Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
GATVOL

'N GATVOL KOMEDIE MET GIDEON VAN EEDEN

Die opvolg van die show wat gehore laat kraai het van die lag by die Gariep Kunstefees 2004.

Drie manne. Een drom. En 'n paar ander weird voorwerpe en oeps en siedaar! Jy vergeet van alles wat jou gatvol maak en jou lewe versuur. In die" "mit-evil kommerie" besin Gideon van Eeden van Egoli faam (Sebastiaan) oor hoekom ons moet lag en lewer sy vlymskerp kommentaar saam met twee skreeusnaakse nuwelinge: Christian Bennet en Dean van der Venter - the best of the Cape Flêts, of miskien eerder die worst! (of wurst - soos in duits... mos) Sketse van verskillende skrywers word saamgebring met skreeusnaakse skakelteks en soms genadelose kommentaar op die wêreld van vandag in 'n non-stop lag-tot-jy-drop komedie vir die hele familie (aangepas vir spesifieke gehore).

Kom maak eire die liewe vir jouself 'n bietjie meer bearable, kom lag lekker saam met die hope-dealers vannie Kaap.

Donderdag 14 Julie 2005 om 21:00
Durbanville Kunskafee
Vir besprekings kontak Lize by:
(021)979 3131 / 082 456 2210
R40 per persoon

2005 07 14, Durbanville Kunskafee GATVOL

skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )