Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Francois van Coke (Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, Oorlog Frankenstein)

2020 12 17 - kykNET Rock NOU!-Konsert: Early B, Francois van Coke, Jan Blohm, Spoegwolf, Sunset Sweatshop, Johrné van Huyssteen (MC), 19:00, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - kykNET
vetseun

2020 12 20 - Van Coke Wallet presents Francois van Coke, Unplugged In Pretoria, Loftus Park/Livestream >>>
vetseun
vetseun

2021 02 27 - The Tequila And Mexican Food festival: Little Ringo, El Cantante, Rubber Duc, Refentse, Spoegwolf, Francois van Coke, Kid Robot, Ryan North, JVE, Siann Sartor, DSCO Cam, DJ Abby Nurock, Apple Gule, Royal Elephant Hotel & Conference Centre, Cnr Willem Botha & Wierda Roads, Eldoraigne, Centurion, facebook.com/event - Corona
vetseun

2020 12 - Maak Jou Litte Los Desember Musiekfees, Diaz Hotel, Mosselbaai, R220, R370, facebook.com
2020 12 28 - Fatman
2020 12 29 - Francois van Coke
2020 12 30 - Prime Circle
2020 12 31 - Radio Kalahari Orkes
2021 01 02 - Juan Boucher
vetseun


Francois van Coke - As Ek Kon (Unplugged in Kaapstad) VID >>> (2020)


Francois van Coke - Moontlik Nooit (Unplugged in Kaapstad) VID >>> (2020)


Francois van Coke - Dit Raak Beter (As Ek Ouer Raak) (Unplugged in Kaapstad) VID >>> (2020)


Francois van Coke - Tot Die Son Uitkom (Unplugged in Kaapstad) VID >>> (2020)


Francois van Coke - Ek Probleem (Unplugged in Kaapstad) VID >>> (2020)

vetseunLAAI AFLAAI AF
Dagdrome In Suburbia met Spoegwolf (Sean Samwell Remix) CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Van Pletzen & Francois van Coke - Kakmal (Afrikaans Wil Dans Remix) CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/10/21


Mzansi Youth Choir & Francois van Coke - Die Wêreld Is Mal VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/09/21

vetseunLAAI AF
Unplugged In Kaapstad ................... 2020
1. Hemel Op Die Platteland
2. Monoloog In Stereo
3. Ek Skyn (Heilig)
4. Tot Die Son Uitkom
5. Moontlik Nooit
6. Behoort Aan Niemand Nie
7. Toe Vind Ek Jou
8. Die Wêreld Is Mal
9. Dit Raak Beter (As Ek Ouer Raak)
10. Komma
11. Ek Probleem
12. As Ek Kon
13. Dagdrome In Suburbia

Jägermeister Presents: NUWE ENKELSNIT & MUSIEKVIDEO: FRANCOIS VAN COKE & VAN PLETZEN bied aan: 'n Fees vir jou oë en jou brein - KAKMAL
vetseun
vetseun
Francois van Coke & Van Pletzen (Nik Nax & Peach van Pletzen) Fotograaf: Hein Kruger

"Francois van Coke het al gesê 'Die wêreld is mal', maar dit is eintlik verkeerd. Die wêreld is kakmal!" Van Pletzen


Van Pletzen & Francois van Coke - Kakmal VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/29
- LYN VAN DIE DAG 2020/09/18 - ... " ... ons is deurmekaar, die hele wêreld is, mis die skrif teen die muur, nutteloos en clueless, ons ervaring beteken niks... "

Francois van Coke en Peach van Pletzen (Van Pletzen) kom al 'n lang pad saam. Hul vriendskap strek al oor twee dekades.
Dit het alles in 2009 begin toe hulle saam liedjies vir 'n mal teater produksie genaamd 2-21 geskryf het. Daardie liedjies het ontaard in Oorlog Frankenstein. Peach het toe Van Coke Kartel se Skop, Skiet & Donner album in 2010 vervaardig.
Nou, uiteindelik, het die tyd gekom vir die "vader van Bellville" (Francois van Coke) en die "prins van die Noord" (Peach van Pletzen) om saam te smelt en 'n MASSIEWE, kakmal liedjie los te laat!
Die musiekvideo, wat deur Louis Minnaar gemaak is, is 'n kakmal fees vir jou oë en brein.
Francois en Van Pletzen sal Kakmal vir die eerste keer saam opvoer by Francois van Coke & Vriende Livestream 2020 op 18 September om 8pm.

KOOP NOU >>> Sing Saam!!!!

As jy wil groot gaan dan kom saam met ons
Dekades se ervaring in rock & roll en bons

Van laat aand parties tot 'n tactical kots
Van Coke en Groothond ons ken die scores

En ons bring die kakgroot gees

So kom ons gaan groot
Kom ons dans tot die dood
Die vader van Bellville en die prins van die Noord
Cos now's the time, Oorlog Frankenstein
Kom ons gaan mal soos 2009

Kom ons gaan kakmal vanaand

Ons is deurmekaar
Dis hele wêreld is
Mis die skrif teen die muur
Nutteloos & clueless
Ons ervaring beteken niks
As ons in elkgeval heengaan
Vat my saam
Ons moet groot gaan
Ons moet altyd groot gaan
Van my saam
Van Pletzen

Kom ons gaan kakmal vanaand

>>>: francoisvancoke.co.za / Twitter: @FrancoisVanCoke / Facebook: francois.vancoke / Instagram: francoisvancoke
>>>: VanPletzen.co.za / Instagram: vanpletz / Facebook: VanPletz

vetseunLAAI AF
Francois van Coke & Van Pletzen - Kakmal CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/08/29


Francois van Coke & Matthew Mole - Fall VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Francois van Coke & Matthew Mole - Fall CDS . 2020


C-Voices Unite - Lean On Me VID >>> (2020)

vetseun
C-Voices Unite - Lean On Me CDS ..... 2020 C-MUSIC UNITE

vetseunLAAI AF
Mzanzi All-Stars - Because We Are SA CDS . 2020
- Amanda Black, Ard Matthews, Arno Carstens, Agape, Bonga Kwana, Buhlebendalo Mda, Cheistar, Craig Hinds, Divine Mahara, Early B, Emo Adams, Francois van Coke, Gabriela Diamond, Jabulani Mthembu, Jack Parow, J'Something, Jedd Kossew, Jeremy Loops, Jimmy Nevis, Kahn Morbee, Karen Zoid, Khayelitsha United Mambazo, Khuli Chana, Majozi, Ready D, Shane Cooper, Vusi Mahlasela, Yvonne Chaka Chaka, Zoë Modiga, Zolani Mahola >>> heavychef.com
- LIED VAN DIE DAG 2020/07/22


Francois van Coke - Die Toekoms met Jan Blohm VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/14

vetseunLAAI AF
Die Toekoms met Jan Blohm CDS . 2020 VCK MUSIC
- FRANCOIS VAN COKE: DIE TOEKOMS FT. JAN BLOHM

vetseun
Francois van Coke LP ...................... 2020 PERMANENT
Kant Een:
1. Behoort Aan Niemand Nie
2. Moontlik Nooit
3. Die Skip met Laudo Liebenberg
4. Hulle Sê
5. Waar Daar 'n Wil Is...
Kant Twee:
1. By Die Huis
2. Skree
3. Ek Weet Nie met Arno Carstens
4. Neonlig met Die Heuwels Fantasties
5. Toe Vind Ek Jou met Karen Zoid


Radio Raps met Francois van Coke - Hey!! Jy Moet By Jou Huis Bly!! VID >>>

Daniel Jay - Glimlag Check met Francois van Coke VID >>>

vetseun
Daniel Jay - Glimlag Check met Francois van Coke CDS . 2020


Francois van Coke - Hey Babe met Tasché VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Francois van Coke - Daarsy Boys met Hunter Kennedy (Tizel Remix) CDS . 2019


Francois van Coke - Dagdrome In Suburbia met Spoegwolf VID >>>

vetseun
Dagdrome In Suburbia met Spoegwolf CDS . 2019

vetseunvetseun
Dagdrome In Suburbia ... VCK 005 2019
1. In Die Nuus
2. Ek Probleem
3. As Ek Kon
4. Daarsy Boys met Hunter Kennedy
5. Dagdrome In Suburbia met Spoegwolf
6. Een Lewe
7. Bomskok
8. Wilde Tye
9. In Die Oomblik
10. Not Like Them met Riky Rick
11. Hey Babe

vetseun
Lat Patrollie - Skate met Francois van Coke CDS . 2019


Francois Van Coke & Drakensberg Boys Choir - Komma VID >>> (2019) - The Voice SA | M-Net
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/09/29


Coenie de Villiers & Francois van Coke - Hillbrow VID >>> (2018)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/09/30
vetseun
vetseun
Francois van Coke & Vriende 7" EP . PR013 2018 PERMANENT
Kant Een: Ek Lewe, Ek Belowe met Die Heuwels Fantasties
Kant Twee: Altyd Lief Vir Jou met Early B
Kant Drie: Spaar My Asseblief met Laudo Liebenberg
Kant Vier: Moenie Bang Wees Nie met Jack Parow

vetseun
Baby Tjoklits CDS ............................. 2018

vetseun
Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen CDS . 2018

vetseun
Ek Wil Jou Nooit Weer Sien CDS . 2018

vetseun
Onder In My Whiskeyglas CDS ...... 2018

vetseun
Skadu's Teen Die Muur CDS .......... 2018

vetseun
Snor City CDS .................................... 2018

vetseun
Ware Liefde CDS .............................. 2018

vetseunLAAI AF
Die Van Coke Show ......................... 2018
- Liefling
- Onder In My Whiskeyglas
- Geskeurde Jeans
- Ek Verlang Na Jou
- Kan Nie
- Engel
- Ware Liefde
- Snor City
- Skadu's Teen Die Muur
- Baby Tjoklits
- Energie
- Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen
- Ek Wil Jou Nooit Weer Sien

Covers of iconic Afrikaans songs by Francois van Coke for the kykNET TV Show 'Die Van Coke Show'.

vetseun
Hierdie Is Die Lewe ......................... 2017
1. Mensdom
2. My Hart
3. Beter Mens
4. Weet Jy Wat Ek Bedoel?
5. Paradys
6. Ek Wens
7. Gewaarsku
8. Dit Raak Beter (As Ek Ouer Raak)
9. Normaal Te Voel
10. Die Wêreld Is Mal
11. Klein Prys

Francois van Coke & Die Gevaar
vetseun
Mensdom / Klein Prys 7" .... PR006 2016 PERMANENT RECORDS
Kant Een:
1. Mensdom
Kant Twee:
1. Klein Prys
- LIED VAN DIE DAG 2020/09/18

vetseunvetseun
I Love You All The Time CDS .......... 2016
vetseun - Eagles of Death Metal cover

Francois van Coke & Karen Zoid
vetseunvetseun
LIVE DVD . DVDJUKE 49 2015 JUKEBOX
1. Engel/Angsaanval
2. Ek Skyn (Heilig)
3. As Musiek Begin Speel
4. Behoort Aan Niemand Nievetseun
5. Hoor Jy My
6. Secrets & Lies
7. Tot Die Son Uitkom
8. Beat'It
9. Die Skip
10. Smile
11. Stille Waters
12. You Can Show It
13. Toe Vind Ek Jou
14. Paranoid


Francois van Coke - Neonlig met Die Heuwels Fantasties VID >>>


Francois van Coke - Ek Weet Nie met Arno Carstens VID >>> (2016)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/09/18

vetseunvetseunvetseun
Francois van Coke LP ... SFLP 021 2015 SUPRA FAMILIASvetseun
Kant Een:
1. Behoort Aan Niemand Nie
2. Moontlik Nooit
3. Die Skip met Laudo Liebenberg
4. Hulle Sê
5. Waar Daar 'n Wil Is...
Kant Twee:
1. By Die Huis
2. Skree
3. Ek Weet Nie met Arno Carstens
4. Neonlig met Die Heuwels Fantasties
5. Toe Vind Ek Jou met Karen Zoid


Francois van Coke - Die Skip (Akoesties) VID >>>

vetseun
Francois van Coke - Skree (Acoustic) MP3 >>>


Francois van Coke - Die Skip met Laudo Liebenberg VID >>>


Francois van Coke - Behoort Aan Niemand Nie VID >>>


Francois van Coke & Karen Zoid - Toe Vind Ek Jou VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseun
Francois van Coke .............. SF 021 2015 SUPRA FAMILIASvetseun
1. Behoort Aan Niemand Nie
2. Moontlik Nooit
3. Die Skip met Laudo Liebenberg
4. Hulle Sê
5. Waar Daar 'n Wil Is...
6. By Die Huis
7. Skree
8. Ek Weet Nie met Arno Carstens
9. Waarheid, Weg & Lewe
10. Neonlig met Die Heuwels Fantasties
11. Toe Vind Ek Jou met Karen Zoid
12. Maanskyn & Rose

Nuwe band... nuwe tye... Nog nooit hiervan gehoor nie, so ons was vetseunheel verbaas om te hoor watter hoë kwaliteit covers die band kan doen. Daar was treffers van die land se beste bands, ons het fokofpolisiekar msuiek gehoor en daar was ook Van Coke Kartel, en Karen Zoid was daar... 'n Gig van formaat, wat ons langs die stilstanende moshpit wou deurbring maar toe anyway maar gaan kopskud het... Roodepoort, we love jou.
Ons het die musiek so bietjie genavors voor die tyd so saamsing was nie 'n probleem nie, en ons was vroeg, so hoekom nie bier nie, plus Dr** se liefdadigheid, hoe kan mens vergeet? dis Rumours, dis Vrydag, dis die Launch van Francois van Coke... Ons is amped... Ons hoor geen van die voorafganende bands nie, dis net fokus en vashou en wag vir die crowds. Dit raak stadiger vol as gewoonlik, maar daar is mense en almal is game as fuck, geen twyfel, almal weet almal gaan vanaand vir "Jou" vind. Skop af.

vetseunvetseun

vetseunvetseun
Moontlik Nooit / Skree 7" .... PR002 2015 PERMANENT RECORDS
Kant Een:
1. Moontlik Nooit
Kant Twee:
1. Skree

vetseunLAAI AF
Ryno Velvet - Kranse Bieg met Jason Oosthuizen, Fred den Hartog, Richard Onraet, Teejay Terblanche, Francois van Coke & Pierre Greeff CDS , 2014


Vegas met Francois van Coke - #Superfritz VID >>>



Gazelle - Val Van Die Ryk met Francois van Coke VID >>>


Jack Parow - Dans Dans Dans met Francois van Coke VID >>> (2010)

vetseun
Jack Parow - Dans Dans Dans met Francois van Coke CD-R . 2010 TOPNOTCH
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/18


vetseun


skakels :












Francois van Coke Gig/Flyer-blad


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )