Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gert Vlok Nel (Nel, Gert Vlok)

2021 03 19-21 - Misty Waters Music Festival: Springbok Nude Girls, Karen Zoid, Spoegwolf, The Black Cat Bones, Tidal Waves, Gert Vlok Nel, Akkedis, Hellcats, Jackal And The Wind, Basson Laubscher, Die Wasgoedlyn, The Tazers, The Lectric Monks, Wolfgang Marrow, #Sozlol, Monkeys, The Amblers, Steve Umculo, Soundwarmer, Bloumoord, Pilgrim South, Murray, L.A. Cobra, Indie Dog, Van Reg En Rede, Stephen Jonathan, Safety First, Double Sun, Saving Oliver, mistywaters.lakeumuzi.co.za - The Merchant - Inn Green - Umuzi Lodge - Lake Umuzi
vetseun
2020 04 30-05 02 - Misty Waters Music Festival 2020, R290, POSTPONED
vetseun


GoSi africa bied aan/presents Andra Cilliers, Bacchus Nel, Beeskraal, Cindy Alter, Dawid Kahts, Die Kaalkop Waarheid, Die See, Eckard Potgieter, Gert Vlok Nel, Jan Blohm, Luna Paige, Mathys Roets, Neil Nachtrein, René Bohnen, Riaan Smit, Ronel Nel, Shotgun Tori, Stean van der Walt, Toast Coetzer, Tanja Franzen - gosiafrica.co.za - My Stories SA


Gert Vlok Nel bly steeds Onherroeplik:-

vetseunEnigmatiese digter, skilder, sanger en kitaar speler Gert Vlok Nel het 15 jaar gelede sy verskyning op die Suid-Afrikaanse musiek toneel gemaak met 'n debuut digbundel, opgevolg deur 'n debuut album wat sedertdien bykans Afrikana status verkry het. Beaufort Wes se Beautiful Woorde was 'n grensverskuiwende opname wat 'n aardskudding deur die plaaslike musiekbedryf gevoer het en van Gert 'n huishoudelike naam, plaaslik sowel as in die Benelux-lande gemaak het. Gert het sedertdien in beide Suid-Afrika en Europa grootskaals getoer en getroue, kultus-agtige volgelinge verkry.

Nou, na veertien lang (en sommige sal selfs dalk sê maer) jare uit die kollig en die opname wêreld, keer Gert eindelik weer terug na die Suid-Afrikaanse musiek toneel met 'n opvolg album, die kragtoer, Onherroeplik.

Schalk Joubert, baskitaarspeler en komponis en goeie ou vriend van Gert het die produksie van hierdie buitengewone, meesleurende en volronde 10 snit album meesterlik behartig wat Gert weereens hervestig as 'n werklik unieke kontemporêre stem met 'n reuse musikale talent.

Gert se onlangse terugkeer na die OppiKoppi-musiekfees verhoog en gepaardgaande toer om die album bekend te stel, is inderdaad 'n rede vir viering van die nuwe album. Ons dink Onherroeplik moet onmiddellik 'n nasionale skat verklaar word!


Slegs een aand met Gert Vlok Nel, Onherroeplik Toer besonderhede:

Sat 29 September - Klein Libertas Teater, Bergzight Plein, Du Toit-straat, Stellenbosch, 20:00
Kaartjies R250 by www.ticketbreak.co.za

Sat 6 Oktober - Aardklop, Hoër Volkskool (Volkies), Kruisstraat 39, Potchefstroom, 20:00
Kaartjies R250 by www.computicket.com

Don 01 November - Café Barcelona, Elardus Park Sentrum, Barnardstraat, Elardus Park, Pretoria. 012 345 3602
Begin 20:00
Kaartjies R250 by www.ticketbreak.co.za

Onherroeplik is nasionaal beskikbaar by Look & Listen en Music Moods sowel as Music4U in Gauteng en aanlyn.

vetseunvetseun
Onherroeplik .................. CDHTL 01 2012 HILL TOP LIVE
1. Soos 'n Trein Riding Into Rain
2. Jonk
3. En As Dit Reën Op Die Dorpie B
4. Nijmegen Deur My Trane
5. Tuesday
6. 'n Hand Vol Gruis
7. My Broken Souvenirs
8. Mr. Bean Se Laaste Happy Scene
9. Liefdesliedjie Vir Die Strand
10. Om Beaufort-Wes Se Beautiful Woorde Te Verlaat

vetseunvetseun
Roepaen, Ottersum (February 1, 2007) . 2007
1. Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand
2. Mr. Bean Se Laatste Happy Scene
3. Timotei Shampoo
4. Beautiful In Beaufort-Wes
5. Rivier
6. My Broken Souvenirs
7. For Those In Peril On The Sea
8. Hillside Lullaby
9. Scooter By Die Blau Blau See

vetseun
Beautiful In Beaufort-Wes CDS . MRCDS 860 2007 MUNISCH RECORDS
1. Beautiful In Beaufort-Wes
2. Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie

vetseunvetseun
Beaufort-Wes Se Beautiful Woorde CD/DVD . MRCD281 2006 MUNICH
1. Beautiful In Beaufort-Wes
2. Timotei Sjampoe
3. Hillside Lullabye
4. Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand
5. Moenie My Hier Vergeet Nie, Dixie
6. Rivier
7. Epitaph
8. Tuesday (bonus track)
Beautiful In Beaufort-Wes DVD - Walter Stokman

vetseunLAAI AFvetseun
Beaufort-Wes Se Beautiful Woorde . WILD009 1998 WILDEBEEST
1. Beautiful In Beaufort-Wes
2. Timotei Shampoo
3. Hillside Lullabye
4. Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand
5. Moenie My Vergeet Nie, Dixie
6. Rivier
7. Epitaph
- LYN VAN DIE DAG 2021/03/27 - " .. Nie meer slaap nie, nie, Meer lag, Nie, nie meer iets vir mekaar nie, Nooit ooit weer vir jou soen nie . ... " - Beautiful In Beaufort-Wes

Gert Vlok Nel, eers usual dude nou volkslegende. eers was die digbundel "om te lewe is onnatuurlik" en toe die live shows waaruit later die CD "Beaufort-Wes Se Beautiful Woorde" gevolg het, en nou die live shows opgeneem in 'n boek: "om beaufort wes se beautiful woorde te verlaat".

Gert het nou al by die karoo kunste fees, oppikoppi, aardklop, en menigde bar opgetree. sy liedjies is reeds bekend en onderlingse murmurs van die lirieke kan gehoor word by live shows.
hou die local press dop en sien hom nou

foto
uit die stof die see die skuld se handevuurvoet tracks en die verstuite trein van wat verlange (Digbundel) . 2001 FENOMEEN
Robert Bolton, Jac Kritzinger, Gert Vlok Nel, Tertius Kapp

groot pic onder
Om Beaufort-Wes Se Beautiful Woorde Te Verlaat (Liedboek) . 2000 QUEILLERIE
die samevatting van die hele Gert effek in 'n boek.

groot pic ondergroot pic onder
Om Te Lewe Is Onnatuurlik (Digbundel) . 1993/1997/2007 TAFELBERG
ISBN: 9780624045052 (2007)
- oproep - i sagte reën het agtermiddag - sirkus in die skemer - landskap - desember & see - die posisie aan die einde van - Rita - boggelrug - i dag iewers êrens wie onthou - tannie Jutie wat die aarde beërwe - die essensie van die treinrit - Hennie - Oupa op sterwe - soeklig - portret: drie kinders by die dam, vroeglente - Oupa Louw in memoriam - al wat ek wil sê - - die onredelike blydskap in september - van ons korrespondent - i roeiboot dryf af in die rivier by malgas; is weg - bom - dit maak nie meer saak wanneer nie - nee ne nie dit nie, nie noodwendig nie - die koms van Ligia - die dag toe hulle vir Donkie Viviers - die einaardige verwikkeling op lemoen - laaste herinneringe aan Magdaleen - hillside -

ook op :
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
Orion klankbaan - Epitaph
Diep - Musiek Vir Jou Siel - Vol. 4 kompilasie - Beautiful In Beaufort-Wes
Laurinda Hofmeyr - Ligdag
Sonvanger - Tuesday; Rivier
Tassenberg All Stars - Rivier
Alternatief Op Sy Beste - Beautiful In Beaufort-Wes
Dolla se Album - Beautiful In Beaufort-Wes
Muses op Besoek - Rivier


skakels : facebook : afrimusik.com ; hy verpersoonlik eerlikheid-artikel - afrikaans.com; Gert Vlok Nel hits the comeback trail - PTA -online; Gert Vlok Nel lifts tannie griet's spirits-artikel - PTA -online; Sonvanger - afrimusik ; interview - Oppikoppi 99 stirrings in die bos - geskrewe stuk ; gert se werk by Nederlandse simposium - NAi ; "Die hartseer troebadoer met die beautiful woorde" interview deur Pieter Redelinghuys - Litnet








2020 12 23 - Gert Vlok Nel, The Hangklip Hotel, 16:00, R100
vetseun

2020 12 21 - Gert Vlok Nel met Dana Snyman, Die Alma Cafe, Kaapstad. 18.30, R260
2020 12 22 - Gert Vlok Nel met Dana Snyman, Die Alma Cafe, Kaapstad. 18.30, R260
vetseun

2020 12 - Gert Vlok Nel in die Kaap TOER GEKANSELEER
2020 12 16 - Dana Snyman se Swarthondbordienghuiskonsert met Gert Vlok Nel, Churchil Naudé, Riku & Jackie Lätti, Nardus du Plooy, Wellington, 12:00
vetseun
2020 12 18 - Gert Vlok Nel, Die Bordienghuis, Wellington
2020 12 19 - Gert Vlok Nel met Riku Lätti, SoulCafé, Beach Road, R250, Strand, facebook.com/event
vetseun
2020 12 21 - Gert Vlok Nel met Dana Snyman, Die Alma Cafe, Kaapstad
2020 12 22 - Gert Vlok Nel met Dana Snyman, Die Alma Cafe, Kaapstad
2020 12 23 - Gert Vlok Nel, Hangklip Hotel
vetseun

2020 12 - The Hangklip Hotel & Plankies, www.thehangkliphotel.co.za
2020 12 12 - Luna Paige, Hotel, R100
2020 12 13 - Marcia Moon & Johan Smit, Plankies, Gratis
2020 12 16 - Craig Vee, Plankies, R50
2020 12 18 - Matt Carstens, Plankies, R50
2020 12 19 - Akkedis, Plankies, R100
2020 12 20 - Radio Kalahari Orkes, Hotel, R150
2020 12 23 - Gert Vlok Nel, Hotel, R100 GEKANSELEER
2020 12 25 - Rofjol, Plankies, Gratis
2020 12 31 - Wonderboom NYE Party, Hotel, R100
vetseun

2020 04 30-05 02 - Misty Waters Music Festival: Springbok Nude Girls, Wolfgang Marrow, Spoegwolf, Gert Vlok Nel, Hellcats, Steve Umculo, The Electric Monks, Shared Address, Bloumoord, Saving Oliver, mistywaters.lakeumuzi.co.za - The Merchant - Inn Green - Umuzi Lodge - Lake Umuzi
vetseun
vetseun

2018 09 - Festival Voor Het Afrikaans 2018, Vlaams Cultuurhuis de Brakke Grond, Amsterdam
2018 09 22 - Expozaal: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange, Riku & Jackie Lätti, The Elzabad Voices, Leoni Jansen, Concert: Stefan Dixon, Hannelore Bedert, Joep Pelt & Churchil Naudé, Laurika Rauch & Loki Rothman, Presentatie: Leoni Jansen - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Ellen (Die Ellen Pakkies Storie) - Markt: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange
2018 09 23 - Expozaal: Laurika Rauch & Loki Rothman, Antjie Krog & Churchil Naudé & Jolyn Phillips, Theater: Krotoa Eva Van de Kaap, Concert: Grote Wasgoedlyn-Finale - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Documentaire: Fonteine van die Dorsland, Film: Die Rebellie Van Lafras Verwey - Markt: Antjie Krog
vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

2015 02 - Gert Vlok Nel met Brixton Barnard - die lewe se laaste refrein
2015 02 19 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Sinkshack, Bronkhorstspruit
2015 02 20 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Coffee Capital, Pretoria
2015 02 22 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Black Horse Estate, Magaliesburg
2015 02 25 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Rix, Kroonstad
2015 02 26 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Aasvoëlklub, Bloemfontein
2015 02 27 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Die Punt, Bethlehem
2015 02 28 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Rosa Teater, Rosendal
2015 02 28 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, Asbosteater, Pretoria
2015 03 01 - Gert Vlok Nel, Brixton Barnard, 9 Gillstraat Observatory, Johannesburg
vetseun

vetseun

2014 10 24-25 - Val Festival: Tidal Waves, Bacchus Nel, When Cattle Attack, Chiba, Lancedowne, Dusty Ritz, Gert Vlok Nel, The Oh So Serious, Marcia Moon, Corrazerwas, Jan Swart, Jean Zenan, Mpumalanga - http://valfestival.com/
vetseun
vetseun

2014 08 04 - Die Wasgoedlyn Projek: Die Twakskuur-stoor: Riku Lätti, Johan C. Bakkes, Gert Vlok Nel, Ryno Velvet, Willim Welsyn, Dana Snyman, Tanja Erasmus, Jackie Lätti
vetseun

2013 06 13-16 - Festival Voor Het Afrikaans: Literatuur: Antjie Krog, Ronelda Kamfer, Louis Janse van Vuuren, Etienne van Heerden, Gert Vlok Nel, Muziek: Luna Paige, Christoff Beukes, Radio Kalahari Orkes, David Kramer se Karoo, Stef Bos, Gerard van Maasakkers, Anne van Veen, Karin Hougaard, Emo Adams, Helena Hettema, Niël Rademan. Theater & Cabaret: My Naam is Ellen Pakkies en Theater aan de Braak. Rock/Rap/HipHop: Bittereinder & Tim Beumers, Van Coke Kartel, Wambuseun, Jack Parow. Film: Die Verraaiers, Die Wonderwerker, Rooiland. 13 @ Melkweg Amsterdam / 14-16 @ TAHS, Den Haag - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun

2011 06 17-19 - Festival Voor Het Afrikaans: Artiesten: Chris Chameleon, Amanda Strydom, Gert Vlok Nel, Schrijvers: Breyten Breytenbach, Ronelda Kamfer, E.K.M. Dido, Tropentheater, Amsterdam - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun

2009 11 - kykNet presents Backsberg Picnic Concerts: Valiant Swart, Koos Kombuis, aKING Acoustic, Lize Beekman, Gert Vlok Nel, Robin Auld, James Stewart, Laurinda Hofmeyr, Neo Muyanga, Albert Frost, Backsberg Wine Estate, Simondium Road, Paarl, 15:00, R85
vetseun

2009 07 - Twee Nelle 'n bottel en 'n Barnard
2009 07 29 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Café Barcelona
2009 07 30 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Pienk Kerk
2009 07 31 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Kliphuis
2009 08 01 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Aasvoel Klub
2009 08 04 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Ou Meul Teater
2009 08 05 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Boer
2009 08 06 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Dorpstraat Teater
2009 08 08 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Steak And Ale
2009 08 09 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Oppikoppi - www.oppikoppi.co.za
vetseun
2009 08 08 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Steak And Ale
vetseun

vetseun

Media Vrystelling: Gert Vlok Nel (19 September 2007)
vetseun
Gert Vlok Nel het einde September 'n paar vertonings in die Kaap voordat hy op 'n konsert-toer na Nederland vertrek.

Nel, wat in Nederland gehore van 300 tot 1000 mense trek is sonder twyfel die mees suksesvolste musikant wat Suid-Afrika nog in die Lae Lande opgelewer het. 'n Dokumentêr, wat die bekroonde filmmaker, Walter Stokman oor Beaufort-Wes met Nel as hoof-fokus gemaak het, het grootliks hiertoe bygedra.

Sy debuutbundel, om te lewe is onnatuurlik - waarvoor hy ook die gesogte Ingrid Jonker-prys vir uitstaande debuutwerk in 1993 gewen het, word Oktober in Nederland vrygestel. Die bundel is vertaal deur Robert Dorsman wat onder andere ook werke van Etienne van Heerden, Antjie Krog en Wilma Stockenström in Nederlands vertaal het.

Gert Vlok Nel is 'n enigma, 'n misterieuse legende. Sy musiek, en veral sy woorde, is vol patos en dit spreek tot die onbewuste verlange in elkeen.

Gert sal by die volgende plekke optree:
23 September: Hermanus Walvisfees Tel: 028 313 0928
26 September: Die Hoenderhok, Kuilsrivier Tel: 021 906 4636
27 September: Ou Meulteater, Paarl Tel: 083 564 0056
28 en 29 September: Dorpstraat Teater, Stellenbosch Tel: 021 886 6107

Gert Vlok Nel in Nederland saam met Schalk Joubert:
5 Oktober: Uden - De Pul
6 Oktober: Deventer - Burgerweeshuis
7 Oktober: Amsterdam - Paradiso
8 Oktober: Leeuwarden - De Harmonie
9 Oktober: Groningen - Oosterpoort
11 Oktober: Austerlitz - Beauforthuis
12 Oktober: Ottersum - CC Roepaen
14 Oktober: Beusinchem - Heerenlogement

Gert Vlok Nel, in die Ou Meulteater op 27 September.
Gert Vlok Nel het onder Suid-Afrikaners se aandag gekom in 1993 met sy debuutbundel, om te lewe is onnatuurlik - waarvoor hy ook die gesogte Ingrid Jonker-prys vir uitstaande debuutwerk wen.
In 1998 het hy die bundel opgevolg met 'n CD beaufortwes se beautiful woorde en 'n woord-en-musiekproduksie met dieselfde titel by die KKNK, en beland binne die eerste dag aan die bopunt van die beste-produksielys.
Sy CD asook die vertoning besorg aan hom 'n onmiddelike kultus-aanhang, wat in die jare wat daarop volg net groei. Hy is onder meer die skrywer van die liedjie Beautiful in Beaufortwes wat al deur meer as vyftien kunstenaars opgeneem is, die mees bekende daarvan dié van Theuns Jordaan. Laasgenoemde het, inderdaad, sy loopbaan afgeskop met Gert se song.
'n Tweede bundel is later gepubliseer met die lirieke van die liedjies op die CD en hy het ook 'n saamgestelde bundel met onder meer Robert Bolton en Tertius Kapp gepubliseer.
Tans geniet Gert groot sukses in Nederland nadat 'n Nederlandse televisie-kanaal 'n dokumentêr gemaak het met Gert se poësie en songs as die hoof-fokus. Daar is al na Gert verwys as die nuwe N.P. van Wyk Louw en ook die moderne Koos du Plessis.
Sy musiek, en veral sy woorde, is vol patos en dit spreek tot die onbewuste verlange in elkeen.
Besprekings by Vicky Stemmet, tel no 083-564-0056

2007 02 28 - Gert Vlok Nel & Trike - Die Als Is Nie Altyd Maanskyn En Rose Toer, Steak'n'Ale, 20:30, R50
vetseun

Weer noord. Die Steak'n'Ale is soos volgepak, mense orals. Oorgehaal vir die blatante aanslag van die twee name op die poster, links. Het gelyk asof meeste mense geweet het wat om te verwag. Maar kan mens ooit gereed wees hiervoor ...?
Eers was Gert Vlok Nel aan die woord met Drikus op so bietjie bass, ondenkbaar cool. Dit verleen 'n soothing naaktheid aan die Beaufort songs, en 'n nuwe een dink ek. Die liedjies kom van jare gelde, maar daar is soveel nuwes dat jy nie asem kan skep nie ... Saam met die Trike geluide 'n werklik ontstellend mooi en ontnugterend lekker ...

2006 19 Oktober - Gert Bekker CD VRYSTELLING, Centurion Teater
2006 30 September - Gert Vlok Nel, Durbanville Kunskafee, R70
2006 29 September - Gert Vlok Nel, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R50
2007 09 27 - Gert Vlok Nel, Ou Meulteater
2005 07 02, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Gert Vlok Nel

2005 06 09, Ulla La, Gert Vlok Nel R50 0117913024/0836568947

Afrikaanse Musiek Revolusie
15 Augustus 04, Sidewalk Café, Sunnyside, PTA
met Gert Vlok Nel, Riku Lätti, Kristoe Strauss
22 Augustus 04, Sidewalk Café, Sunnyside, PTA
met Jan Blohm, Riku Lätti, Bacchus Nel, Kristoe Strauss
"...elke sondag is die selfde en ander sondebokke daar ..."
insluitend: Jan Blohm, Riku Lätti, Bacchus Nel, Kristoe Strauss, Albert de Vos, Rivon, Janice, Fritz Blitz, Trike
riku.coza

5 09 04, VERA, Nederland Gert Vlok Nel vera-groningen.nl
5 02 Centurion Teater Gert Vlok Nel saklank
3 02 Steak'n'Ale, Centurion (012) 664-5155 Gert Vlok Nel saklank
29 01 The Blue Crane Restaurant, New Muckleneuk (012) 460-7615/7 Gert Vlok Nel saklank
28 01 Café Barcelona, Elarduspark (012) 345-3602 Gert Vlok Nel saklank
2003 04 17, Steak'n'Ale Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Diff-Olie, Kaalkop Waarheid (l), Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, samusic.co.za






2005 08 11 - Huisgenoot - Paartie Innie Park met onder andere: Gert Vlok Nel, Koos Kombuis, Gian Groen, Klopjag, Anton Goosen, Alta Joubert, Mamela, Piet Botha, Jan Marais Park, 17h00, R50, R70
vetseun

2005 07 01 - Gert Vlok Nel, Durbanville Kunskafee, R60
vetseun

2004 08 06-09 - OPPIKOPP10: 16Stitch, 340ml, Ashton Nyte, Band O Gypsys, Battery 9, Bed On Bricks, Brixton Moord En Roof Orkes, Boo!, Buckfever Underground, Dan Patlansky en die Mississippi Muthers, David Foster, Delta Blue, Fake Leather Blues Band, Fokofpolisiekar, Freshlyground, Gert Vlok Nel, Gordon's Suitcase, Greg Georgiades en Hasjis Joshi, Jack Hammer, Jo Day, Karen Zoid, Karma, Kobus!, Koos Kombuis, Laurinda Hofmeyr, Liela Groenewald, Loose Cannon, Mesadoth, MXO, Nine, Piet Planter, Prime Circle, Riku Lätti, SHU, Springbok Nude Girls, Soil 7T7, Squeal, Sugardrive, The Narrow, Tidal Waves, Tumi & The Volume, Corné & Twakkie van "The Most Amazing Show", Tyburn, Valiant Swart, Van der Want / Letcher, Wickhead, Wonderboom, Northam, PTA - oppikoppi.co.za



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)