


















George Esaul
Jurie Ferreira met George Esaul en sy orkes

Sing Vir Verliefde Paartjies LP . 33JSX 11051 COLUMBIA
Kant Een:
1. Ek Het 'n Liefling
2. My Maatjie
3. Alle Verliefdes
4. Getrou Aan Jou
5. Droomland Tango
6. Die Vlaktes In Die Vrystaat
Kant Twee:
1. Wondersoet
2. Die Ou Karoo
3. Rosegeur En Maanskyn
4. Ek Voel So Alleen
5. Appelbloeisels In Die Reën
6. Die Laaste Dans
Jurie Ferreira met George Esaul en sy orkes

'n Plekkie In My Hart LP ..... JSX 11043 COLUMBIA
Kant Een:
1. 'n Plekkie In My Hart (D. Ravenscroft-A. de Waal)
2. Silwer Maanlig (J. Stelling-H. Human)
3. Hawaii (George Esaul-A. de Waal)
4. Kom Windjie Waai (L. Combrinck)
5. Tuis Op 'n Plaas (L. Combrinck)
6. Totsiens My Blondenooi (G. Esaul-L. Combrinck)
Kant Twee:
1. Vir 'n Leeftyd (Esaul-A. de Waal)
2. Roos Van Die Pêrel (A. de Waal)
3. My Vaaldam Nooientjie (Narholz-Rogge-Combrinck)
4. Tyd Vlieg Verby (D. Ravenscroft-L. Combrinck)
5. My Skat (D. Bosman)
6. Wens Op 'n Ster (L. Combrinck)
Paul Nel And His Girl Friends With The George Esaul Orchestra

Give Me Love LP .................. ALD 6471 CBS
met Don Sterley

Donker Man LP ..................... UNA 1523 UNIKA
George Esaul en Die Kampvuur Sangers

Almal Sing Saam LP .......... UNA 1509 UNIKA
Kant Een:
1. My Hartjie, My Liefie
2. Tahiti
3. Fluister
4. Daar Oorkant Die Berge
5. Apie Het Sy Stert Verloor
6. Silwer Hare Tussen Goud
7. Ou Oom Klasie Het 'n Plaas
Kant Twee:
1. Val-da-rie, Val-da-ro
2. Huisie In Die Berge
3. Die Ou Kalahari
4. Hawaii
5. Appeltert
6. By Jou
7. Totsiens, My Blonde Nooi
Bill Liebenberg met George Esaul en sy Orkes
v.jpg)
Droombeminde LP ................................. COLUMBIA
Al Debbo met George Esaul


Woeps Spring / Hou Die Blinkkant Altyd Bo 7" . JA.207 UNIKA
Kant Een:
1. Woeps Spring (Taffy Kikillus) (Carstens-De Waal)
Kant Twee:
1. Hou Die Blinkkant Altyd Bo (Taffy Kikillus) (Carstens-De Waal)


George Esaul - Theatreland March / David Davies with George Esaul - L.M. Goodnight Message 7" . 45-SPD 227 PARLOPHONE
skakels :