Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Godessa
vetseun
Spillage ............................ VOLT003 2004 HIGHVOLTAGE ENT/KMD
1. Nguwe
2. Journey Of Mine
3. First Wave To Nebula
4. Free From Time
5. Dissfunksion
6. Mindz Ablaze
7. These Times
8. Mike Lesson
9. propAgenda
10. Newsflash
11. Armour Get On!
12. Just A Thought
13. Hedz Or Tales met DJ Azuhl

met EJ von Lyrik, Shameema Williams en Bernadette Amansure op die mic en produksie deur Grenville Williams en EJ von Lyrik, live band Grenville Williams, Sean Ou Tim, Ricci Moretti en Amon "Dubmasta" China africasgateway.com

2003 11 10, Mercury Live, CT (The Jam) Goddessa CDS LAUNCH flyer
vetseun
Social Ills 12"/CDS . DOPE 1204/ADOPECD008 2002 AFRICAN DOPE
1. Social Ills
2. Social Ills Remix
3. Social Ills Instrumental
4. Social Ills Remix Instrumental


Godessa - Social Ills VID vetseun

-ooo, hier's 'n warmmmm een. Godessa van die vlakte, beplan en ritme, die dames laat jou bene bewe, Godessa is "hard to the core", en not likely to be ignored. die single is 'n blik na die klanke waarmee die trio hulleself laat weerklank, Social Ills, 'n woord spiraal song wat soveel inne as redes en uitdrukkings het, vol breaks en gly hip-hop/jazz ritmes, en die drie se stemme, samesmeltend en harmoniserend, aggressief en liefdevol, vertellend aan 'n komplekse storie wat van die sosiale probleme verduidelik, en hoofsaaklik oor hoe min dit saak maak. kry hom ...
....die produksie is gedoen deur nine en firing squad lid, grenville, wat op ander african dope goed deel uitmaak, die remix is dan ook daardie bekende swaai en druk bas en ligte melodieë wat kaapse jazz kenmerk.
..die launch. 'n koprukker. dub masta chyna op decks en voor die aanval deur Godessa se musikale klomp goed is dit die lions of zion, sien hoe hulle dit laat klop op die cape of good dope CD binnekort. die perfekte inleiding tot Godessa se driedubbelle reggae, dub, hip-hop, r'n'b, d'n'b, breakbeat, dancehall, vol woorde bydrae. hul spog ook met 'n voorkop treffer in afrikaans, tydelik genoem: "ons los jou vedale ..."

skakels : african-rap.comreview


flyers :
2005 02 25, Independant Armchair Theatre, Obs Godessa + Theba bastardmedia.co.za
2005 02 12, The Castle, CT Rage for The Revolution flyer back MC Ready D, Mr. Fat MC. Springbok Nude Girls, Tumi & The Volume, Fokofpolisiekar, Nine, Godessa, Bed On Bricks, African Dope Sound System, Hog Hoggidy Hog, Kallitz (condom) 5fm.co.za oppikoppi.co.za
7 Julie 04, Colour Bar, Melville, JHB Godessa Spillage CD LAUNCH
10 Julie 04, Independant Armchair Theatre, Obs Godessa Spillage CD LAUNCH
15 Julie 04, Mercury live, CT Godessa Spillage CD LAUNCH
10 04 04, Oudtshoorn KKNK 2004, Kaktus Op Die Vlaktes Valiant Swart, Mandoza, Ddisselblom, Koos Kombuis, Brasse Vannie Kaap, Max Normal, Fokofpolisiekar, Godessa, Kobus!, Kristoe Strauss, Bed On Bricks, The Finkelstiens sien website vir program karoofees.com
2004 27 12 Company Gardens FREE Re:Gen met Bongo Maffin, Godessa, Freshlyground, Fifth Floor met replay
2003 11 10, Mercury Live, CT (The Jam) Goddessa CDS LAUNCH flyer
2003 08 28-30, Pukkelpop 2003 Godessa en mandoza by belgië se groot fees met bekende name vanoor die hele wêreld...pukkelpop.be
2003 03 21, Verbal Tribez by music.org.za flyer mense regte en 21ste verjaarsdag van hip hop in sa met Godessa, Brasse Vannie Kaap, Black Noise, Jamayka, Looptroop, Timbuktu en Black Twang regte mense. mense regte. stamme, met stemme. 'n aand van hip-hop en woorde, almal saam "george ****!!" suid-afrika se beste, swede bydra en brittanje verteenwoordig.
2002 10 11.Godessa
2002 06 15, Moodphase5ive met Godessa HIP HOPeration Live Recordings goodhopefm.co.za
2000 12 01, (World AIDS Day), Princeton High, Mitchell's Plain, R5 Bush Radio's HIV HOP flyer Bush Radio 89.5fm (Live):: niza.nl :: madunia.nl DJ Ready D, Oscar, BVK (Brasse Vannie Kaap), Mr. Devious, Dantai, M, Godessa, Cool Funk 05 - 06 00, Bush Radio: Shows (Dins 1600-1700), "Headwarmers" hip-hop show (Vrydae 2200- 0100) na die inwinning van inligting oor HIV/AIDS van professionele werkend in die veld, is hip-hop kunstenaars data gegee om te interpreteur en daaroor skryf. opgeneem en geproduseer by Bush Radio, met kompetisies en gereelde shows is ernstig waarskuwende boodskap wyer uit gedra. bushradio.co.za special projects : madunia.nlhivhop (africanhiphop.com) : daveyd.comshaheen ariefdien artikel
20040410kaktus kknk2004.htm
200402upthecreek
200304squaretunes2
21 Maart, 2003 Verbal Tribez by music.org.za flyer mense regte en 21ste verjaarsdag van hip hop in sa met Godessa, Brasse Vannie Kaap, Black Noise, Jamayka, Looptroop, Timbuktu en Black Twang - Godessa: die drie dames bring regte harde woorde en heerlike heuning ritmes na die mikrofoon. saam met hul Social Ills song is daar nog vele meer wat hulle om mekaar malend en stip in die oë kykend oor die ritmes klets. dit was ook die eerste keer wat daar saam met 'n live band gespeel is, iets wat nou 'n gewoonte gaan wees. keyboards, dromme, bass, dj, en die dames. - Jamayka Poston:
20020616wordofmouth 2
20001201hivhop

ook op :
The Collaboration - Here We Are met The Narrow
Cape of Good Dope - Social Ills
Heal the Hood Vol. 2 - Hard To The Core
Super Deluxe Mode - Moodphase5ive met Godessa
Studentlife Selection #2 - Social Ills

skakels : music.org.za : rage.co.za : panagency.chbio : africasgateway.com/reviews









vetseun


vetseun

2006 12 06 - Kit A Kid 4 School Live Concert: BVK - Brasse Vannie Kaap, Rudimentals, Rogue State Alliance, Godessa, Black Noise, Tumi (of Tumi & The Volume), DJ Papercut, Claire Phillips, Insense In Stereo & many more... Hosted by Oscar Peterson & David Isaacs (Joe Barber), Mercury Live, Cape Town, 21:00, Donations
vetseun

2005 02 12 - Rage for The Revolution: Kallitz, Bed On Bricks, Hog Hoggidy Hog, Nine, Godessa, Tumi And The Volume, Karen Zoid, Springbok Nude Girls, Fokofpolisiekar, African Dope Sound System with MCs Ready D & Mr. Fat, The Castle, CT - 5fm.co.za - oppikoppi.co.za
vetseunvetseun
vetseun

2004 05 10 - Square Tunes - Valiant Swart & Ollie Viljoen, Brasse Vannie Kaap, 't Hof van Commerce (Belgium), Godessa, Arno Carstens' New Porn, Slugs Of War, Duck & Cover, Toxic Shame, Hatfield Square, R30 - vodacom - kykNET - Oppikoppi Produksies - www.oppikoppi.co.za
vetseun

2004 04 10 - Kaktus Oppi Vlaktes: Valiant Swart, Mandoza, Ddisselblom, Koos Kombuis, Brasse Vannie Kaap, Max Normal, Fokofpolisiekar, Godessa, Kobus!, Kristoe Strauss, Bed On Bricks, The Finkelstiens, Oudtshoorn - sien website vir program karoofees.com
vetseun


vetseun

2004 02 06-08 - Savanna Up The Creek Festival 2004: Arno Carstens' New Porn, Freshly Ground, Rudimentals, Flat Stanley, Delta Blue, Godessa, Albert Frost Trio, Happyfourtwenty, Boulevard Blues Band, Tumi & The Volume, Moodphase5ive, Wonderboom, Bed On Bricks, Jack Hammer, DNA Strings, Fokofpolisiekar, Hog Hoggidy Hog, African Rhythm Travellers, Breakfast Included, Comedy (Dave Levinsohn, Cokey Falkow, Alan Adams, Chris Forrest, The Most Amazing Show, Breede Rivier, Swellendam
vetseun


vetseun
vetseun

2003 06 09-27 - At Her Feet, Written & Directed by Nadia Davids, Performed by Quanita Adams, The Baxter Theatre Centre - Bush Radio - Baxter Theatre Centre
vetseun

2003 03 21 - Verbal Tribez by music.org.za mense regte en 21ste verjaarsdag van hip hop in sa met Godessa, Brasse Vannie Kaap, Black Noise, Jamayka, Looptroop, Timbuktu en Black Twang regte mense. mense regte. stamme, met stemme. 'n aand van hip-hop en woorde, almal saam "george ****!!" suid-afrika se beste, swede bydra en brittanje verteenwoordig.
vetseun

2000 12 01 - HIV Hop: World AIDS Day HIV Hip Hop Concert: BVK, Devious, D'Low, Cool Funk, Godessa, M. Dantai, Princeton high School, 14:00, R5
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )