Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Flippie Esterhuizen en sy orkes
vetseunvetseun
Flippie Vat Fyn! LP .................. KLS 249 KRISTAL
Kant Een:
1. Dik Anna-Polka (Trad.)
2. Moeskie-Seties (Esterhuizen)
3. Weza-Wals (Esterhuizen)
4. Slimpraatjies (R. Erasmus)
5. Die Karringmelk-Wals (Trad.)
6. Kliprivier-Seties (Trad.)
Kant Twee:
1. Somtyds (Welgens)
2. Warmpampoen-Seties (Trad.)
3. Die Kalfie-Wals (Trad.)
4. Die Bapsfontein-Vastrap (Van Rensburg)
5. Die Transvaalse-Wals (Trad.)
6. Kliprivier-Vastrap (Trad.)

FLIPPIE ESTERHUIZEN is afkomstig van Pretoria en is in die Noorde bekend as een van die beste konsertina-spelers in daardie geweste.
Op hierdie Kristal-langspeelplaat Iewer hy twaalf konsertina-wysies waarvoor hy die meeste versoeke kry - oral waar hy optree. Luister lekker want die konsertina gaan nou gesels en FLIPPIE VAT FYN! - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )