Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Glaskas .co.za

2021 03 26-28 - Gifberg Spook: Sunset Sweatshop, Twee, Spoegwolf, Die Melktert Kommissie, Gian Groen, Wouter van de Venter, Glaskas, The Young Folks, Len Muller, Melt Sieberhagen, Lize Mynhardt, Steyn de Wet, Abel Kraamsaal, Herman Kleinhans, Sterre Met Jaques, Vanrhynsdorp
vetseun

2020 09 22 - Kompleks met Koos Kombuis en Deon Meiring, kyknet.dstv.com
vetseunLAAI AF
TV 9x30min ................... 2020 kykNET/DSTV
meer hier


Glaskas - Kwesbaar VID >>> (2012) - BLIMP FILMS
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/01/14

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Verganklik En Afhanklik .. KAN 004 2012 KANADA RECORDS
1. Wegbreek met HemelBesem
2. Menslik
3. Hoe Meer Ek Voel
4. Kom Ons Begin
5. 27
6. Kwesbaar
7. Om Te Glo
8. Eilande
9. Revolusie
10. Ruimtereisiger
11. Soos 'n Gebed

vetseun
Aan Die Ontmaskerde Heldin - Special Edition . DGR 1825 2010 DAVID GRESHAM
1. Engele Wat Skree
2. Bring Maar Nog
3. Ek Weet
4. Luister Jy Nou
5. Monokultuur
6. Die Onvermoë
7. Meesterstukkend
8. Aan Die Ontmaskerde Heldin
9. Sonder Liefde
10. Vir Bianca
11. 'n Rede Om Te Breek

vetseun
Aan Die Ontmaskerde Heldin . DGR 1810 2010 DAVID GRESHAM

vetseun
Engele Wat Skree - Special Edition . DGR 1764 2009 DAVID GRESHAM
Disk 1: CD
1. Donker
2. Golflengte Verkeerdom
3. Meneer
4. Ek Weet Beter
5. Die Revolusie Sonder Rede
6. Niemand Sien (Regdeur My Nie)
7. Kleurvol
8. Pleidooi
9. Rigtingloos
10. Vas
11. System
12. Splinterson
13. Ek Wonder
14. What I Need
Disk 2: DVD
1. Golflengte Verkeerdom
2. Meneer
3. Ek Wil Jou Hê
4. Romantikus
5. Stormstilte
6. Verloor Myself

is Deon Meiring (Dans Dans Lisa), Cobus Potgieter, Gordon Evans, Pierre Turner

vetseun

Engele Wat Skree .......... DGR 1739 2008 DAVID GRESHAM
1. Donker
2. Golflengte Verkeerdom
3. Meneer
4. Ek Weet Beter
5. Die Revolusie Sonder Rede
6. Niemand Sien (Regdeur My Nie)
7. Kleurvol
8. Pleidooi
9. Rigtingloos
10. Vas
11. System
12. Splinterson
13. Ek Wonder
- LYN VAN DIE DAG 2021/01/04 - " ... Meneer kom cure my seer, asseblief, Jy sal nie sien as jy nie om jou begin kyk nie, Meneer, sê my ek is meer as net naïef. . ... " - Glaskas - Meneer (litnet.co.za)


Glaskas - Romantikus VID >>> (2008) - BlixemTV

vetseunvetseunvetseun
Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol . GKCD01 2006 GLASKAS/BOWLINE
1. Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) vetseun
2. Stormstilte
3. Verloor Myself - MP3 by 24
4. Geagte Meneer Die President
5. Vrede
6. Romantikus
7. Jaap Vlooi
8. Goeiemôre
9. Malverlief
10. All I Really Care About
11. Oor En Oor
12. Ps!3s (Science)

vetseun
Glaskas DEMO ................................... 2006
kry DEMO MP3 by website


Glaskas - Stormstilte VID vetseun vetseun

daar word die ding amper al weer deur geluister voor iets skryf word ...vetseun
... " .. wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak .. "
dis gewoonlik so by nommer die wat die saak vervaag, en 'n review in 'n luistersessie ontaard, speel gewoonlik drie en twee so vier keer elk voor nommer vier en die res kan oorneem, want soos jul MK dudes weet die een was ook 'n hit, saam met stromstilte
... " .. partykeer, raak ek .. en partykeer verdrink ek in .. "
so as alles net wegraak, spin nommer drie 'n paar keer, so bleep ernstig en tog opliggend en verduidelikend aan die liefde. Ek Wil Jou Hê is seker loshande die coolste hoërskool liefdesuitdaging song ooit, tong-in-die-kies raakvat vergelyking orals, en 'n ritme wat die meubels skud, nie net herken hulle dat hulle soos The Offspring voel nie, maar die song maak ander internasionale bands " .. maar vaal lyk .. "
... " kleuterskool droom, dan maak die juffrou jou die hoofkarakter, en my die ... ", dit gaan oor in stormstilte wat met 'n rustige deuntjie die liefde so lekker laat link as ooit, so half ironies negatief in die liefdeservaring se geluk, wat musikaal perfek verwoord word ...
... " .. Ek droom, droom, droom, terwyl ek soek na jou .. "vetseun
so eerlik soos 'n opstel, en teen die "cliché" sing jy dik saam ...
amper luister ons drie weer, maar vier is 'n treffer vir die nuwe landjie van ons saam met Vrede (5) spreek dit die situasie nogal heel direk aan, die eerste Geagte Meneer Die President, is 'n opebrief met kitaar en drom begeleiding, " ... en ek Sing ons volkslied uit volle bors .. " en nog 'n hele flippen paragraaf, die hele liedjie aangehaal ...
selfde vir Vrede, dit ruk met 'n mondfluitjie in jou bewussyn op, en spreek met knersende kitare waarhede oor ons land, en hoe dit hier gaan, en hoe dit alles in mekaar pas, " waar is die vrede?, waar is die equality?, waar is die vrede?, waar is die equality? .. die persoon wat gaan reageer ... infinity?, Martin Luther King?, die Hippies? waar is, Jimi Hendrix .." en jy vra saam, glo nou maar, want voor Romantikus is so bietjie stem losmaak 'n goeie idee, in erkenning van die hopeloosheid van die liefde, " ... Revolusie, Romantiek, Ruk en rol ... " en dan nog
... " .. Laat my nie moed opgee nie, want als is mooi al is als seer .. "
rocker, met band members wat op en afspring om die skare se energie te reflekteer, en iemand se kitaar teen die laaste "glimlag" te reunieer ...
Jaap Vlooi se storie word oor tjikkelinge kitaar vertel, maar die koor bring so bietjie rock na die grappige woorde oor die vreeslose bestaan van die bg Fender Strat musikant ... terug muse toe, in Goeiemôre dis nog 'n dag, word die kitaar weer gebruik om 'n eers dralende melodie voor te bring, later steek hy vas en "goeiemôre dis ... sonder jou .. " jy sonder skaamte saam, nog 'n kitaar riff een in Malverlief, miskien titel vanselfsprekend, maar met 'n lekker beat ...
... " ... My hart loop oor van jou, en ek brand as ek ... "
vetseundaar's 'n engelse een ook, vir die wat engels verstaan ... of miskien vir die wat nie afrikaans verstaan nie, anyway (in elk geval), a driving riff, backed with a steady rhythm and bass, makes a perfect base for the cool lyrical weaving, with a cynical but truthful outlook, singing to the one one right next to you, even if " ... you're so far away ... "
en daar slaat hulle ons met nog 'n manjefieke liefdeslied, Oor En Oor, met seker die mooiste vergelyking in ons klein musiekversameling,
... " ... Want jy is 'n gedig aan my;
......... En ek is mal daaroor,
......... Om jou oor en oor te lees .. " aaaaaaaaaa!!!
'n rustige nommertjie, maar mooi soos rose, vroegoggend... die CD sluit af, of anyway die laaste song voor jy jouself in die Stormstilte Verloor, met 'n aggresiewer een, Ps!3s is 'n kreet, 'n uitdagingslied, 'n aanmaningslied, 'n motivering, met kitaar en dromme ...
... " .. wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak .. "
... " .. kleuterskool droom, dan maak die juffrou jou die hoofkarakter .. "
... " .. En somtyds voel ek net so hopeloos, ek voel hopeloos .. "
... " .. ek sit in die skool en word OPGEVOED - TER deur OBE .. "


Glaskas - Verloor Myself VID vetseun

ook op :
Rock SA kompilasie - Verloor Myself (2008)
Rots 3 kompilasie - Romantikus


skakels : glaskasband.co.za : gouedrome.co.za/glaskas : facebook









2020 11 14 - Spoegwolf, Glaskas, Van Reg En Rede, Snowflake, Potchefstroom, spoegwolf.com/gigs
vetseun

2020 05 15 - Spoegwolf, Glaskas, Snowflake, Potchefstroom, R80
vetseun

2019 12 03 - Ruk Op Rus Uit Rock On, Klein-Kariba/Hartenbos ATKV-Oorde: Glaskas, Mensdom, Held On Till May, DJ Ranga, DJ KVD & DJ PUK
vetseun
vetseun

2015 05 - Glaskas
2015 05 15 - Glaskas met Jako Meyer, Franco Prinsloo, Asbos Teater
2015 05 21 - Strikdas Klankbaan bekendstelling met Len Muller
2015 05 22 - Glaskas, Ooskerk Sushi & Sake
vetseun

2013 05 18 - Klop Disselboom Fees: Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, Glaskas, ekhouvanjou,okay!, Centurion Rugby Club, 15:00, R100 www.ticketbreak.co.za, R120
vetseun

2012 10 - Glaskas - Kwesbaar Musiekfilm - BLIMP FILMS
vetseun

2008 09 25 - Maloneys Rock Show: Fokofpolisiekar Brand new CD Launch, aKING, Van Coke Kartel, Revolusie, Glaskas, Die Helde, Foto Na Dans, éF-éL, Fokofpolisiekar, Straatligkinders, Klopjag, Pretoria Rugby Club
vetseun

2008 08 08 - Mini Rockfees: Glaskas, HiKaToRi, Duskant Ombliksem, Krimineel, Dag Na Gister, Reaanrottweiller, Jonny Jackman, Pina Colada
vetseun

2008 08 07 - éF-éL, Wysdiman, Glaskas, 18:00, R30 - ujfm 95.4
vetseun

2008 08 24 - Southern Comfort presents Student Bash: Glaskas, Revolusie, Gratis
vetseun

vetseun
Glaskas begin binnekort met hulle KOFFIE toer! Die jong manne is voorstanders van matigheid voor oë hou en vertel dat hulle ernstig is daaroor om die vakansie vir hulle fans fantasties te maak deur opwindende optredes te gee. Hulle bevestig dat alhoewel hulle altyd hulle gate uit geniet op die pad, is hulle ook ernstig daaroor om tydens die Fees tydperk 'n voorbeeld aan ander te stel.
Dus is die toer vir Glaskas so 'n lekker KOFFIE tipe toer. Snaaks genoeg het hulle juis onlangs van daardie einste koffie in die bussie gemors en die wonderlike koffie reuk gaan nou oral saam met hulle wees tydens Desember.

Kyk uit vir Glaskas en kom deel 'n koffie op die maat van lekker Afrikaanse rock!!

GLASKAS KOFFIE TOER:
11 Desember 2007, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
12 Desember 2007, Café Havana, Jeffreysbaai
13 Desember 2007, The Barnyard Theatre, Mosselbaai
17 Desember 2007, Durbanville Kunskafee, Durbanville
18 Desember 2007, ATKV Goudini Spa, Rawsonville
20 Desember 2007, Stables, Stilbaai
21 Desember 2007, Kaktus Sports Grill & Pub, Langebaan
22 Desember 2007, Café Havana, Jeffreysbaai
26 Desember 2007, GrootGeesRockFees, Stilbaai (Met MK Avontoer)
27 Desember 2007, ATKV Drakensville, Bergville KZN
31 Desember 2007, Met MK Avontoer, Café Havana, Jeffreysbaai
vetseun

2007 12 26 - MK en De Plate Kompanje bied aan Groot Gees Rock Fees: Zinkplaat, Die Helde, Foto Na Dans, Van Coke Kartel, Straatligkinders, éF-éL, Lukraaketaar, Monochord, New Holland, Rean Rottweiller, Die Melkterk Kommissie, Glaskas, The Orange Stiletto's, Die Oranje Vryskape, Stilbaai
vetseun

2007 12 17-22 26-31 - De Plate Kompanje bied aan Die MK Tweede Avontoer
vetseun

2007 12 27 - Glaskas, ATKV Drakensville, Bergville
2007 12 22 - Glaskas, Café Havana, Jeffrey's Bay
2007 12 21 - Glaskas, Kaktus Sports Pub & Grill, Langebaan
2007 12 20 - Glaskas, Stables Restaurant, Stilbaai
2007 12 18 - Glaskas, ATKV Goudini Spa, Worcester
2007 12 17 - Glaskas, Durbanville Kunskafee, R40
2007 12 15 - Glaskas, Stones, George
2007 12 14 - Glaskas, ATKV Goudini Spa, Worcester
2007 12 13 - Glaskas, The Barnyard Theatre, Mossel Bay
2007 12 12 - Glaskas, Café Havana, Jeffrey's Bay

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice en Die Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Rock Easy Watercrest, R150 - www.cafebarcelona.co.za - www.watercrest.co.za
vetseun

2007 09 21 - Glaskas, éF-éL, Back2Basics

2007 - Revolusie Musiekfees: Klopjag, Albert de Wet, Die Melktert Kommissie, Glaskas plus Springbok rugby

2007 03 23 - Majuba Rock Fest: Glaskas, Ryno Velvet, Plofmot, Half Price, Stellenbosch, 19:30, R20 - SAB - MUSIC MATE
vetseun

2007 02 26 - Glaskas CD LAUNCH, Steak'n'Ale, 20:00


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)