Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Fransie Briel
vetseun
'n Korreltjie Sand ............. KOSD 021 2009 KOSMOS/EMI
1. Korreltjie Sand Se Geloof
2. Treinspore
3. Bloed Is Dikker As Water
4. Adam En Eva
5. Breë En Smal Pad
6. Daar Kom 'n Tyd
7. Jare Van Kommer
8. Sy Genade Is Groot
9. Noag Se Ark
10. Simson
11. Nou Vra Ek Heer
12. Maria, Het Jy Ooit Kon Droom
13. My Kind, Jy't Rus Gevind
14. God On The Mountain

Fransie Briel, seun van Afrikaanse musiek-legendes Frans En Sannie Briel, stel hierdie fees-seisoen sy splinternuwe Geestelike album vry!
'Ek is baie opgewonde om met 'n kunstenaar van Frans se kaliber te werk', sê Lukie Carelsen, Maranatha se besturende direkteur... 'Sy lirieke is inspirerend en sy musiek laat mens net weer die enorme impak van geestelike musiek besef.'

Frans Briel en Sannie Briel met Fransie Briel
vetseun
Haar Liggaam Is Nou Stil LP ................ TROUBADOUR
Kant Een:
1. Haar Liggaam Is Nou Stil
2. Ry Maar Aan My Ou Ponie
3. Slaap Rustig My Liefling
4. Jou Lippies Sag En Rooi
5. By Die Graf Van My Ouers
6. My Hart Voel So Seer
Kant Twee:
1. Ek Mis My Mammie So
2. Sê My Hoe Was My Vader
3. Al Wat Ek Aan Dink Is Om Te Bid
4. Waarom Wil Jy My Nie Vertel
5. Daar's 'n Nuwe Graffie
6. 'n Rosie Op Die Graf Van My Seuntjie

Fransie Briel
vetseunvetseun
Liewe Jesus As Ek Val / Pappie Sal Kom 7" . P 364 1967 PÊREL
Kant Een:
1. Liewe Jesus As Ek Val (Frans Briel)
Kant Twee:
1. Pappie Sal Kom (Frans Briel)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)