


















Gary Kieswetter

Kyk Nou Net Hoe Werk Gebed! - . 2007 VISION HOUSE PUBLISHING
Gary Kieswetter; Timothy Kieswetter
"Dis nooit te laat om te bid nie"
"Ons almal weet ons moet bid, maar ons weet nie altyd hoe om dit prakties en effektief uit te voer nie. Kyk nou-net hoe werk gebed! wys jou hoe om te bid en resultate te sien. Gebed is eintlik baie eenvoudig en kinderlik van aard omdat die Heilige Gees ons hiermee help. Dis bloot 'n eenvoudige gesprek tussen pa en kind. Ons moet onthou dat gebed God se idee is, omdat Hy verlang om met ons te kommunikeer. Die krag van gebed, le nie net in die persoon wat bid nie, maar ook in die Een wat gebede beantwoord. Juis daarom kan die onmoontlike moontlik word, nie net in ons lewens nie, maar ook in die lewens van die vir wie ons intree. Om te bid, is so deel van ons lewens soos asemhaal en eet. 'n Natuurlike uitvloeisel van 'n spontane, lewende verhouding met ons God. Wanneer ons gebede beantwoord word, dan word die Vader, seun en heilige gees verheerlik, omdat die ware doel van gebed - om God se wil op aarde te laat gebeur - dan plaasvind." - loot.co.za

Semels na hemels na krummels . 2007/07 GROOTISUTROU

Ek Kan Nie Meer Nie ................ GROOTISUTROU

Wat vrees jy? ............................ GROOTISUTROU
skakels : grootisutrou.co.za