Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gezina Kerkkoor
vetseunvetseun
Largo (Heilig Is Die Heer) En Ander Gewyde Liedere LP . GALP 1229 GALLOTONE
Deel Een:
1. Largo (Handel, Roussouw)
2. Net Soos Die Hart (Towner)
3. Jesus Besit Nou My Hart (Gabriel)
4. Bid Om Die Vrede (Ps. 122. 6, 1, 1) (Rossouw)
5. Onse Vader
Deel Twee:
1. Nader, My God, By U (Mason)
2. Gethsamane
3. Christus Leef (Lowry)
4. Wonderbare Vrede (Lilenas)
5. Deur Genade Gered

Onder leiding van Louis Swart

Soos die sangers van Bybeltyd onder leiding van Asaf en andere, die Psalms van Asaf en Dawid, en die liederevan die kinders van Korag in die Godsdienstige samekomste van die volk gesing het, so het dit feitlik tradisie geword in die Christelike Kerk van vandagvir kerkkore om tydens eredienste op te tree, met die sing van liedere en koorstukke tot stigting van die gemeente en tot verheerliking van die God van hemel en aarde; liedere wat veral ook klem le op die verlossingsplan deur Sy Seun - Jesus Christus.
Menigde vermoeide siel het al rus en verkwikking gevind in die gewyde atmosfeer van die Huis van die Here by die aanhoor van die lied van die kerkkoor, en al te dikwels kon die boodskap in die sang 'n sagte plekkie in 'n harde hart vind waar die gepredikte woord nie kon slaag nie.
Sondagaand na Sondagaand word gewyde liedere deur hierdie koor in die huis van die Here gesing en die doel van hierdie koor in die huis van die Here gesing en die doel van hierdie beskeie poging is dan in die eerste plek om hulle boodskap in sang nou ook in die huise van ons volk in te bring. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)