Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Francois & Elizabeth .co.za
vetseun
Somer Kersfees ................................. 2017
1. Inleiding
2. Die Boodskap Uit Die Hemel
3. Kersfeesklokke
4. Die Engele
5. Ere Aan God
6. Die Belofte
7. Kersfeesliedjie
8. Loof Die Koning
9. Langoor Donkie
10. Goeie Tyding Keurspel
11. Hierdie Kersfees
12. Die Heiland Is Gebore
13. My Hart
14. Kom Kyk Na Jesus
15. Ek Vra Vrede
16. Betlehem Ster Keurspel
17. Die Skaapwagtertjie Vertel
18. Jheilige Nag
19. Kersgedig
20. Kersfeestyd
21. Somerkersfees
22. Die Hemel Is Net 'n Kersfees Ver
23. Stille Nag
24. Die Splinternuwe Hemel
25. Jerusalem
26. Seenswens
27. God Be With You

vetseun
Hemeldans 2CD ............ EFMCD06 2015 SELECT
Disk 1:
1. Ek Hoop Jy Dans
2. Hou Van Jou
3. Dolfyne
4. Duitse Keurspel 1
5. Song Vir Cindy
6. Golden Oldies Medley
7. Drome Van Gister
8. Bly By My
9. O Sole Mio
10. Kon Ek My Lewe Weer Oor Hê
11. Hoor My Hart
12. Duitse Keurspel 2
13. Saam Met Jou
14. Droom Elke Droom
15. Wil Jy Dans Carina
Disk 2:
1. Prys Die Lam
2. Almal Wat Die Here Liefhet
3. Lovely Medley
4. Ek Roem U Naam
5. Kosbaar
6. Dink Aan Jou Skepper
7. To Know Jesus
8. Hande
9. Hierdie Jesus
10. Lappiesliefde
11. Die Hemel Het 'n Nommer
12. Amazing Grace
13. Oorwinningslied
14. God Be With You
15. Always And Forever

vetseun
Laat Die Fees Begin! ...... EFMCD03 2012 SELECT
1. Laat Die Fees Begin!
2. Kom Loof Die Heer Medley: Kom Loof Die Heer; Ek Wil Die Here Loof; U Is Waardig Om Die Boek Te Neem; Hy Is Die Koning Van Die Konings; Bring My Die Ou-Ou Tyding
3. Heer Ek Het U Lief
4. Ek Stuur Jou Nou
5. My Blydskap En Kroon
6. Keur Van Gesange: Prys Die Heer Met Blye Galme; Besing Die Lof Van Jesus Saam; O Goedheid God's; Op Berge En In Dale; Heilig Heilig Heilig
7. Speel U Lied Deur My
8. Gees Van Die Waarheid
9. Skyn Oor My
10. I Stand Amazed
11. Kneeling With Kings
12. Stille Nag
13. Heilige Nag (Oh Holy Night)

Francois & Elizabeth
vetseun
Hart Spore CD/DVD . EFMDVD02 2010 SELECT
Disk 1: DVD
1. Wil Jy Dans, Carina?
2. Branders
3. Meer As Woorde
4. Pienk Sjampanje
5. Vredendal Tot Beestekraal
6. Ek Hou Van Jou
7. Duitse Keurspel
8. Hanekraai
9. Sonpatroon
10. Dolfyne
11. Hoor My Hart
12. Drome Van Gister
13. God Be With You
14. Treffers Medley: Wil Jy Dans, Carina?; Ek Hou Van Jou; Meer As Woorde; Somer In Singapoer; Pienk Sjampanje; Vredendal Tot Beestekraal
15. Nou Is Die Beste Tyd
Disk 2: CD
1. Hoor My Hart
2. Dolfyne
3. Nou Is Die Beste Tyd
4. Treffers Medley: Wil Jy Dans, Carina?; Ek Hou Van Jou; Meer As Woorde; Somer In Singapoer; Pienk Sjampanje; Vredendal Tot Beestekraal

Francois & Elizabeth
vetseunFRANCOIS...co.za
Hanekraai ....................... CDBRT330 2007 BRETTIAN/SELECT
1. Hanekraai
2. Drome Van Gister
3. Sonpatroon
4. Ein Prosit Keurspel
5. Geelsonskyn
6. Song Vir Cindy
7. Hoera Keurspel
8. Perhaps Love
9. Bly By My
10. Vir Jou
11. Altyd
12. Partykeer
13. Klein Bietjie Meer
14. To Know Jesus
15. Wil Jy Dans, Carina?

Francois & Elizabeth Fourie
vetseunvetseunvetseunFRANCOIS...co.za
Grootste Gospel Treffers / Bladmusiek . SELBCD615 2006 SELECT
1. Ek Het Vandag Vir Jou Gebid
2. Halleluja Keurspel: Ek Kan Hoor Die Heiland Roep My;
....................................... Saggies En Teer;
....................................... Nader, My God, By U;
....................................... Strome Van Seën;
....................................... Ek Weet Verseker
3. Al Die Kinders Van Die Wêreld
4. Psalm 23
5. Son, Maan En Sterre
6. Lei U Ons Lig
7. Wonderlik Voorwaar
8. Daarom
9. Magaliesburgse Aandlied
10. Were You There?
11. Kumbaya
12. In Die Stad Van Koning Dawid
13. Bethlehemster
1. Bring Lof Aan Die Vader
2. Kom Na Die Waters
3. Lof Keurspel: U Is Waardig;
............................. Die Here Is My Herder;
............................. Dierbare Kruis;
............................. Wat 'n Vriend;
............................. Loof Koning Jesus;
............................. Ek Sien In My Gees
4. Juig Voor Die Heer
5. Gebed Vir 'n Tiener
6. Daar Is 'n Lig
7. Modimo Wa Re Rata
8. Die Sin Van My Bestaan
9. Dan Sien Jy Hom
10. The Mind Of A Child
11. Jerusalem
12. Kom Kyk Na Jesus
13. Kersfeesklokke
14. Modimo Wa Re Rata (Acapella)

Francois & Elizabeth
vetseunFRANCOIS & ELIZABETH
Die Hemel Het 'n Nommer . CDBRT276 BRETTIAN
1. Prys Die Lam
2. Kosbaar
3. Ek Roem U Naam
4. Lovely Medley
5. Dink Aan Jou Skepper
6. Meer Werd As Goud
7. God Be With You
8. Hande
9. Almal Wat Die Here Lief Het
10. Aan U Liefde
11. Lappiesliefde
12. Die Hemel Het 'n Nommer
13. Amazing Grace (Instrumenteel)

Francois and Elizabeth Fourie are a husband and wife team who minister together, sharing God's good word around the country. Their album Die Hemel Het 'n Nommer is filled with Afrikaans and English songs that will inspire you to praise the name of Jesus.

Francois & Elizabeth
vetseunvetseunFRANCOIS..co.zavetseun
Hou Van Jou! ............... SELBCD381 2000 SELECT
1. Ek Hou Van Jou
2. Saam Met Jou
3. Kon Ek My Lewe Weer Oor Hê
4. Hoenderpotjie
5. Solank Daar Treine Loop
6. Deutsche Lieder Leckerlei
7. Foto
8. Liefde Sonder Einde
9. Meer En Meer
10. Alleenloop
11. Que Sera Sera keurspel
12. Droom Elke Droom
13. Afskeidsgroet

Francois & Elizabeth
vetseunvetseun
Voetspore .................. SELBCD332 1999 SELECT
1. Bring Lof Aan Die Vader
2. Kom Na Die Waters
3. Ek Sien In My Gees
3. Lofkeurspel: U Is Waardig;
........................... Die Here Is My Herder;
........................... Dierbare Kruis;
........................... Wat 'n Vriend;
........................... Loof Koning Jesus
4. Juig Voor Die Heer
5. Gebed Vir 'n Tiener
6. Daar Is 'n Lig
7. Modimo Wa Re Rata
8. Die Sin Van My Bestaan
9. Dan Sien Jy Hom
10. The Mind Of A Child
11. Jerusalem
12. Kom Kyk Na Jesus
13. Kersfeesklokke
14. Modimo Wa Re Rata (Acapella)

Francois & Elizabeth Fourie se uiters suksesvolle musiekloopbaan het 'n volgende hoogtepunt bereik met die vrystelling van hul splinternuwe Christelike CD getiteld "Voetspore". Hulle musiekvertolkings en sjarmante verhoogoptredes lê verkeie Afrikaanse musiekaanhangers na aan die hart. Francois & Elizabeth het nog met elke CD vrystelling Christelike musiek op hul CD's ingesluit. Hul eerste volledige Christelike CD "Strome Van Seën" het egter 'n oorweldigende reaksie uitgelok. Hul unieke styl word voortgesit op "Voetspore" wat weereens spog met 'n reënboog van Christelike musiek eie aan dié duetpaar. Elizabeth se Afrikaanse lirieke en unieke melodië verdien beslis spesiale vermelding. Die tema's wat sy op die CD aanraak maak 'n deel uit van elkeen se daaglikse bestaan. Dis maklik om jouself met hul musiek te vereenselwig en selfs 'n bietjie meer van Francois & Elizabeth te leer. Gewoonlik word een of twee van die beste liedjies op 'n CD uitgesonder. Met "Voetspore" is dit egter onnodig aangesien elkeen 'n eie boodskap en 'n goeie tyding bring. Die musiek is rustig, maar tog opgewek. "Voetspore" is 'n CD wat 'n mens van snit 1 tot snit 14 bekoor. Francois & Elizabeth se CD "Voetspore" word bemark en versprei deur Select Musiek.

Francois & Elizabeth
vetseunvetseunFRANCOIS & ELIZABETH
Grootste treffers ooit / Bladmusiek . SELBCD257 SELECT
1. Wil Jy Dans, Carina?
2. Vredendal Tot Beestekraal
3. Somer In Singapoer
4. Meer As Woorde
5. Pienk Sjampanje
6. Kan Jy Onthou?
7. Heidekleure
8. Serenade
9. Um Twana Wa Afrika
10. As 'n Ster Verskiet
11. Verre Kalahari
12. Droommelodie
13. Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
14. Branders
15. Vir Mamma
16. Ken Jy Die Pad?
17. Ek Hou Van Jou
18. Day O Keurspel

Francois & Elizabeth Fourie
vetseun
Strome Van Seën ...... SELBCD234 1996 SELECT
1. Ek Het Vandag Vir Jou Gebid, Halleluja Keurspel
2. Ek Kan Hoor My Heiland Roep My
3. Saggies En Teer
4. Nader, My God, By U
5. Strome Van Seën
6. Ek Weet Verseker
7. Al Die Kinders Van Die Wêreld
8. Psalm 23
9. Son, Maan En Sterre
10. Lei U Ons Lig
11. Wonderlik Voorwaar
12. Daarom
13. Magaliesburgse Aandlied
14. Were You There?
15. Kumbaya
16. In Die Stad Van Koning Dawid
17. Die Heiland Is Gebôre
18. Bethlehemster

Francois & Elizabeth
vetseun
In Duet TC . SELBC 189 SELECT

vetseun
Somer In Singapoer ...... SELBCD183 SELECT

vetseunvetseunvetseun
Meer As Woorde TC/CD . SELB (C) 165/SELBCD165 1992 SELECT

Francois & Elizabeth Fourie
vetseunvetseun
Wil Jy Dans, Carina? TC/CD . SELBC 132/SELBCD132 1990 SELECT
1. Wil Jy Dans, Carina?
2. Vredendal Tot Beestekraal
3. Somer In Singapoer
4. Meer As Woorde
5. Pienk Sjampanje
6. Kan Jy Onthou?
7. Heidekleure
8. Serenade
9. Um Twana Wa Afrika
10. As 'n Ster Verskiet
11. Verre Kalahari
12. Droommelodie
13. Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
14. Branders
15. Vir Mamma
16. Ken Jy Die Pad?
17. Ek Hou Van Jou
18. Day O Keurspel

vetseun
Wil Jy Dans, Carina? LP .................. 1990
Kant Een:
1. Wil Jy Dans, Carina?
2. Seemeeu
3. Lugkasteel Vol Drome
4. Kan Jy Onthou?
5. Net Maar Vir 'n Oomblik
6. Jy's My Liefling
7. Gee Hierdie Land
Kant Twee:
1. Wil Jy Dans, Carina?
2. Verre Kalahari
3. Pienk Sjampanje
4. Die Mallemeule
5. Mennette
6. My Beste Jare

Elizabeth Fourie En Francois
vetseun
See Meeu LP ........................................... SELECT


skakels : francois-en-elizabeth.co.za








vetseun
2014 11 30 - Konsert Vir Hennie - Laurika Rauch, Sonja Herholdt, André Schwartz, Francois & Elizabeth Fourie, Brümilda van Rensburg, My Boetie Se Sussie Se Ou - Cast, Arina de Witt, Hannes van Wyk, Rian van Heerden, Julie Strydom, Rudi Muller en andere, Regie: Frans Swart, Atterbury Teater, 16:00



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)