Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gil Hockman (giilll) (The Buckfever Underground)

2021 03 07 - giilll "2020" ALBUM LAUNCH
vetseun

2021 03 07 - giilll "2020" ALBUM LAUNCH
vetseunLAAI AF
2020 . 2021

vetseun
Dolorous ............................................. 2014
1. Dolorous
2. I'm Only Here
3. Newish
4. Night Bird
5. Hungry
6. Seasons
7. Fatherland
8. On My Own
9. White
10. Pass The Ball
11. Far Away

vetseun
All The Things EP ............................. 2013
1. A Long Way Home
2. Break A Smile
3. The Road
4. The Ballad Of George Marchinkowski (Hannah's Song)
5. All The Things

vetseun
Baby Shoes met Shotgun Tori CDS . 2013
1. Baby Shoes met Shotgun Tori
2. Baby Shoes met Shotgun Tori (Yo Grapes Mix)
3. Baby Shoes met Shotgun Tori (Kidu & Klein Baas Mix)
4. Rambling Bones - Baby Shoes (Original Version)

Gil Hockman - Too Early In The Journey
Too Early In The Journey ................. 2011 HOWL RECORDS
1. The Ballad Of Me And The Doctor
2. My Drug Buddy (Evan Dando)
3. Your Ghost (Kristin Hersh)
4. Dirt
5. Concrete Jungle (Bob Marley)
6. This Land Is Your Land (Arthro Guthrie)
7. Hillbrow (Johannes Kerkorrel)
8. So Much Wine (The Handsome Family)
9. Elvis Presley Blues (Gillian Welch, Dave Rawlings)
10. A Lover Sings (Billy Bragg)
11. Gin & Juice (Snoop Dogg)
12. Shot Down (James Phillips)
13. Train Station
14. What I Got (Sublime)

Gil se solo CD. Ons is totally biased. Ons verkry virtuele kopie, en klim naarstiglik in. Die intrapslag bevestig die wete though, hierdie is lekker, en mens kan maar jou tyd vat. Die liedjies het rustig verbybeweeg, saam met memories van Buckfever en lag, son en Underground wees. So ons het Futurama en Dexter tegelyk aan, en nou Too Early In The Jouney...

Die akoestiese kitaar en upbeat ritme vat jou eers die kant toe, maar as Gil se stem jou ore bereik is dit klaar. ... Wag, nee, andersom. die song is so snaaks en histeries gelukkig oor sad goed dat mens dit nie sommerso kan beskryf nie. Dubbelsinnig snaakse goed is waaroor dit gaan hier, indien jy al BU se CDs gemis het. En dit is duidelik dat Gil bedoel.

Ons luister die ding sommer ses keer. Eerlik te veel, en vinnig kitaartokkel paradokse, die storie van die dokter sien verander in 'n kruisrym wat jou intrek en teen die tyd dat die ernstigheid grondvat, is die ritmes terug.
..................."I can call him a ..."..................
Die man was koning back in the evening toe ek websites vir die nuwe oornemers (volgens ons) wou bou. Op die sypaadjie (buite Mercury Live) en effe ongemaklik in ons vreemdheid, hulle post-gig afkom, en my gretigheid circa Y2K. VIP seats vir die bewustes gewaarborg wanneer ons bymekaar kom, al is dit net ons. The Ballad Of Me And The Doctor #tydloosheid

Dit hou aan met laataand rondkyk, sekerheid agter die skynverdwaal, rigting sonder die dwelms, of so iets. 'n Dwalende kitaar vergesel die lirieke wat die stuk-stuk-storie vertel van glimlagge en hoog wees.
.................."make a call on the way.."...............
Hier moet jy sommer weet, want in minder as 3min kitaar ons onsself terug na menigte bymekaarkomste, in ken en ontken, in warm strate en paranoia. Asof Gil ons tussen sy vingers vashou en bekyk. Tien uit tien, Kaapstad.

Dit het nog nie eers begin nie!! Jy is hier, op die senutergende waarhede wat jy miskien probeer vermy, maar jy ken seker, ons hoop. Your Ghost se titel is nie eers naby beskrywend van die maklikheid waarmee ons meegevoer word nie... Na 'n paar keer se herhaal weet ons nie of ons moet skiet of huil nie, perfek. Your Ghost.
......................"it's too quiet, so I...".................
Seker geweet ons sal val vir mooi binne weet binne liefde binne niks. Dié een obliterate die spyker. En dis nommer drie... Die CD is glinsterende heuning, laatmiddagson, en erken. 'n Kombinasie mooi.

Eintlik maklik om die goed allles in Afrikaans te verwoord. Reguit speel en ferm handskud, in jou oë kyk. So ook is die musiek. Eenigheid, sonder debat, mooi. Dirt is oor heerlike drukke 'n vertelling wat amper in die herhalende spirale genieting veloor word, sans die woorde.
...................."scratching around in the ....".........
Die diepte word hier verken/erken op melodieuse vlakke lanklaas so eentonig in blues/waarheid voorgelê. Draai by van ons mees ernstige ideologieë. Die een gaan jou laat nadink, en dan daarooor...

Stadige ritmes lei ons deur die grootwoorde wat gemaklik voor ons uitgesprei word. Concrete Jungle maak die paradoks oop en vra die vraag reguit, moedeloos en desperaat, stadig, soos tyd, verseker. 'n Stryd, in hoofletters, oor 'n riff, prag. Moet iets sê om die lyn vol te maak sodat die quote mooi inpas.
..................."must be somewhere to be found"........
Indien dit nog nie ingesink het nie, sal hierdie 4:44 jou inlei. Totale "hanswors" geluk gemeng met die grysheid van uitspansels vol onbekende oorspronge van lig en eksistensialisme in rym. 'n Onheilspellende melodie, gevul met vrae en weet. Apokaliptiese erkenning word besing met groot reghoekige kubussue wat die horison eien. Twee "Sjoe's " en een "Wow".

This Land Is Our Land speel met die Amerikaanse volksliedjie wat deur Woody Guthrie gepen is, maar deur verskeie sterre gedoen is, lees bietjie meer oor die geskiedenis en verwerkings op Wikipedia, hier.
................."is this land made for you..."............
Ligte note onderstreep die amper satiriese vrae wat tussen beskrywings van SA inglip. Saam met Concrete en die opeenvolgende wenner is die drie sonskyn musiek vir oorlewing in ons stad. Sing saam!!

Ons staan op en waai ons kreefvlag, drink wyn met die ander hand, lag hard. Met 'n paar kitaarnote wat as intensiteits inleiding dien, en dan die vryheidswoorde oor 80's ubuntu. Hillbrow is in '89 deur die Gereformeerde Blues Band op Shifty Records uitgegee, die liedjie het een van Johannes Kerkorrel se bekendstes geword en is op verskeie albums en kolleksies ingesluit. Almal moet eintlik hierdie goed ken, sing!!
.................."en dis lank na twaalf uur"...................
Sommer die een tien keer geluister, alles Johannes weer gespin, absolute treffers, van Ry (waarvan Hillbrow die B-side was), Ossewa, Liefde, [lys hier alle JK liedjies]..

Dit kan 'n kampvuur CD wees, maar die kitaar en vuur se geluide en lig, sal beter in 'n stil stegie tussen 15 verdieping woonstelle pas. Met rommel wat verby waai, en hurk nader aan die drom se vlamme, en Gil se weergalmende stem wat verbygangers laat stop en kyk/luister.
................."listen to me, butterfly".............
The Handsome Family se So Much Wine, van oa hul In The Air album, 2000, word met gemak weergegee. Die vinnige storie, vertel van iemand los met hul probleem. M dubbel-o i. As dit nie melankolie is nie.

Effense country vibe in Gillian Welch se Elvis Presley Blues, wat weereens die ernstigheid van die lirieke vergemaklik. Die lied oor Die Koning is op Time (The Revelator) in 2001 uitgegee, 'n album met baie vwerwysings na groot gebeure in die VSA se geskiedenis, lees oor haar hier.
................"and he shook it like"............
Ritmes word weer met kitaar ingespan om die donker woorde te begelei, soveel so dat die siniese sinne nie vatplek kry nie, maar die goeie idees aanwakker.

Die keuse van legendariese snitte om te verwerk raak nou verstommend, Billy Bragg se A Lover Sings, is a nod to the rocker of note.



skakels :











2015 04 30 - Dowe Digters, Gil Hockman, Jaco van der Merwe
vetseun


2015 04 10 - Die See, Gil Hockman, Amuse Café, R40
vetseun


2013 06 22 - Empire Of Desire, Gil Hockman, Die See, Café Barcelona, R50
vetseun


2012 11 25 - Park Acoustics: Fokofpolisiekar, Gil Hockman, Al Bairre, Tailor, Matthew Mole
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )