


















Gerrie Bezuidenhout

Een-En-Twintig Klawers LP .... SL 104 SAFFIER PLATE (ONS LAND REEKS)
Kant Een:
1. Vra Jou Ma
2. Oom Stoffel
3. Tant Antjie Ruik Na Gom
4. Steynsburg-Seties
5. Vaalhaar-Toe
6. Die Kalfie-Wals
7. Suikerbossie
Kant Twee:
1. Tant San Van Christiana
2. Met My Bootjie
3. Kliprivier-Polka
4. Perdeby
5. Kom Wals Vanaand
6. Sarie Marais
7. Boegoeberg Se Dam
Die Boere wat saam met Gerrie speel: Kitare: Abel Naudé; Chris Gerber; Banjo: Herman Gerber; Basviool; Bunny van den Berg

Konsertina-Skommel LP ..... BON.147 BONUS
Kant Een:
1. Die Wissel Polka (Trad.)
2. Resiesbaan Setties (Trad.)
3. Solank As Die Rietjie In Die Water Lê (Trad.)
4. Stellenbosch Verlange (Trad.)
5. Die Golfies Polka (Trad.)
6. Trap En Truppel (Trad.)
Kant Twee:
1. Heuningby Setties (Trad.)
2. Mienie In Die Mielieland (Trad.)
3. Die Hartseer Wals (Trad.)
4. Sewejaar Polka (Trad.)
5. Pale Toe (Trad.)
6. Die Huis Orrel Polka (Trad.)


Vastrap Met Gerrie LP ....... TRLP 3023 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Hoekom Nie Gesê (Trad.)
2. Die Maanlig-Wals (Trad.)
3. Huis-Toe Gaan (Trad.)
4. Nog 'n Dansie (Trad.)
5. Huisie In Die Vrystaat (Kopiereg Voorbehou)
6. Die Ossewa-Wals (Kopiereg Voorbehou)
Kant Twee:
1. Die Sewejaar-Polka (Trad.)
2. As Die Maan Opkom Oor Die Berge (Trad.)
3. Solank Soos Die Rietjie In Die Water Lê (Trad.)
4. My Eie Soetlief (Trad.)
5. Liefste Meisie (Trad.)
6. Oos, Wes, Tuis Bes (Trad.)


Gerrie Bezuidenhout Se Konsertina Gesels LP . TRLP 3006 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Die Resiesbaan - Seties (Trad.)
2. Traporrel - Polka (Trad.)
3. Die Hartseer - Wals (Trad.)
4. Boomstraat (Trad.)
5. Connie Met Die Rooirokkie (Trad.)
6. Fluister (Schonberger)
Kant Twee:
1. Die Heuningby (Trad.)
2. Die Anna Pop - Seties (Trad.)
3. Oom Piet Se Wals (Trad.)
4. My Liewe Antjie (Trad.)
5. 'n Liedjie Van Verlange (Trad.)
6. Lenie Louw (Trad.)

Op Die Trekpad LP ................................. SAFFIER PLATE (ONS LAND REEKS)
- Konsertina: Gerrie Bezuidenhout
Kant Een:
1. Op Die Trekpad
2. Mielieblare
3. Kom, Wees Vrolik
4. Kêrels, Kêrels Stadig Draai
5. Baandans
6. Boggom In Die Mielieland
7. Wals Vir Tant Sannie
Kant Twee:
1. Petronella
2. Kromdraai-Mazurka
3. Jan de Bruyn
4. Verloof Wals
5. Jannie Het Gaan Jag
6. Boerenooi

Boereland LP ........................................... SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Aan Die Brand
2. Boereland Wals
3. Warmpampoen-Seties
4. Hartebeeshuisie
5. Agteros-Vastrap
6. Neef Frans Se Polka
Kant Twee:
1. Sout En Peper
2. Dagbreek-Wals
3. Opskommel-Seties
4. Die Kat Kom Terug
5. Lief-Fransie-Wals
6. Tienker-Polka
7. Suikerbekkie


Gerrie Se Konsertina LP ........................ SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Die Anna-Pop Seties
2. Die Swartkop-Vastrap
3. Oom Palm Se Wals
4. Huisie In Die Vrystaat
5. Boomstraat
6. 'n Liedjie Van Verlange
Kant Twee:
1. Ek Wil Huis-Toe Gaan
2. Connie Met Die Rooi-Rokkie
3. Oos, Wes, Tuis Bes
4. Die Maanlig-Wals
5. Nog 'n Dansie
6. Ver Oor Die Diep Blou See

Vuurwarm (Konsertina) LP .................... SAFFIER PLATE (ONS LAND REEKS)
Gerrie Bezuidenhout en die Opstoppers

Breeklos! LP ............................................. KRISTAL


Lenie Louw / Huis-Orrel Polka 7" . SK 33 KRISTAL
Kant Een:
1. Lenie Louw (Trad.)
Kant Twee:
1. Huis-Orrel Polka (Trad.)
ook op:
Tweede Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Die Vuurwarm-Vastrap
Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Die Wissel-Polka
skakels :