Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Funny Carp
vetseun
Gevaarlik .......................................... 2010
1. Intro Gevaarlik
2. Cape Town Medley
3. Sexy Meisie
4. DJ's Rockin' Mzanzi
5. Don't Make Your Children Pay (Interlude)
6. Don't Make Your Children Pay
7. Ou Bassie
8. Gevaarlik
9. Hiegatos Alweer
10. Sexy Meisie (Interlude)
11. For Your Precious Love
12. Bumpin'
13. Hiegatos Alweer (Interlude)
14. Tik Song
15. 2010 Soccer Anthem
16. Sexy Meisie (Remix)

HULLE is al lank in die land en dit lyk my hulle is hier om te bly.
Ek praat nie van die gespierde sokkersterre en hul mode-crazy vroue wat tans in ál wat 'n Suid-Afrikaanse stad is, opgemerk word nie.
Ek is op 'n trip met Funny Carp.
Dié groep het ook besluit om op die World Cup-soustrein te spring.
Sedert die groep 14 jaar gelede op die been gebring is, het sy catchy lirieke en tunes hom gou as 'n anderste, unieke Kaapse groep gevestig. En met daardie 13 sopnat tracks op die groep se debuut-album, Dahla Flet, kon niemand anders as om Funny Carp-bedinges te raak nie.
Tot op hede het die driemanskap vyf albums uitgereik wat Sop-Nat, Skurumba en Duidelik insluit.
Hul nuutste album is Gevaarlik en spog met gaskunstenaars soos ­Salome, Rudolph Paulse, Storm Mavigga en David Piet.
Ná 'n break van sewe jaar is dié ouens terug - en gevaarliker as ooit. - Die Burger

vetseunvetseun
Die Beste Funny Carp . CDCLL7053 2003 COLOSSAL/SONY MUSIC/BMG
1. Boesman Lambada
2. Too Damn Duidelik
3. Ska-Rumba
4. Somerlied (oorspronklik deur Die Radiators)
5. Blaas My Bal
6. Liefling
7. Sarah/Saartjie (Die Khoi-San Venus)
8. Die Bokke
9. Mother City
10. Save The Children
11. My Broertjie, My Bra
12. Washeka met Q-Roc
13. Moeder
14. Ons Is Funny Carp
15. Hier Kom Jou Poes

vetseun
Die Afta-Partie TC/CD . L4CLL7036/CDCLL7036 2000 COLOSSAL/SONY MUSIC/BMG
1. Intro
2. Ay Yah Yah
3. Rent
4(a) Ain't Nothin' Goin' On But The Rent (Re-Recorded Chorus)
5. Balletjies
6. We Will Stop You
7(a) We Will Rock You .............
8. (Re-Recorded Segment)
9. Boeta Ghakkie Pt. 2 1/2 Interlude
10. Corner
11. Lawaai
12. Awards (Interlude)
13. Save The Children
14. My Broertjie, My Bra
15. Matric Ball (Interlude)
16. After Party
17. Sheilah (Interlude)
18. Nonna
19. Loco
20. Sex Drive

skakels : die afta partie review:

vetseunvetseun
Too Damn Duidelik CDS . CDCLLS 716 1999 COLOSSAL/SONY MUSIC/BMG
1. Ska-Rumba
2. Too Damn Duidelik
3. Moeder
4. Die Bokke
5. Ska-Rumba Dub
6. (Too Damn) Duidelik Dub
.
'n kaapse groep. en hulle is êrens tussen "pashaash" en "duidelik".
"Ska-Rumba" laat min tot twyfel, lekker beats en daai kaapse aksent en stories. "Too Damn Duidelik" is 'n danserige remix van die nou landswye bekende "duidelik". "Moeder" is 'n amper merkbare rustige liedjie met prys en seën vir almal se ma. en dan word die CD afgerond met FC se ode tot ruggas, "Die Bokke" en twee dubs, "Ska-Rumba" effens uitgerek en meer housy, "duidelik" dans nou.

vetseunvetseun
Sop-Nat TC/CD . L4CLL7022/CDCLL7022 1998 COLOSSAL/SONY MUSIC/BMG
1. Intro
2. Mother City
3. Boesman Lambada met Al Farid On Flamenco Guitar
4. Daar Is-sie Werk-ie
5. Naai Man
6. Moeder
7. Wie Ruk Die Jol?
8. Boeta Ghakkie
9. Ska-Rumba
10. Shake It! Shake It!
11. Die Kaap Is Deurmekaar
12. (Too Damn) Duidelik
13. Almal Is Vrek Pt. 2

'n nuwe ou cd, 13 snitte snelheid ...'n totale aanslag op die situasie deur middel van lirieke en ritme. om meeste van die lirieke weer te gee of te probeer aanhaal is defnitief die eerste idee gewees maar as mens na die overalls (gekleurd) en die stance (hip) en die hare (wat-de-hel) en dan die berg in die agtergrond (tafel) kyk kry jy die gevoel.
die manne maak in dele en dele van groepe al musiek vir jare. sop-nat maak defnitief 'n groot deel uit van die plek wat hulle vir hulself in die keelsny industrie gemaak het.
produksie deur BLAZE, en ingenieur deur Vince Louis, Alex Power en Al Etto (Groove Station) is die kwaliteit nie iets om aan te dink nie, kry liewer lekker skoene en skuif ... hoogtepunte in die hele album, maar soos geraasmoeder is baie cool, ook voorkoptreffers soos Naai Man, Boeta Ghakkie word afgewissel met bekendes soos Ska-Rumba wat iemand ook al gedoen het en duidelik wat nie net is wat die kaap is nie maar wat jy sal word ...

vetseunvetseun
Dahla Flet ........................................... 1998 SONY MUSIC/BMG
1. Intro
2. Pille En Dagga
3. Hier Kom Jou Puss
4. Blaas My Bal
5. Hoekom Krap Jy In My Gat?
6. Ek Trap Jou Bek Pap
7. Jy Vang Net Kak Aan
8. Jou Lelike Parak
9. Ons Is Funny Carp
10. Almal Is Vrek
11. Ek Trap Jou Bek Pap (Girlie Version)
12. Interlude

vetseunvetseun
Pille & Die Dagga 12".......................
Kant Een:
1. Pille & Die Dagga
2. Hie Kom Jou Puss
Kant Twee:
1. Almal Is Vrek
2. Ons Is Funny Carp

is Kop Majied, Kleintjie Pryms, Pankie Darel, Stretch "artist" Langaan


ook op :
Hectic 2CD kompilasie - Boesman Lambada


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)