


















Frikkie Cronjé en sy Hawaiiese kitaar
v.jpg)

Silwer Snare In Stereo LP .... KLS 387 KRISTAL
Kant Een:
1. Don't Forget To Remember
2. Butterfly
3. There Goes My Everything
4. Words
5. Ramblin' Rose
6. Banks Of The Ohio
Kant Twee:
1. Silver Threads And Golden Needles
2. Sweet Heart
3. I Don't Wanna Play House
4. Amazing Grace
5. Blame It On The Bossanova
6. Green, Green Grass Of Home
Frikkie Cronjé en sy Hawaiiese kitaar


Droom Snare LP .................... KLS 322 KRISTAL
Kant Een:
1. Kleine Nachtegal (Rothenberg, Winkler)
2. Ballad Of The Green Beret (Magnono)
3. Green, Green Grass Of Home (C. Pitman)
4. Lara's Theme (Jarre)
5. Spanish Eyes (Kaempfert, Singleton)
6. Wings Of A Dove (Ferguson)
Kant Twee:
1. I Love You Because (Leon Payne)
2. My Hart Verlang Na Die Boland (Andresen)
3. The Strange Little Girl
4. You Can't Be True (Griffin, Cotton)
5. I'll Step Aside (Johnny Bond)
6. Sterlig Aande (Cronjé)
Hier is nou 'n kIompie immergroen gunstelinge mooi uitgevoer deur Frikkie en die hawaiise kitaar. Daar is besluit om hierdie plaat vry te stel, na talle navrae na die een of ander ou gunsteiing wat dan deur Frikkie gespeel moet word. Sy bewonderaars hou ons voorwaar besig. Nouja, hier is dan al u geliefkoosde liedjies op die hawaiiise kitaar gespeei. Lekker luister.
Opname en Produksie deur Pierre J. Lombard en Dries Lombaard - omslag
Frikkie Cronjé en sy Hawaiiese kitaar


Heimwee LP ........................... KLS 296 KRISTAL
Kant Een:
1. Groen Koringlande
2. Sagte Melodie
3. Appelbloeisels
4. Wish Me A Rainbow
5. Die Vrolike Musikant
6. Die Heidelied
Kant Twee:
1. The French Song
2. Release Me
3. Burning Bridges
4. Distant Drums
5. That Silver Haired Daddy Of Mine
6. A Stranger's Just A Friend

Silwer Golwe LP ..................... KLS 244 KRISTAL/METEOR
- Die Hawaiise-Kitaar Klanke van Frikkie Cronjé
Kant Een:
1. Op Silwer Water
2. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie
3. Net Herinnerings (Among My Souvenirs)
4. My Hart Verlang (O Solo Mio)
5. Anna-Marie
6. Helder Maan (The Moon of Manakoora)
Kant Twee:
1. Silwer Golwe (Pearly Shells)
2. Vaarwel My Vriend, Vaarwel
3. Liefling Van My Hart (Mexicalli Rose)
4. Jaloerse Hart (Jealous Heart)
5. Troue Liefde (True Love)
6. Die Goeie Ou Tyd
Frikkie Cronjé Hawaiiese Kitaar


Snare Van Verlange LP ......... KLS 207 KRISTAL
Kant Een:
1. Vaarwel Ou Plasie (Goodbye Hawaii) (Appollon, Towers, Robins)
2. Tennessee-Wals (King, Steward)
3. Liefdesdrome (Trade Winds)
4. Die Waterval (Trad.)
5. Silwer Hare Tussen Goud (Trad.)
6. Bootjie Na Kammaland (Trad.)
Kant Twee:
1. Tien Duisend Myl (Missouri Mo)
2. Eiland Van Verlange (Isle Of Golden Dreams)
3. Jy Sal Nooit Jou Moeder Mis Voordat Se Sterf (Brockman)
4. Gee My Net Liefde (Send Me The Pillow That You Dream On) (Verw. Cronjé)
5. Jy Is My Liefling (C. & W. Cooper)
6. Donker Maan
Op hierdie Kristal - Langspeelplaat het u weer die betowerende Hawaiise-Kitaarklanke van Frikkie Cronjé. Soos op sy vorige langspeelplate het Frikkie weer 'n uitmuntende keuse gedoen van twaalf pragtige wysies, wat elkeen wat daarna luister sal bekoor. - omslag

Snare In Die Skemering LP .. KLS 172 KRISTAL
- Hawaiise-Kitaar: Frikkie Cronjé Met Orrel En Ritme Begeleiding
Kant Een:
1. Jy Moet My Nooit Verlaat Nie (Don't Let Me Cross Over)
2. Het Ek Jou Al Vertel (Have I Told You Lately That I Love)
3. Pragtige Bruin Oë (Beautiful Brown Eyes)
4. Blou Hawaii
5. Seeman
6. My Gebroke Hart (Breaking In A Brand New Broken Heart)
Kant Twee:
1. Veels Geluk, My Liefling (Happy Birthday, My Darling)
2. Geen Liefde Meer Vir My (I Can't See Me In Your Eyes Anymore)
3. Ek Wens Daar Was Iemand Wat My Bemin (I Wish I Had Someone To Love Me)
4. My Droomgeluk (My Happiness)
5. Fluisterende Hoop (Whispering Hope)
6. Net Vir Jou Alleen


Goue Snare LP ........................ KLS 160 KRISTAL
- Frikkie Cronjé - Hawaiise-Kitaar
Kant Een:
1. Die Dierbare Moeder Van My
2. Die Lig In Die Venster
3. Oktobermaand
4. Gebreekte Hart
5. Vier Mure
6. Ek Sal Jou Nog Bemin
Kant Twee:
1. Maanlig Stilte
2. Trane In Jou Blou Oë
3. Sê My, Waar Kan Moeder Wees
4. My Wilde Rosie
5. By Die Ou Meulstroom
6. Nou Is Die Uur - Rotse Van Hawaii
Na die vrystelling van Frikkie Cronjé se eerste langspeelplaat van Hawaiise-Kitaarmusiek op die Kristal etiket (Snare Van Herinnering - KLS 139) was daar dadelik 'n aanvraag van almal wat na die plaat geluister het, om meer opnames van hierdie aard.
Op hierdie langspeelplaat kan u luister na twaalf bekende liedjies waarvan almal sal hou. Luister rn geniet die klanke van "Goue Snare".
Die musikantewat saam met Frikkie opneem: Kitaar: Dries Lombard; Mandolien: Gys Cronjé; Basviool: Regan Pinnoy; Tromme: Pat Higgins; Opname en Produksie: Pierre Lombard


Snare Van Herinnering LP ... KLS 139 KRISTAL
Kant Een:
1. Ek Mag Jou Nie Bemin Nie (Please Don't Let Me Love You) (Jones)
2. Vaya Con Dios (Russel-James-Pepper)
3. Silwer Maan (F. Cronjé)
4. Liefde Is Teer (F. Cronjé)
5. Ek Dink Weer Vanaand Aan My Blou-Oog (Carter)
6. Hawaiiese-Tango (F. Cronjé)
Kant Twee:
1. Huweliks Klokke (Wedding Bells) (Boone)
2. Vir Ewig En Altyd (For Ever And Ever) (Rosa Winkler)
3. Silver Strande (Trad.)
4. Nellie (F. Cronjé)
5. Tahiti (Bekking-Strom-De Waal)
6. Liefdeslig (I'll Keep The Love Light Burning) (Benjamin-Weiss)
As u na die liedjies op hierdie langspeeIplaat Iuistsr sal dit herinnerings bring uit die verlede, van 'n dierbare vér weg, of van oomblikke uit die verlede wat mooi en goed was.
Die liedjies word meesterlik op die Hawiiese-kitaar uitgevoer. Daar is seker nie 'n musiek-instrument wat meer gevoel en lewe aan'n Iiedjie kan gee as die Hawaiiese-kitaar nie.
Luister en droom nou saam met SNARE VAN HERINNERING. - omslag

Konsertina-Verlange LP .......... SL 127 SAFFIER PLATE
- Gysie Meyer: Konsertina, Frikkie Cronjé: Hawaiise-Kitaar
Kant Een:
1. Die Golfies-Polka
2. Kom Laat Ons Dans
3. Die Anna Pop-Seties
4. Baba Se Wals
5. Die Soutpansberg-Seties
6. Die Duitswes-Wals
Kant Twee:
1. Dik Anna-Polka
2. Marosovia-Wals
3. Een Druk, Een Soen
4. Die Lydenburg-Wals
5. Hardloop-Wals
6. Die Spaanse-Wals

Silwer Snare LP ...................... LSJ 273 JUWEEL PLATE

Die Silwer Snare Van Frikkie Cronjé LP . PLS 7172 1969 PÊREL
Frikkie Cronjé en sy Hawaiiese kitaar

Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie LP .......... KRISTAL
Kant Een:
1. Liefling Van My Hart
2. Silwer Golwe
3. Wens My 'n Reënboog
4. As Die Son My Begroet
5. Troue Liefde
6. Vaarwel My Vriend, Vaarwel
Kant Twee:
1. Oktobermaand
2. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie
3. Jaloerse Hart
4. Helder Maan
5. Die Heidelied
6. Die Goeie Ou Tyd

Konsertina-Heimweë LP ...................... KRISTAL
- Gysie Meyer: Konsertina, Frikkie Cronjé: Hawaiise-Kitaar
Kant 1:
1. Die Outydse Tweestap
2. Wals Van Verlange
3. Ons Gaan Op Reis Na Die Maan
4. Die Hartseer-Wals
5. Die Plattoon-Polka
6. Connie Met Die Rooirokkie
Kant 2:
1. Die Soutpansberg-Polka
2. Velskoen-Seties
3. Die Deurmekaar-Setties
4. Leon Se Vastrap
5. Totsiens Marie
6. Eggo-Wals


Silwer Snare LP ..............................
- Die Hawaiise Kitaarklanke Van Frikkie Cronjé
Kant Een:
1. Waar Is Moeder?
2. In Die Maanlig Stilte
3. Silwer Hare Tussen Goud
4. Die Tennessee-Wals
5. Tien Duisend Myl
6. Jy Is My Liefling
Kant Twee:
1. Trane En Reëndruppels
2. Die Mure Om My
3. Vaarwel Ou Plasie
4. By Die Waterval
5. Liefdesdrome
6. Verlange


Strelende Snare LP .........................
- Frikkie Cronjé en sy Hawaiise-Kitaar
Kant Een:
1. Ek Sal Jou Altyd Bemin
2. Diep In My Hart
3. My Dierbare Moeder
4. Donker Man
5. Bootjie Na Kammaland
6. Nou Is Die Uur
Kant Twee:
1. Die Lig In Die Venster
2. By Die Ou Meulstroom
3. Verlore Liefde
4. Jy Sal Nooit Jou Moeder Mis Voordat Se Sterf
5. Gee My Die Kussing
6. Rotse Van Hawaii
skakels :