Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Flippie Marais
vetseunvetseun
Die Lied Van Shlaralumi LP . PVO 100 PROTEA VAKANSIE-OORDE
- Flippie Marais en die Shlaralumi-Sangers -
Kant Een:
1. Lekker Shlaralumiland (P.W. Marais)
2. Hamba, Hamba Shlaralumi (Trad. Verw.: Marais)
3. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny (Tradisioneel)
4. Die Ou Kraalliedjie (Verw.: M. de Villiers)
5. Vêr In Die Ou Kalahari (D. Pretorius)
5. Ring-Ting-Ting (Tradisioneel)
Kant Twee:
1. Nagtyd In Die Bosveld (Dulmage-O'Reilly-Clint-Pascoe-Navada)
2. Annatjie (J. Pohl)
3. Ou Ryperd (Kennedy-Carr)
4. As Die Son Sak In Die Weste (T. Roering)
5. Die Lied Van Shlaralumi (P.W. Marais)

Hierdie opname is spesiaal vir die liefhebber van ons land se velde vervaardig. Die nagdier-geluide, tradisionele grappies en spontane sang bied aan die luisteraar die geleentheid om telkens, wanneer hy die plaat speel, weer aangename herinneringe te herleef. Dit is 'n ongekunstelde weergawe van 'Shlaralumi" se bosveldnagte langs die helder-gloeiende hardekoolvure.
U word genooi om lustig saam te sing met die vrolike groepie vakansiegangers om die kampvuulr, naamlik: Flippie Marais, Han en Ans Dukker, Chattie Booysen, Klaas de Jong, Karel en Kleintiie Rademeyer, Gerrit en Sophia Ferzenaar, Chris en Sigrid Storm, Ingeborg Kunitz en Chris de Beer. - omslag

vetseunvetseun
Nagtyd In Die Bosveld LP ..... KLS 202 KRISTAL
- Flippie Marais met die Marionette en Charlie Fourie -
Kant Een:
1. O, My Ou Tafelberg
2. Sterlig En Towerprag - MP3 >>>
3. Newels Voor Die Maan
4. As Ons Net Saam Kan Wees
5. Ek Sê Vaarwel Aan Jou
6. Ou Ryperd
Kant Twee:
1. Nagtyd In Die Bosveld
2. Mariandel
3. Doedoe Maar My Kindjie
4. Laat My Jou Dit Fluister
5. Ek Hoor Jou Lied
6. Droomland

'Met hierdie plaat het Flippie Marais, bekend as ,,Die Singende Burgermeester", twaalf pragtige liediies op 'n eenvoudige, dog afgeronde wyse verewig. Die bekoring van ,,O, My Ou Tafelberg" sal veral spreek tot diegene, wat al die ondervinding van 'n lang afwesigheid uit ons mooi land beleef het, wanneer die verlange na ou Tafelberg te sterk begin word. "Mariandel" wat uit Duits vertaal is, is 'n trettende melodie en het 'n vloeiende ritme wat gou byval sal vind, ,,Newels Voor Die Maan" diep weer soet en tere herinnerings uit ons kinderiare op en ,,La Paloma" bly, steeds 'n bekoring.
Krugersdorpers en sy wildtuin besoekers sal veral geinteresseerd wees in die liedjies wat deur die twee jagmaats - Flippie en. Charlie - gesing word., Charlie was bekend as Kampioen stoeier en luiperdjagter maar het onlangs wereldwye publisiteit oor die Radio en televisie geniet deur in die Krugersdorpse-wildtuin wilde renosters te tem.
Die agtergrond-koorwerk word deur ,,Die Marionette" verskaf nl. Anna Matthyssen, Jennifer Mey, Lena Dreyer, Lilian Louw, Jeanette Pretorius en Bill Havelaar.
Net soos met ,, Skemerliediies" sal Flippie Marais met hierdie plaat aangename luistergenot aan almal verskaf. - omslag

Flippie Marais en die Marionette
vetseunvetseun
Totsiens My Skat LP .............. BON 243 BONUS
Kant Een:
1. Liefde Is 'n Simfonie (Laparcerie)
2. Kom Dans 'n Tango Met My (Verw. Marais)
3. Totsiens My Skat (Verw. Marais)
4. Seevoëls Teen Die Aandson (Verw. Marais, Kennedy, Williams)
5. Stap Maar Aan (Hill, De Rose)
6. Nagtyd In Die Bosveld (Dulmage, Pascoe, O'Reilly)
Kant Twee:
1. Laat My Jou Dit Fluister (Friedman, Whitson)
2. Mariandel (Trad. Verw. Marais)
3. Newels Voor Die Maan (Davis, Burke)
4. Op 'n Tropiese Eiland (Trad. Verw. Marais)
5. O My Ou Tafelberg (Kennedy, Williams)
6. Ek Sê Vaarwel Aan Jou (Verw. Marais, Yradier)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )