\







Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Fredi Nest .co.za (SAMRO Liedjies)
vetseun
I Surrender ...................... IBECD100 2018
1. Sweet Surrender
2. Listen To Me
3. Keep on Rolling
4. Man Overboard
5. Fire Within Me met Manie Jackson
6. Mary You're Breaking My Heart
7. It's A Lie
8. Runaway Train
9. The Desperado
10. Let Go
11. I Can't Imagine
12. Baby
13. When You Take Me High
14. Memory Train
15. Leave a Light On
16. You Can Have It
17. Long Long Way to Go

vetseun
Die Platinum Reeks 2CD ................ 2017
Disk 1:
1. Getoor
2. Vuur Hier Binne My
3. Ogies Vir My
4. Krummelpap
5. Aia
6. Bokkie Vir My
7. Hey DJ
8. Net In Afrikaans
9. Hou My Vas (As Ek Wil Gaan)
10. As
11. Hierdie Huisie (Hey Hey Diddeldey)
12. Laat Die Wiele Draai
13. Vrystaat Limousine
14. Kyk Wat Maak Afrikaners Nou (Polka)
15. Hey Jy Ek Soek Jou
Disk 2:
1. Sê My
2. Doedie (Die Ou Transvaal)
3. Vir Ewig Op 'n Reënboog
4. Prinses Delilla
5. Hou Vas Klou Vas
6. Dronkverliefverslaafaanjou
7. Bly Net Naby My
8. Lola
9. Dis Hier By My
10. Meer En Meer
11. Kom Kry Vir Jou
12. Sonder Jou
13. Pedal Op Die Metal
14. Laat Ons Die Liefde Laat Lewe
15. Kom Na My Toe

vetseun
Goue Treffer Videos DVD . DVSEL0143 2015 SELECT

vetseun
Fredi Nest Sing John Denver . CDSEL0138 2015 SELECT


Fredi Nest - Bangbroekie VID >>>


Fredi Nest - Ek Sal Jou Nie Laat Gaan VID >>>


Fredi Nest - Vuur Hier Binne My VID >>>

vetseun
Die Video's DVD . SELDVD7088 2012 SELECT
1. Dronkverliefverslaafaanjou
2. Getoor
3. Hey DJ
4. Hou Vas Klou Vas
5. Kyk Wat Maak Afrikaners Nou
6. Ogies Vir My
7. Sê My
8. Vrystaat Limousine
9. Vuur Hier Binne My
10. Krummelpap
11. Ek Sal Jou Nie Laat Gaan
12. Bangbroekie

We have taken all Fredi Nest's greatest music videos and placed them together on one DVD. This DVD includes Fredi's latest hit video "Bangbroekie". To make this even better this DVD sells at a very low price of under R70 which gives you great value for money.

vetseun
Box Set ...................... SELBCD1003 2012 SELECT

vetseunvetseun
Begin By My ................. SELBCD982 2012 SELECT
1. Ek Sal Jou Nie Laat Gaan
2. Dan Breek 'n Hart
3. Bangbroekie
4. Seven Spanish Angels met Manie Jackson
5. Dit Sal Nie Net By Woorde Bly
6. Jou Effek Op My
7. Begin By My
8. Altyd Jy
9. Break It To Them Gently
10. Staan Jou Staan
11. Ons Kan In Liefde Glo met Jomari
12. She's Loving The Man
13. Why Me Lord?

Fredi Nest needs no introduction when it comes to the commercial music scene.He has not only proven himself to be a very talented singer, but also one of South Africa's leading songwriters! With multi platinum selling albums behind him, he is BACK, with a brand new album "Begin By My", promising to lift the bar once again! Included on this album are 13 new hits, all original and commercial. Songs not to be missed are "Bangbroekie", "Dan Breek 'n Hart" and "Ek Sal Jou Nie Laat Gaan", not to mention the duet with Manie Jackson "Seven Spanish Angels". This album is filled with loads of dance hits as well as beautiful mature ballads. Do not miss out on the big seller this season! Get Fredi Nest:"BEGIN BY MY" - NOW!

vetseun
Grootste Treffers 2CD . SELBCD924 2011 SELECT
Disk 1:
1. Prinses Delilla
2. Hey Jy Ek Soek Jou
3. Krummelpap
4. Hou Vas Klou Vas
5. Ogies Vir My
6. Dronkverliefverslaafaanjou
7. Sê My
8. Getoor
9. Hey DJ
10. Bly Net Naby My
11. Lola
12. Hou My Vas (As Ek Wil Gaan)
13. Vuur Hier Binne My
14. Meer En Meer
15. Vrystaat Limousine
16. Kom Kry Vir Jou
17. Kyk Wat Maak Afrikaners Nou (Polka)
18. Sonder Jou
19. Net In Afrikaans
20. Pedal Op Die Metal
Disk 2:
1. It's A Lie
2. The Part Of Me That Needs You Most
3. Words
4. Runaway Train
5. Ocean Of Tears
6. Like A Satelite
7. Lulu's Eyes
8. The River
9. Hold On Woman
10. Amazed
11. Annie's Song
12. Another Night A Lonely
13. First Of May
14. Brother Come Home
15. Only In Your Arms
16. Right Here Waiting
17. As
18. Laat Ons Die Liefde Laat Lewe
19. Kom Na My Toe
20. Vir Ewig Op 'n Reënboog

vetseunvetseun
Dronkverliefverslaafaanjou . SELBCD879 2010 SELECT
1. Dronkverliefverslaafaanjou
2. Hou Vas Klou Vas
3. Vir Die Glorie
4. Vir Ewig Op 'n Reënboog
5. Sy Is
6. Maggie
7. Sê Nooit Nooit Nie
8. Gogga Maak Nie Vir Baba Bang Nie
9. Laat Ons Die Liefde Laat Lewe
10. Dis Nie Verby
11. Waar Gaan Ek Bly?
12. Alles Of Niks Meer Nie
13. Kom Nou Nader
14. Na Jou Toe
15. Hold On Woman... I'm The Man

vetseun
Sê My / Hey DJ! 2CD . SELBCD841 2010 SELECT
Disk 1: Sê My CD
Disk 2: Hey DJ! CD

vetseunvetseun
Vrystaat Limousine .. SELBCD754 2008 SELECT
1. Ogies Vir My
2. Vrystaat Limousine
3. Vuur Hier Binne My
4. Ek Sê Dankie
5. Pedal Op Die Metal
6. Sterk Drank
7. Lulu's Eyes
8. Altyd By Jou
9. Ocean Of Tears
10. Like A Satellite
11. Simpel Storietjies
12. Nou's Ek Aan Die Brand
13. Tyd Om Te Jol
14. The River
15. Dis Dan
16. Treffer Na Treffer Hitmix: Kom Kry Vir Jou;
................................................... Jy Mag Maar;
................................................... Netnou;
................................................... Net In Afrikaans

vetseunvetseun
Grootste Treffers Live DVD . SELDVD7021 2007 SELECT
1. Kom Kry Vir Jou
2. Meer En Meer
3. Runaway Train
4. Laat Die Wiele Draai
5. Sê My
6. Lola
7. Getoor
8. Hey DJ!
9. Wie's Bang?
10. As
11. Netnou
12. Jy Mag Maar
13. Bly Net Naby My
14. Hou My Vas
15. Doen Wat Ek Doen
16. Kyk Wat Maak Afrikaners Nou

vetseunvetseunvetseun
Kom Kry Vir Jou .......... SELBCD682 2007 SELECT
1. Jy Mag Maar
2. Kom Kry Vir Jou
3. Net In Afrikaans
4. Doen Wat Ek Doen
5. Kyk Wat Maak Afrikaners Nou Polka
6. Netnou
7. Laat Die Wiele Draai
8. Wie's Bang?
9. As
10. Kom Na My Toe
11.Meer As Net 'n Vrou
12. Rev Haar In Die Rooi In
13. Lady Of My Nights
14. Brother Come Home
15. Words
16. Kyk Wat Maak Afrikaners Nou Mars
17. Shark Tenk
18. If

vetseunvetseunvetseun
Hey DJ! ........................ SELBCD617 2006 SELECT
1. Hey DJ!
2. Bly Net Naby My
3. Hou My Vas (As Ek Wil Gaan)
4. Sonder Jou
5. Bokkie Vir My
6. Right Here Waiting
7. Lola
8. Another Night Alonely
9. Vroetel
10. Soekie Soek 'n Man
11. Lekkerder By Jou
12. All My Love
13. Dit Bly By My
14. Only In Your Arms
15. Let Go
16. Dis Hier By My

vetseunvetseun
Sê My ............................ SELBCD546 2005 SELECT
1. Sê My
2. Miskien
3. Aia
4. Doedie
5. Getoor
6. Someday
7. Meer En Meer
8. Hierdie Huisie
9. First Of May
10. Runaway Train
11. Kyk Maar Goed
12. Bles Bridges Medley: 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie; Reik Na Die Sterre; Ruiter Van Die Windjie; I'm The Eagle, You're The Wind
13. Annie's Song
14. Kaggelvuur

Hier is die bekroonde sanger en liedjieskrywer Fredi Nest soos hy nog nooit tevore gehoor is nie. Met sy skitter-album Sê My en die treffers Aia, Doedie en Getoor gaan hy dié winter nie net die dansvloere warm vryf nie; sy musiek gaan ook die romanse voor die kaggelvuur knus laat smeul! Vir sy sesde album wou die bekroonde sanger en liedjieskrywer Fredi Nest 'n wárm klank skep. Toe bou hy sy eie ateljee, Nester Records, in Pretoria! Die talentvolle produksieleier Werner Beukes het die voorproduksie daar gedoen en ook die stemwerk in Fredi se ateljee opgeneem en toe die eindproduk by sy ateljee, WBM Studios in Kaapstad, gemeng en gemeester. En hier is dit: Fredi Nest se trefferalbum Sê My - met veertien snitte; agt daarvan uit Fredi se vernuftige pen. En elke liedjie het onmiddellike trefkrag wat dit reuse-treffers kan maak. Maar dit is veral die snit Getoor wat wyd gaan tref: 'n uitbundige verliefliedjie met van die oorspronklikste, realistiese beskyrwings oor die vrou se vermoë (bates én doepa!) om 'n volbloedman te laat vermurwer. Die album is 'n viering van die liefde, soms polsend gevat en stuitig; andersins beleë gesprinkel met romantiese speserye: deurwinter en passievol. Die ballade is Fredi se forté - soos weer gehoor op die liedjies Miskien en Kyk Maar Goed (klankpoësie spesiaal vir Fredi deur Stef Kruger geskryf), en sy eie liefdesprentjies: Hierdie Huisie, Kaggelvuur en, veral, Aia - 'n persoonlike biegbrief aan sy vrou. Fredi, wat al as Suid-Afrika se eie Chris de Burgh gestempel is, sprei sy musikale vlerke en doen onder meer gevoelvolle weergawes van Jascha Richter (van Michael Learns To Rock-faam) se Someday (in 'n radiorég-pragduet met Werner Beukes), die BeeGees se First Of May en John Denver se Annie's Song. En dan plaas hy sy eie komponeervaardigheid langs dié meesters met sy bekroonde skepping Runaway Train - met 'n vertolking en verwerking waarop die internasionale stylstempel pronk. Fredi, wat deur die jare bekendheid verwerf het om die vertolking van hoofsaaklik sy eie, oorspronklike werk, bied ons hierop sy vertolking van Meer En Meer, 'n liedjie wat hy vir Anneli van Rooyen geskryf het en een van haar grootste treffers was. Sy veelsydigheid en stemvermoë blink ook op die waardige Bles Bridges-keurspel waarin hy sy eie stempel afdruk - met 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie, Reik Na Die Sterre, Ruiter Van Die Windjie en I'm The Eagle, You're The Wind. Die verwerkings is verfrissend en vars, radio- en luistervriendelik én vernuwend - verpak in 'n wárm klank wat die musiekliefhebber nooi om te luister.Geniet 'n pragalbum!

vetseun
Kom Na My Toe ............ TOCCD207 2003 FANTASIA

vetseun
Goue Gunstelinge ............................ 2001 SELECT
1. Massachusetts
2. Let Your Love Flow
3. Hold Her In Your Hand
4. Amazed
5. (I've Been) Missing You
6. Afrikaanse Keurspel
7. Only You
8. The Part Of Me That Needs You Most
9. Sou 'n Ander Een
10. Lonely Sky
11. Like A Satellite
12. Lady In Red
13. Liefling
14. Only In Your Arms
15. Another Night A Lonely
16. Don't Pay The Ferryman
17. Amarillo
18. Listen To Me
19. Miss You Nights
20. The River

vetseun
Leave A Light On .......... CDMFA 67 1999 MUSIC FOR AFRICA
1. Leave A Light On
2. Ocean Of Tears
3. Altyd Jy
4. You Can Have It
5. Jy Is Een Wat Weet
6. Meer As Net 'n Vrou
7. Keep On Rolling
8. If
9. I Never Knew
10. Een Laaste Keer
11. Sandi
12. Only In Your Arms
13. Ek Sal Dit Nooit Weer Reg Kan Kry
14. Man Overboard

vetseunvetseunvetseun
Wie Is Jy? ... TRCD7040/ VCD 5174 1999 TRIO RECORDS
1. Kom Na My Toe
2. Hard To Believe
3. She
4. Wie Is Jy?
5. Laat Ons Die Liefde Laat Lewe
6. It's A Lie
7. To Earn The Glory
8. Al Die Tyd Geweet
9. Green Eyes
10. Meer En Meer
11. Listen To Me
12. Myne
13. Kom Na My Toe
14. If I Could
15. Look Away

vetseun
Fredi Nest ......................... CDMFA 4 1999 MUSIC FOR AFRICA

vetseun
Memory Train ..................................... 1995


ook op :
Klankgrens Vol. 2 Liefdesliedjies kompilasie - Sou 'n Ander Een (2002)

flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria


skakels : fredinest.co.za








SAMRO Liedjies (van http://www.fredinest.co.za/)
1. Afrika
2. Aia
3. Al Die Tyd Geweet
4. All I Ever Want
5. All My Love
6. All Sad Lonely Songs
7. All That I Am
8. Alles Van My
9. Altyd By Jou
10. Altyd Jy
11. Always Me Loving You
12. Another In Love
13. Another Night A Lonely
14. As
15. As Ek Dit Net Weet
16. As Ek Wil Gaan
17. As Ware Liefde Kom
18. Baby
19. Baby Blue
20. Baby I'm A Comin' Your Way
21. Before We Have To Say
22. Better The Devil You Know
23. Blinkoog Meisiekind
24. Blue Ribbon Daisy
25. Bly By My
26. Bly Net Naby My
27. Boeboe Bokkie
28. Bokkie Vir My (nr 10)
29. Bring Die Beker Huistoe Bokke
30. Broke Her Down
31. Brother Come Home
32. By Jou
33. Call My Name
34. Can't Imagine
35. Caroline
36. Casanova
37. Casanova In Disguise
38. China Doll, Teddy Bear
39. Closed It In The Heart
40. Colour Of My Love
41. Crying Over You
42. Daddy You Lay Gentle
43. Dangit I've Tried
44. Dankie Mamma
45. Deel Van My Wat Weg Is
46. Desperado
47. Desperate Call
48. Devil In Disguise
49. Die Trou-Liedjie
50. Dis Hier By My
51. Dit Bly By My
52. Dit Is Jy
53. Dit Maak My Seer
54. Do It All With Love
55. Do You Really Know
56. Doedie (Ou Transvaal)
57. Doem Da Dy
58. Doen Dit Al's Vir Jou
59. Doen Wat Ek Doen
60. Doing Love Alright
61. Don't Do It
62. Een Laaste Keer
63. Ek En Jy
64. Ek Gee Aan Jou
65. Ek Glo In Drome
66. Ek Glo Nog Steeds
67. Ek Is So Lief Vir Jou
68. Ek Lê En Wag Vir Jou
69. Ek Sal Alles Vir Jou Gee
70. Ek Sal Dit Nooit Weer Reg Kan Kry
71. Ek Val Vir Jou Liefde
72. Ek Wag Vir Jou (Kindjie Van My Hart)
73. Ek Wil Jou
74. Ek Wonder Of Jy Onthou
75. Elke Keer
76. Elkeen Soek Liefde
77. Engel Aan My Sy
78. Every Dollar
79. For Somebody Like You
80. Gee My 'n Rede
81. Gee My Jou (vir Kersfees)
82. Getoor
83. Green Eyes
84. Hard To Believe
85. Hear My Heart Beating
86. Heart Breaker Nights
87. Heeltemal Niks
88. Help My
89. Hey DJ!
90. Hey Jy
91. Hierdie Huisie
92. Hoe Sal Ek Weet?
93. Hokaai Stoppie Lorrie
94. Hooggeraak Op Die Blues
95. How Can I Forget
96. Hurt In The Heart
97. I Believe In Your Love
98. I Believe Mama's Are Angels
99. I Can't Do That Anymore
100. I Didn't Wanna Fall
101. I Don't Wanna Play In Love
102. I Don't Want Another Lover
103. I Knew The Woman's Heart
104. I Know If I Touched You Now
105. I Never Knew
106. I Surrender
107. I Will Bring Your House Down
108. I Will Try
109. I Wouldn't Take It From You
110. I'll Be Here
111. I'm A Coming Your Way
112. I'm Already There
113. If
114. If I Could
115. If You Run With Me
116. If You Wanna Do Me Love
117. It Isn't Wrong
118. It's A Lie
119. It's Hard To Believe
120. It's Not Over Yet
121. Just A Little Lie
122. Just A Little Love
123. Just One More Night
124. Jy Bly In My (Drome)
125. Jy Gee Liefde 'n Slegte Naam
126. Jy Mag Maar
127. Jy Is Die Een Wat Weet
128. Jy Is So Bang
129. Jy Is Vir My Net Geleen
130. Jy Weet Ek Weet Dit
131. Kaggelvuur
132. Keep On Rolling
133. Klop Klop
134. Kom Kry Vir Jou
135. Kom Na My Toe
136. Kyk Wat Maak Afrikaners Nou
137. Laat Die Wiele Draai
138. Laat Dit Wees Die Laaste Keer
139. Laat Ons Die Liefde Laat Lewe
140. Lady Of My Nights
141. Leave A Light On
142. Lekkerder By Jou
143. Let Go
144. Lewe Nou
145. Lie Between The Lines
146. Liewe Jesus Kind
147. Life
148. Like A Satelite
149. Listen To Me
150. Little Darlin'
151. Lola
152. Love The Woman
153. Lulu's Eyes
154. Man Overboard
155. Mary Mary
156. Maybe Just One More Night
157. Meer As Net 'n Vrou
158. Meer En Meer
159. Memory Train
160. Mooiste Meisie
161. Mooiste Mooi
162. My Love
163. My Ouma Sêra
164. My Woman's Heart Was Big Enough
165. Myne
166. Net Die Tyd Sal Leer
167. Net Ek En Jy
168. Net In Afrikaans
169. Net Jy Kan
170. Netnou
171. Net Vir Jou
172. Never Loved A Woman
173. Nobody
174. Nothings Better Than Love
175. Nou Die Dag
176. Now That You Don't Want Me
177. Ocean Of Tears
178. Only In Your Arms
179. Pedal Op Die Metal
180. Rev Haar In Die Rooi In
181. Rose-Marie
182. Runaway Train
183. Saans
184. Sandi
185. Sê Dit Weer
186. Sê Maar Net
187. Sê My
188. Shark Tenk
189. She
190. Shotgun
191. Simpel Storietjies
192. So Close To Heaven
193. So I Love You Now
194. Soekie Soek 'n Man
195. Somebody Like You
196. Sonder Jou
197. Sonder Woorde
198. SOS
199. Sou 'n Ander Een
200. Sprei Jou Vlerke
201. Styg Uit Bo Die Hemel
202. Sweet Trouble
203. The Way That I See You
204. They All Live In Africa
205. This Christmas Time
206. Till You're Back At Home
207. Toe Maak Jy (Ogies Vir My)
208. To Earn The Glory
209. Too Long
210. Verlore
211. Voor Ek Gaan
212. Vroetel
213. Vrystaat Limousine
214. Waarheen Gaan Ek Nou?
215. Wag Vir My
216. Wanneer Gaan My Hart Dit Weet?
217. Wat Praat Jy
218. Weet Ek Weet
219. Weet Hy?
220. Weet Jy Dit?
221. Wêreld, Hoe Sien Jy My?
222. What About Me
223. What I Never Had
224. When I Fell In Love
225. When You Say Goodbye
226. When You Take Me High
227. Wie Is Jy?
228. Wie Sal Ooit Weet?
229. Wie's Bang?
230. Wil Jy Dans?
231. Wild, Wild One
232. Wys My Hoe
233. You Can Call Me Baby Blue
234. You Can Have It
235. You Change My Mind Again
236. You Won't Ever Stand Alone Again
237. You're The Only One
238. Your Smile









vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)