


















Fred Rheeder (Freddie Rheeder)
Brian Nieuwoudt & Fred Rheeder

Tuisgebak........................ VONK432 2018 VONK MUSIEK
1. Jakkalsdraai Polka
2. Littelos Settees
3. Suikerbossie
4. Karringmelk Wals
5. So Speel Die Boere
6. Annapop Settees
7. Kliprivier Polka
8. Kalfie Wals
9. Antjie
10. Die Blou Berge
11. Soutspanberg Polka
12. Katdoring Wals
13. Liefling Van My
14. Soutspanberg Settees
15. Kromdraai Mazurka
16. Ou Sors Se Mannewals
17. Piet-My-Vrou Wals
18. Veerpoot Polka
Hannes Schoeman; Fred Rheeder; Marius Louw

Laat Waai Met Ou Vriende . VLCD5262 2011 VENUS
1. Dagbreek Deuntjie
2. Lucille Se Wals
3. Tokkel Seties
4. Oubok, Jongblare
5. Huisie Op Die Plaas
6. Oumens Vastrap
7. Jammer Wals
8. Die Vrolike Vastrap
9. Drakensberg Van Verlange
10. Hessie Se Wals
11. Janco Se Skop
12. Die Waterval Seties
13. Oupa Se Heimwee
14. Punt In Die Wind
15. Tant Tina Se Seties
16. Donkiekar Seties
17. Blouwater Seties
18. Suid-Ooster Wals
19. Chante Se Deuntjie


Vatso! .............................. HOEZD102 2003 HOEZIT MUSIEK
- Die Beste Van Prof. Langpiet de Villiers & Freddie Rheeder -
1. Lientjie Se Vastrap
2. Banjo Boogie
3. Polla Se Wals
4. Suikerhuis Vastrap
5. Uppie Setties
6. Piet En Niek Se Vastrap
7. Jakob Bul Se Wals
8. Banjo Kapperjolle
9. Maryke Se Setties
10. Klawa Se Vastrap
11. Skapies In Die Branders
12. Cholestrol Vastrap
13. Banjo Razzmatazz
14. Bloublomvastrap
15. Sandveldwals
16. Otto Se Vastrap
17. Lise En Nicole Se Setties
18. Freddie Se Tema
19. Koljandervastrap
20. Stellenbosch Verlange Vastrap
21. Vryelaansetties
22. Vrolike Banjo
23. Verloof Wals
24. Langpiet Se DingeLangpiet Se Dinge
25. Ouma Se Baandans
26. Jan Hooglied Se Wals
Lang Piet de Villiers met Fred Rheeder

Boerekonsertina Bokjol LP .... SL 1171 SAFFIER PLATE (ONS LAND REEKS)
Kant Een:
1. Finkel Vastrap
2. Sandveld Wals
3. Ouma Se Seties
4. Verstote Wals
5. Sussie Se Vastrap
6. Jan Hooglied Se Wals
7. Vra Vir Jou Ma Vastrap
Kant Twee:
1. Koljander Vastrap
2. Bruidstafel Wals
3. Saartjie Lowee
4. Brandewyn Laat My Staan
5. Spinnekop Vastrap
6. As Ek My Skapies In Die Branders Sien Wei
7. Tweeling Vastrap
Soos die toneel op die omslag aandui, is dit twee plesierige kêreis van die ou Kolonie wat hier vir ons musiekmaak. Dit wil vir ons voorkom of die egte ou Boerewysies daar in hulle kontrei baie goed bewaar word. Dit is 'n plesier om te hoor en ons kan maar net hoop dat hulle so sal aanhou.
Luister na die opgewekte versameling op hierdie pIaat en u sal saam-voel dat ons hier met oorspronklike, goeie materiaal te doene het. - omslag

Kaapland LP ............................ KLS 114 KRISTAL
- Fred Rheeder en Sy Orkes
- Konsertina: Pieter de Villiers

Speel Boere Musiek LP .......... KLS 104 KRISTAL
...
14 lekker nommers deur die beroemde Fred Rheeder Orkes.
...

Banjo Party No 2 & Banjo Razzmatazz LP . PR.112 METEOR

Banjo Beat LP ...................... MLP 1001 METEOR
Side One:
1. Banjo Rock (F. Rheeder)
2. Isle Of Capri (Gross-Kennedy)
3. Ma (He's Making Eyes At Me) (Conrad-Clare)
4. In The Mood (Razaf-Garland)
5. Morgen (Moesser-Sherman)
6. Banjo Party No. 3: Nellie Dean (Armstrong); Swanee (Gershwin); Yes Sir That's My Baby (Donaldson-Kahn)
Side Two:
1. Banjo Razzmatazz (F. Rheeder)
2. Red River Rock (Mack-King)
3. Teddy Bear (Mann-Lowe)
4. Lambeth Walk (Gay-Furber)
5. Banjo Shuffle Boogie (F. Rheeder)
6. Mona Lisa (Livingstone-Evans); It's A Long Way To Tipperary (Williams-Judge); Margie (Conrad-Robinson)
Recording Engineer: Dave Manley
Production: Fred Rheeder And Pierre J. Lombard
skakels :