Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gert Coetzer en sy konsertina
vetseunvetseun
Skommel Daai Ding! LP .. TRLP 3015 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Die Grasfontein - Polka (Trad.)
2. Oor Die Drakenberge (Trad.)
3. Hiers Ek Weer (Trad.)
4. Die Tafelkop - Seties (Trad.)
5. Vaalhoed Se Baas (Trad.)
6. Die Portugees - Wals (Trad.)
Kant Twee:
1. Hoe Later, Hoe Kwater (Trad.)
2. Die Cornelius - Wals (Trad.)
3. Die Kommando - Polka (Trad.)
4. Gooi Water (G. Coetzer)
5. Sonop (C. & W. Cooper)
6. Oom Jim Se Seties (Trad.)

Gert Coetzer, of Klein Gert soos hy beter bekend is, is afkomstig van die Noord Transvaalse Bosveld. Hy het sy eerste Iewenslig in die Vaalwater Distrik gesien en daar as 'n knaap van tien jaar vir die eerste keer by sy ouboet die konsertina leer speel.
Na jare van rond swerwe is hy nou in Nelspruit se wêreld in die Oos-Transvaal woonagtig.
Saam met almal wat hom nog op boeredanse hoor speel sê ons - Skommel Daardie Ding!! - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )