Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gert van Wyk
vetseunvetseun
Vrolike Huisorrel LP ............... SL 1177 SAFFIER PLATE (ONS LAND REEKS)
Kant Een:
1. Rietvlei Polka (Van Wyk)
2. Willemien Se Wals (Van Wyk)
3. Windpomp Setties (Van Wyk)
4. Delmas Polka (Van Wyk)
5. Jim Muller Keurspel (Muller)
6. My Annatjie (Trad.)
Kant Twee:
1. Setties Van Oom Jan (Van Wyk)
2. Die Middelman Polka (Van Wyk)
3. Mooi Magriet Mazurka (Van Wyk)
4. Vetkoek Setties (Van Wyk)
5. Kolonie Wals (Trad.)
6. (Tant) Hessie Se Wit Perd (Trad.)

Opnames en Produksie, Pierre J. Lombard, Dries Lombard

Hier by Saffier, waar ons die keur van ons land se tradisionele boeremusiek het - van Die Drie Verkenners tot by oom Lauren Marais se viool - dink ons nou sterk daaraan om Gert van Wyk tot "Koning van Huisorrelspelers" te kroon. Daar is nie die geringste moderne invloed in hierdie nommers te bespeur nie en hy "voel" hulle so reg na die boere se smaak. Daarbenewens moet Qns onthou dat hy 'n bloedjong kêreltjie is (sien foto hieronder) wat ander instrumente op 'n uiters moderne styl kan bespeel. Ja-nee hy is 'n voorslag musikant.
Ewenwel ons "koning" bly nog die minlikste, gaafste persoon wat vir die Ons Land-Reeks opnames maak. As hy boonop nog 'n mens se voete so lekker laat jeuk, kan jy nie anders as om die wêreld van hom te dink nie. Dit sal natuurlik met u ook gebeur, dus al wat ons kan sê is:
"Lekker luister". - omslag

vetseun
Huisorrel Bo! LP ...................... SL 1168 SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Die Dansparty-Polka
2. Oujaar-Seties
3. Oom Gert Se Wals
4. Outa In Die Langpad
5. Miempie Se Seties
6. Kolonie-Wals
Kant Twee:
1. Kliprivier-Polka
2. Die Jong Wat Die Koeie Melk
3. Die Janet-Wals
4. Sarie Marais
5. Boerewors En Koffie
6. Die Vosperd Galop















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )