Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gian Groen .co.za (Spinnekop, Kop in een Mus)

2021 03 26-28 - Gifberg Spook: Sunset Sweatshop, Twee, Spoegwolf, Die Melktert Kommissie, Gian Groen, Wouter van de Venter, Glaskas, The Young Folks, Len Muller, Melt Sieberhagen, Lize Mynhardt, Steyn de Wet, Abel Kraamsaal, Herman Kleinhans, Sterre Met Jaques, Vanrhynsdorp
vetseun

2021 02 14 - WOES bied aan Red die Boer Aanlynkonsert 2: Karen Zoid, Pietman Geldenhuys, Anna Davel, Dan Patlansky, Andriëtte Norman, Pieter Smith, Gian Groen, Wicus van der Merwe, Jaconell Mouton, 18:30
vetseun
vetseun

vetseun
#AlsisNetLekker ................... VONK402 VONK MUSIEK
1. Hoe Lekker Kry Ek Nou
2. Die Afstand
3. #AlsisNetLekker (Karoo Mix)
4. Outydse Liefde
5. Langpad Skoffel
6. Suikerbossie Sunset
7. Nuwe Maan
8. Smile Vir My
9. Banneling
10. Roekeloos In Dorpstraat
11. #AlsisNetLekker

2013 11 25 - Gian Groen "Dekade Se Ballades" ALBUM BEKENDSTELLING, Hillcrest Quarry, Durbanville, 20:00, R50

vetseun
Dekade Se Ballades ..... CDVHM002 2013 VH MUSIC
1. 0 Tot 'n 100
2. Alles Sal OK Wees
3. Binneland In
4. Bitterfontein
5. Boesem
6. Cheap Glasie Wyn
7. Gita Blom
8. Mitchell's Plain
9. Naaste Krans
10. Piet-My-Vrou
11. Stiltetyd
12. Swerwer
13. Vier Seisoene Kind
14. Tiger En Louise
15. Wit Vlag
16. Vader Van Vrede


Anton Goosen - Kruppelkop Gewete met Gian Groen VID >>> (2012)


Gian Groen - Weskus Skemer VID >>>

vetseunvetseun
Welkom in Somersburg . HOEZD175 2007 HOEZIT MUSIEK/SELECT
1. Weskus Skemer
2. Witvlag
3. Welsyn Vir Die Winter
4. Sonder Woorde
5. Doodse Stilte
6. Somersburg
7. Brûe Is Gebrand
8. Swart Sophie
9. Bicycle Sonder Slot
10. Dan En Wan
11. Sprokie Vir 'n Stadskind
12. Time
13. Vreugdevolle Strand
14. Niks
15. Sooner Or Later
16. Leeu-Gamka
17. Rooiwyn En Candlelight


Gian Groen - Swerwer VID >>> (2012)

vetseun
Lied Van Die Engele ..... F1000893 2006 BOWLINE
1. Jetlag
2. Niks
3. Piet-My-Vrou
4. Bymekaar
5. Write You Down
6. Bietjie Blou
7. Oos
8. Swerwer
9. Verandering
10. Vier Seisoene Kind
11. Dancer
12. Spook


Gian Groen - Kruppelkop Gewete VID >>> (2010)

vetseunvetseun
Met Die Maan Gepla ....... F1000258 2003 BOWLINE
1. Boesem
2. Rooiwyn En Candlelight
3. Met Die Maan Gepla
4. Turn Around
5. Modeparade
6. Kruppelkop Gewete
7. Dit Is Jy
8. Somer
9. Naaste Krans
10. Kry Dit By Die Maan
11. Soos Jou Lag
12. Hartseer Son

met Spinnekop
vetseunvetseun
Groenkitaar ............... AFRIMUSIK25 2002 AFRIMUSIK
1. Nuwejaar
2. Suikerbossie Sunset
3. Binneland In
4. As Die Skoen Jou Pas
5. Winde Van Drome
6. Boomtop In Die Herfs
7. Alles Sal OK Wees
8. Sekelmaan
9. Duskant Mitchell's
10. Mitchell's Plain
11. Wag-'n-Bietjiebos
12. Soos Klaas Geswind
13. 0-100
14. Kwaad

min stemme gee mens sommer dadelik 'n gevoel van vrede, Gian Groen doen dit. die rustige ritmes en ruimterige kitare op Nuwejaar, ondersteun dadelik, 'n mate van siniese ernstigheid en wetende speelsheid. Suikerbossie Sunset nog so rustig ernstige nommer. wat die treffer van menigte live shows en sterk bydrae tot die Boland Bash kompilasie, Binneland In bring. drywende basritme en harde koor, "binneland in, my baby..!"
die geronde rock klank kom van die land se beste ingenieurs en produksie spanne, met name, Alex Power, Gian self, Briers Coetzee (Farmyard), Hein Schultz (Farmyard), Lani van der Walt (Wolmer Records) en musikante, Alex Power, Marius Appelgruyn, Jeremy Schultz, Leon Equan, Guy Veldman, Albert Frost, lede van POC!
As die Skoen Jou Pas is die titelsnit, wat 'n vingerswaai na verraai en sulkes sondes, Winde Van Drome was op Soet September, en word hier effens sorgeloos meegedeel, teer emosionele koor en als. net dieper en kitaarder, Boomtop Herfs en Alles sal OK Wees, elk in eie reg 'n hartsnaar wenner. "ons twee sal cool wees", ek hoop nie jy huil nie.
meer riff en meer ritme op Sekelmaan, wat mens bring by Duskant Mitchell's, 'n hip-hop beat beat dowwe bas ritme en 'n komputer stem spreek jou toe, en in 'n paar sekondes... breek dit terug na die kitaar spirale en vrederympies. dwalende prente word in woorde geverf en die vraag na hulp met elektriese kitaar beklemtoon.
Wag-'n-Bietjiebos sny sonder pretensie deur emosie en gesprek om 'n liefdesliedjie eie aan die bos te vorm.
en dan twee vinniger songs om die album af te sluit. 0-100 die beskrywing van 'n "boland" nooi wat alles van karre weet, en Kwaad, bloot verduidelikend.

verengels vir Afrimusik.com
few voices give you a sense of peace sommer right away, Gian Groen does this. relaxed rhythms and spacey guitars on Nuwejaar "New Year", supports immediately, a mix between cynical clarity en knowing playfulness. Suikerbossie Sunset is another such relaxed number. which bring us to the hit of multiple live shows and a strong representation of the Boland Bash compilation, Binneland In "Going Inland". driving basrhythm, hard chorus, "binneland in, my baby..!"
this rounded rock comes from some of the cuntry's most accomplished rockers, names, Alex Power, Gian self, Briers Coetzee (Farmyard), Hein Schultz (Farmyard), Lani van der Walt (Wolmer Records) musicians, Alex Power, Marius Appelgruyn, Jeremy Schultz, Leon Equan, Guy Veldman, Albert Frost, people from POC!
As die Skoen Jou Pas "If the Shoe Fits", sways a finger at dishonesty and such sins., Winde Van Drome "Winds of Dreams" was on Soet September "Sweet September", and has a kind of matter-of-factly feel here, soft emosional chorus and all. deeper and guitarier, Boomtop Herfs "Treetop Fall" and Alles sal OK Wees "Everything will be OK", each individually a heartfelt hit. "ons twee sal cool wees" "the two of us, will be cool", i hope your not crying.
more riffs and more rhythm on Sekelmaan ", which brings us to Duskant Mitchell's, a hip-hop beat kicks in and a computerized voice speaks, within a few seconds.. it breaks back to the guitar spirals and peacepoems. roaming pictures painted in words and the throbbing asking for help punctuated with guitar.
Wag-'n-Bietjiebos "Wait-a-Bit bush" cuts without pretense to make a lovesong living up to the bush, which has a specific kind of thorn, a dual thron with a round "catch", and a straight "prick".
and then two faster songs to end of the album. 0-100 the desciption of a "boland" babe that knows everything there is to know about cars, and Kwaad, which straught forward desribes what makes Gian "Angry".

Spinnekop
vetseun
Soet September EP


ook op :
Rots 3 kompilasie
STRAB 2006 DVD kompilasie


skakels : giangroen.co.za









2020 09 12 - Rock Around The Clock: Valiant Swart & Gian Groen, 17:00, facebook.com/event
vetseun

2020 08 30 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Gian Groen, 15:00, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun
vetseun

2020 08 07 - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #4 - Bands Galore: Akkedis, Black Cat Bones, Gian Groen en Anton Goosen, Jake Gunn, Jason Bradley, Jeandré Swanepoel, Leon Shaw Syndicate, Martin Bester & Band, Nhoza Sitsholwana, Peter Hoven, Providence, Quarantine Quarrels, Radio Kalahari Orkes met Chris Chameleon, The Deadliest Catches, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun
vetseun

2020 07 19 - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #3 - Afrikaans Is Lekker: Aanbieder & Sanger: Dr. Pierre Nel, Alan Glass met Oliver se Omlyning, Aletté & Heinz Winckler, Bacchus Nel en sy Bra's, Brendan Peyper, Dawie de Jager, Elandré Schwartz, Fanus Pienaar, Gian Groen, Greunen Parker, Jakkie Louw, Janie Bay, Kurt Darren, Martin Bester & Band, Reynardt Hugo, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun

vetseun
2020 05 23 - Volle Bors In Afrikaans: Juan Boucher, Jan Blohm, Gerhard Steyn, Ray Dylan, Refentse, Tarryn Lamb, Anton Goosen, Beeskraal, Con Grazia, Dozi, Gian Groen, Herman Kleinhans, Jakkie Louw, Jan Rhaap, Richard van der Westhuizen, Rina Hugo, Steffie le Roux, Stef Kruger, Wynand Strydom, Pietman Geldenhuys, Henning Joubert, Ramey Short, Sonja Herholdt, iTickets - VONK MUSIEK
vetseun

2020 02 01 - Picnic On The Lawn: Jan Blohm, Gian Groen, Bad Peter, Gerald Clark, Bodemloos Kombuis, Elgin, R300, R350, www.tixsa.co.za
vetseun

2019 07 14 - Bands For Bricks - Piet Botha Tribute: Anton Goosen, Beeskraal, Valiant Swart, Koos Kombuis, Gian Groen, Jan Blohm, Klopjag, Ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Bottomless Coffee Band, HemelBesem, Joe Foster, Appel, Johnathan Martin, iTickets.co.za
vetseun

2019 02 02 - Bodemloos Kombuis presents Picnic On The Lawn: Gian Groen, Riku Lätti, Lyzard Kyngs, Jake Gunn, Jannie Hanepoot van Tonder, Michael Canfield, Rivertones, Jeremia Brimstone Band, Bodemloos Kombuis, 21 Appletizer Rd, Mon Desir Farm, Grabouw, R220, R250, www.tixsa.co.za
vetseun

2018 02 03 - Picnic On The Lawn: Gian Groen, Gerry Liberty, The Rivertones, Borderline, Dani Vile', Bodemloos Kombuis, Elgin, 15:00, R200, R240, www.tixsa.co.za
vetseun

2017 02 04 - Bodemloos Kombuis presents Picnic On The Lawn: Valiant Swart, Gerry Liberty, Gian Groen, Borderline, Peter Mitchell, Twee, Bodemloos Kombuis, Elgin, R160
vetseun

2016 06 15, 16 - Presented by Afrovibes Festival and Artscape supported by Consulate Genral of the Kingdom of the Netherlands - ALLBasters featuring Hemelbesem along side two Dutch hip hop artists Marakit and Skafalau plus Die Hooflig, Gian Groen, Herman Kleinhans, Francis Brown, Yoma, Linkris, James Bhemgee, Artscape Theatre, 19:30, 15:00, R60 - Artscape - Computicket - KATALIS - BLM MUSIC - HEMELBESEM - AFRO VIBES
vetseun

2016 02 13 - Picnic On The Lawn with Natasha Meister, Anton Goosen, Gian Groen, Gerry Liberty, Schalk Joubert Trio, Bodemloos Kombuis, Elgin, 14:30, R150, R180
vetseun

2015 05 23 - Legends Music Fest: Gian Groen Band, Skallabrak, Die Wildberries, Herman Kleinhans, Legends Pub, on R45 between Paarl and Wellington, 12:00, R50, R300
vetseun

2013 11 25 - Gian Groen "Dekade Se Ballades" ALBUM BEKENDSTELLING, Hillcrest Quarry, Durbanville, 20:00, R50
vetseun


2011 10 15 - Springbok Halfmens Fees: Natasha Meister, Anton Goosen, Ryno Velvet, Gian Groen, Willim Welsyn, Blue Moon Rhythm, Black Stone Radio, Alterego, Ulric, Namjive
vetseun

2009 04 18 - Moonprint - Concerts For The Earth: Piet Botha, Dan Patlansky, Die Kaalkop Waarheid, Josie Field, Wysdiman, Gian Groen, Shap Shap, Albert Meintjes, Tidal Waves, Stean van der Walt, The Black Cat Bones, Andries Bezuidenhout, Rethabile, Steak & Ale, Botha Ave, Lyttelton, 15:00 - www.moonprint.co.za
vetseun

2008 11 27 - Bohaai by die Blues Room: Hansie Slim, Die Kaalkop Waarheid, Gian Groen, Anton Goosen, Blues Room - Blues Room - MTN Xploded
vetseun
vetseun

2007 10 18 - Gian Groen, Die Boer, Durbanville

2007 10 13 - Die Burger Kombuis en Kelder Fees: Emo Adams, Gian Groen, Laurika Rauch, Anton Goosen en Schalk Joubert, Kasteel De Goede Hoop

2007 09 15 - Gian Groen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch 0218866107

vetseun

2007 03 19-24 - Beyerskloof Musiek Marathon: Kaleidsoskoop, Slagyster, Lukraaketaar, Gian Groen (Spinnekop), Die Hartvruggies, The Orange Stilletto's, DNA Strings, Jan Blohm, Go Team!, Rastamie, Captain Stu & The Llama's, The Violent Free Piece, Gerald Clark, Southern Gypsey Queen, Boulevard Blues Band, Sondag Sensasie, Foto Na Dans, Die Helde, Bed On Bricks, Hanru Niemand, Koos Kombuis, Dikazzins, Zinkplaat, Rory Eliot, Klein Libertas Teater
Beyerskloof Musiek Marathon

2006 12 01 Terug Na Die Laaste Kabaal - Deel IV: Clark & Van der Hoven, Jack Hammer, Beeskraal, Jan Blohm, SciCoustic, Gian Groen, Southern Gypsey Queen, Die Kaalkop Waarheid, Akkedis, Steak & Ale, 17:30, R120 - Klipdrift - SAM - http://www.steakandale.co.za/
vetseun

2006 10 28 - Gian Groen, Bertie's Mooring, Gordonsbaai

2006 10 18 - Gian Groen, Die Boer, Durbanville, R70

vetseun

2005 09 10 - Gian Groen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2005 08 14 - Stadsteater: Marc Lottering, DNA Strings, Charl van Heyningen, Gian Groen, Mark Hoeben, Hannes van Wyk vir BADISA, Bellville

2005 08 11 - Huisgenoot - Paartie Innie Park met onder andere: Gert Vlok Nel, Koos Kombuis, Gian Groen, Klopjag, Anton Goosen, Alta Joubert, Mamela, Piet Botha, Jan Marais Park, 17h00, R50, R70
vetseun

2005 07 20 - Gian Groen, Bertie's Mooring, Gordon's Bay

2005 07 08 - Gian Groen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2005 07 09 - Gian Groen, Bertie's Mooring, Gordon's Bay

2005 05 21 - Gian Groen, Bertie's Mooring, Gordon's Bay

2005 05 19 - Gian Groen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2005 03 18 - Gian Groen, Durbanville Kunskafee, R40 - giangroen.co.za - www.diekunskafee.co.za
vetseun

2005 03 10 - Gian Groen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2004 10 29 - Stokrock: Arno Carstens, Skallabrak, Gian Groen, Beeskraal, Ivanhoe, Huisgenoot Tent - stokkiesdraai.co.za

2004 09 10 - Gian Groen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2004 05 14 - La Rochelle presents Little Rock Festival: Gian Groen, Trompie Is Dood, Zinkplaat, Paarl - punk.co.za
vetseun

2004 05 04 - Gian Groen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2004 04 27-05 02 - Die Strassberger Hotel Rockfees met "Jong Bands", Skallabrak, Luna (met band), André Swiegers (met band en Réana), Gian Groen en Spinnekop, Cederberg All Stars Jam, Fokofpolisiekar, Clanwilliam, Cederberg - fees - program

2004 02 26 - Gian Groen & Jacques du Preez, Café Barcelona, Pretoria

2003 11 22 - Sirocco's en Yinda Films bied aan en verfilm 'n Afrikaanse Rock Fees: Abel Kraamsaal, Gian Groen, Finjan, Akkedis, Alta Joubert, Myburgh Grobbelaar, Zinkplaat, Carl du Preez en die Padda Blues, Mountain View Sentrum, Sir Lowry's Pass-weg, Gordonsbaai, R40
vetseun

2003 04 17 - Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Diff-Olie, Kaalkop Waarheid (l), Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, Steak'n'Ale - samusic.co.za

2002 11 22 - André Swiegers, Henk Botes, Plank, Albert Frost, BMRO, Ondier, Anika CD LAUNCH, Gian Groen + meer, Nile Crocodile, PTA


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )