondom diere en die Wildtuin. Goggatjie speel weer lekker met die kinders, verskaf inligting en maak seker dat werklike dieregeluide die storievertel prentjie voltooi.
Die CD is propvol informasie oor die verskillende diere in die Wildtuin en die boekie bevat pragtige fotos wat die kinders in staat stel om die diere maklik te identifiseer.
Die lieflike storievertel talente van Mariëtte Engelen en Elma Potgieter dra by om die 3de Goggatjie CD nog 'n wenner te maak. Die keer sluit Evert Snyman, die bekende en geliefde storieverteller van Radio Sonder Grense, by hulle aan. Saam laat hulle die pragtige stories en gedigte van die skryfster - Lily Krügel - werklik lewe!
In haar Voorwoord skryf Lily: "Na die eerste CD 'Goggatjie se Kinderstories', het ek briefies gekry van kleingoed wat aan my skryf hoe baie hulle die stories en gediggies van Goggatjie geniet. CDs met kinderstories verskaf meer as net vermaak aan kinders, dit stel hulle bloot aan taal, klanke, informasie, emosie en baie meer. Klein kindertjies wil graag leer, daarom kan hulle oor en oor na stories en rympies luister; dit laat hulle DINK en hulle wil graag daaroor PRAAT."
Om die CD mee af te rond, is daar kinderliedjies van Graeme Sacks en Erika Strydom ingesluit. Dié twee is verantwoordelik vir die treffer CD "Goggatjie se Kinderliedjies'.

vetseunvetseun
Goggatjie se kinderliedjies - 2 . F1000451 2004 BOWLINE/KHULUMA
1. Gogga Deuntjie
2. Wilde Diere
3. Seisoene
4. Gesond Eet Is Lekker Eet
5. Goeie Maniere
6. Kom Ons Maak Musiek
7. Die Alfabet
8. Maatjies Van Oraloor
9. Papsop Nat
10. Was Was Was Jou Hande
11. Oefen Saam
12. Hou Ons Land Skoon
13. Ons Gaan See Toe
14. Dis Lekker Om Te Tel
15. Hoe Gaan Ons Daar Kom?
16. Somersklere
17. Ek Borsel My Tande
18. Dis Lekker Op Die Plaas
19. Huppel
20. Flikker Sterretjie

met Erika Strydom & Graeme Sacks (Burnt Bread Productions)

In "Goggatjie se Kinderliedjies', neem Goggatjie die kinders op 'n liedjie reis met 20 saamsing liedjies soos "Ek Borsel My Tande', "Die Alfabet', "Ons Gaan See Toe', "Kom Ons Maak Musiek' en nog vele meer. Die liedjies leer die kinders basiese lewens vaardighede terwyl hulle saam wikkel op die ritme van die wysie. Die liedjies is almal geskryf en vervaardig deur Graeme Sacks en Erika Strydom van Burnt Bread Produksies.
Dit dien as 'n inspuiting van nuwe lewe en energie in a genre wat ryp is vir vars materiaal.

vetseun
Goggatjie se kinderstories - 1 . F1000450 2004 BOWLINE/KHULUMA
1. Gogga Deuntjie
2. Gedig: Stories
3. Storie: Sysie Die Grys Patrysie
4. Gedig: Dik Dirk
5. Gedig: Vingertjies Rympie
6. Storie: Kaalnek Die Kuiken
7. Gedig: By Die Dam
8. Gedig: Die Geheim
9. Gedig: Speelgoed
10. Storie: Sarie En Die Heks
11. Gedig: Kersfees Kom
12. Gedig: Op Die Strand
13. Gedig: Lente In Feëland
14. Liedjie: Ons Gaan See Toe
15. Liedjie: Seisoene
16. Totsiens

Lily Krugel deur Mariette Engelen, Michael Mayer, Elma Potgieter


skakels : goggatjie.co.za : goggatjie.com












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)