


















Francois van Rensburg - facebook - youtube


Francois van Rensburg - Cowboys Don't Cry VID >>> (2022)



As Ek Verlief Raak CDS .................. 2021
Francois van Rensburg - Twee Wêrelde VID >>> (2020)



Twee Wêrelde CDS ......................... 2020
Francois van Rensburg - Ewewig VID >>> (2019)



Ewewig CDS .................................... 2019



Sally CDS .......................................... 2019



Foto's Van Jou CDS ........................ 2018
Francois van Rensburg - Pa VID >>> (2019)
Francois van Rensburg - Sunja VID >>> (2018)



Sunja CDS ....................................... 2018


My Radio CDS .................................. 2018


Sand In Glas CDS ........................... 2018
.jpg)



Pa CDS .............................................. 2018
- Sing Mynie Grové
Francois van Rensburg - Jaar Van My Lewe LIRIEK VID >>> (2018)



Jaar Van My Lewe CDS .................. 2018


Ou Liefde met Johan C. Venter CDS . 2018





Tot Liefde Vergaan met DJ City Bay CDS . 2018
Francois van Rensburg - Bid Dat God Jou Spaar VID >>> (2018)



Bid Dat God Jou Spaar CDS ......... 2017


My Radio CDS .................................. 2017
Francois van Rensburg - Druppel In Die See VID >>> (2017)



Druppel In Die See CDS ................ 2017
Francois van Rensburg - Volla VID >>> (2017)


Volla CDS .......................................... 2017


My Radio CDS .................................... 2015
Francois van Rensburg - Sand In Glas Akoesties met Franco Prinsloo VID >>> (2015)
Francois van Rensburg - Sand In Glas VID >>> (2015)
.jpeg)

Sand In Glas CDS ............................. 2015
Francois van Rensburg - Populêr VID >>> (2014)
.jpg)



Pop!ulêr CDS .................................... 2014
Francois van Rensburg - Met Die Maan Gepla VID >>> (2013)



Met Die Maan Gepla CDS ............... 2013


Dromerlaan ...................... CSRCD 343 CENTRAL STATION
1. Rondomtalie
2. Cowboys Huil Nie
3. As Ek Verlief Raak
4. Verkeerde Kant / Vince Se Song
5. Born To Run
6. Sunia
7. Dromerlaan
8. 2009 Terugflits met Estel Terblanche
9. Jaar Van My Lewe
10. Sally
11. Toe Ons Klein Was
12. Volla
13. Foto's Van Jou
14. Hoërskool Lovesong
15. Druppel In Die See
16. Engel Op My Pad
Francois van Rensburg - Rondomtalie VID >>> (2011)

Dromerlaan ..................... FDLCD01 2010 JNS MUSIEK

1. Rondomtalie
2. Cowboys Huil Nie
3. As Ek Verlief Raak
4. Verkeerde Kant / Vince Se Song (Ratels, RSG)
5. Born To Run
6. Sunia
7. Dromerlaan
8. 2009 Terugflits met Estel Terblanche
9. Jaar Van My Lewe
10. Sally
11. Toe Ons Klein Was
12. Volla
13. Foto's Van Jou
14. Hoërskool Lovesong
15. Druppel In Die See
16. Engel Op My Pad
met Juan Floors Oosthuizen, Vinnie Henrico, Clinton Waring, Wouter Reynecke, Carlé van Deventer
Dromerlaan is 'n 100% oorspronklike album uit die pen van Francois van Rensburg, met die hulp van bekende liedjieskrywer/rocker en producer Wouter van de Venter. Die 16 snitte op die album wissel van goeie Funk-pop deuntjies, tot Country gedrewe melodieë, meestal ballades met hier en daar 'n Rockerige aanslag.
'n Deurlopende kenmerk is die konstante teenwoordigheid van die een of ander storie. Die liedjies se volronde lirieke en vars melodieë dra by tot die unieke klank van die album. Die produksie het 6 maande lank geduur en op die album is net die beste musikante te hoor. Juan Floors Oosthuizen op akoestiese en elektriese kitare, Vinnie Henrico op dromme, Clinton Waring speel klavier, Wouter Reynecke die baskitaar en Carlé van Deventer se talent rond dit af met agtergrondstemme.
Ook op die CD ingesluit is "Vince Se Song' (of te wel "Verkeerde Kant') wat gereeld te hoor is in RSG se jeugvervolgverhaal RATELS deur Leon van Nierop. En die enigste reeds bestaande liedjie wat nuut verwerk is vir die album is die liedjie "As Ek Verlief Raak' wat op Wouter van de Venter se album "Sonder Jou' (2005) verskyn het en ook in 2006 deur Dozi opgeneem is.
Die CD word vroeg 2011 deur Vonk Musiek bemark en versprei. Maar is nou reeds beskikbaar by dromerlaan@gmail.com
skakels : francoisz.webs.com : facebook : https://www.youtube.com/user/Wawayoko : twitter : https://www.instagram.com/francoisvrens/



