Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gert Bekker .co.zavetseunvetseun
vetseun
In 'n Blik Gedruk .............. GBCD02 2006 SELECT
1. Lig
2. Teuels Van Die Tyd
3. Sluipmoord
4. Winter
5. Geduld
6. La Femme
7. Cullinan
8. Gat-Oor-Kop Verlief
9. Naweekpappa
10. Mooikrans
11. Wiekie
12. Dream Wave
vetseun
vetseun
Dis Die Girl ........................... RR056 2005 RHYTHM RECORDS
1. Miere (Dawid Katz)
2. 'n Vrou So Na My Hart
3. Girl (Myburgh Grobbelaar)
4. Vroeër Jare
5. Skielik Is Jy Vry
6. La Chanson des Vieux Amants
7. Atlantis In Jou Lyf
8. 'n Hemel Vol Blou Akkers (liriek, Ingrid Jonker, musiek, Anton Goossen)
9. Kruispad
10. Waar Die Sand En See Mekaar Ontmoet (Zelda de Wet)
11. Ek Mis Dit So (Zelda de Wet)
12. Door De Wind
13. Ne Me Quitte Pas

vetseun
Waar Die Antwoord Lê ................................ 2004 WOLMER
1. Ne Me Quitte Pas
2. 'n Vrou So Na My Hart
3. Waar Die Antwoord Lê
4. Waar Die Sand En See Mekaar Ontmoet (Zelda de Wet)
5. Is Dit Nu Later
6. Kaarthuisies
7. Toe Ek Vanoggend My Oë Oopmaak
8. Ida
9. Werner
10. Trauma Van Die Dood
11. Door De Wind
12. Skielik Is Jy Vry
13. Halfweghuis
14. Ek Mis Dit So (Zelda de Wet)
15. Kaalvoetkinders In Die Reën


flyers :
2005 07 16, Durbanville Kunskafee Gert Bekker
2005 07 15, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Gert Bekker
2005 07 11, Die Boer, Durbanville Gert Bekker
2005 06 11, Jan Harmsgat se Agterplaas, Cullinan "Woorde in 'n Ysblok" met Jak de Priester + Gert Bekker
2005 05 28, Lucit Restaurant, Rietondale, Gert Bekker



skakels : gertbekker.co.za











------------------------------------------------------------------------------------


Herinneringe aan Koos du Plessisvetseun

Menige Suid-Afrikaanse Liedjieskrywers se grootste inspirasie spruit uit die finominale werke van Koos du Plessis.

Gert Bekker bring 'n huldeblyk aan Koos du Plessis as "...steeds die top Afrikaanse liedjieskrywer van alle tye".

Koos se liedjies is tydloos. Elke keer wanneer jy daarna luister word dit net mooier en mooier.

Kom luister daarom weer na hierdie spesiale erfenis van Afrikaanse musiek wat Koos du Plessis vir ons nagelaat het.

Kom maak 'n paar skadu's teen die muur van Café Barcelona hierdie Saterdag!

3 November 20:30, R45pp, Bespreek by 0123453602

------------------------------------------------------------------------------------

BEKKER EN BLOHM BY WATERPOEL

Gert Bekker, redelik onbekend in die Paarl en Jan Blohm tesame met Ryno Velvet, reeds oorbekend, tree onderskeidelik 8 en 10 Augustus op by die intieme Waterpoel teater op die Agter Paarlpad.

Gert Bekker gaan van sy eie liedjies sowel as verwerkings van ander kunstenaars soos Koos du Plessis, Stef Bos en Jacques Brel sing. Hy woon in Cullinan en is 'n sielsmens wat skryf en sing oor emosies. Hierdie is die ideale romantiese bederf vir die vrou of man in jou lewe op die vooraand van Vrouedag.

Jan Blohm met gaskunstenaar Ryno Velvet gaan alle uithaal met heerlike blues, rock en sielvolle ballades.

Gert Bekker 8 en Jan Blohm met Ryno Velvet 10 Augustus. Heerlike sop, bruschetta en 'n groot vuur. Bespreek sommer nou by Trudy 082 8969863. Net 50 sitplekke. R120 per kop.

BEKKER AND BLOHM AT WATERPOEL

Gert Bekker is relatively unknown in Paarl but Jan Blohm together with Ryno Velvet need no introduction. They are performing on 8 and 10 August respectively at the intimate Waterpoel Theatre on the Agter Paarl Road.

Gert Bekker composes his own songs and easily slips into personas like Koos du Plessis, Stef Bos and Jacques Brel. He resides in Cullinan, feels drawn to emotions and lives soulfully. Treat your woman or man to a romantic evening on the eve of Woman's Day.

Jan Blohm with guest artist Ryno Velvet, are going to blast you with blues, rock and soulful ballads.

Gert Bekker on 8 August and Blohm together with Velvet on 10 August. Delicious soup, bruschetta and a huge fire. Bookings: Trudy 082 8969863.Only 50 seats. R120 per head.


------------------------------------------------------------------------------------

vetseun

2005 07 16 - Gert Bekker, Durbanville Kunskafee, R20
vetseun

2004 09 - Brel, Blom, Bekker met Gert Bekker en Nadine Blom, Jan Harmsgat se Agterplaas, Cullinan


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )