Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Frans Potgieter en sy Boere-Orkes
vetseunvetseun
Opskud Klawers LP .... TRLP 3016 1978 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Die Daspoort - Vastrap (F. Bosch)
2. Die Vaalrivier - Wals (F. Potgieter)
3. Balke - Seties (F. Potgieter)
4. Die Hartswater - Vastrap (F. Potgieter)
5. Lente In Die Berge (Trad.)
6. Wipneusie (Carstens)
Kant Twee:
1. Die Aap - Vastrap (F. Potgieter)
2. Annie Se Wals (F. Potgieter)
3. Die Blaasbalk - Seties (Trad.)
4. Jy Is My Liefling (C. & W. Cooper)
5. Die Suurberg - Vastrap (Trad.)
6. Tien Mooi Nooiens (Trad.)

Omtrent agt-en-twintig jaar gelede op die ouderdom van veertien-jaar in Kimberly kon 'n mens vir die eerste keer luister na die onseker klanke van 'n persoon wat net begin konsertina speel. Hierdie persoon was Frans Potgieter. Frans was vir 'n geruime tyd op die Vaalharts-skema woonagtig en van daar is hy na Gordonia se wêreld. Kom luister lekker en maak die litte los met die opskud-klawers van Frans Potgieter en sy boere-orkes. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )