Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Felix Laband (The Constructus Corporation)

vetseun

vetseunvetseunvetseun

2006 10 20, Independent Armchair Theatre, Obs, R20
vetseun
Vanuit assuransie gesprekke en verduidelik aan speurder x, is dit eintlik snaaks dat ons in obs opgeeindig het, maar hey dis Felix Laband, en kon net lekker wees.
so dis elektronika van die instap en die soms akoestiese armchair het 'n voller klubberiger gevoel, insluitende klinkelende drankies en steroog glimlae. local djs open die vloer met alles offbeat, van harder house tot fyner idm geluide. alles samevloeiend skep heerlike oop situasies waar gesprekke wyer uitkring en soekend bly, dankie julle twee.
en dan kom snaakse stamp klanke vanuit die speakers, en die mense drom om die getattoeerde beweeg hande vinnig rond musiekmaker. so 3 vierkante meter elektroniese apparaat word met akkurate verstelling ingespan om al hoe meer komplekse patrone uit klank te vorm. met die eerste nommer word 'n honkytonk kitaartjie ook gebruik om 'n emosionele noot oor die ritmiese geraas te maak, pragtig.
na nog 'n paar stadige ritmiese patrone, en 'n bietjie aanmoediging van die dansvloer, word meer danserige beats die normaal, en die plek ruk ... 4/4, breakbeats, so halwe stepvibe, of meer abstrakte ritmes is alles nou ok, en die mense skoffel, veral daai meisie in daardie "hiërogliewe"-broekie, maar later eintlik almal.
die ernstige uitdrukking word nooit regtig verbreek tot na die set nie, en die interessantheids kwofisïent wankel nie eers 'n sekond nie. later is die kitaartjie weer terug, en word bo-oor skuiwende klankvorms en tikkies so halwe bluesirige liedjie gesing, manjifiek. dit verleen 'n persoonlike kant aan die idm en breaks wat aan grotes vanuit oorsese lande, wat ook sulke goed doen, herinner.
en dan nog die vreemde gebroekdes wat op die ingewing van die oomblik hul vriendelike verskyning maak, met drukkies en nuus uit die noorde. alles dan saam 'n heerlike situasie vir eksistensielistiese uitlegging, en dans. jammer vir die perspektief verharding en redes, brood, dis die lugdruk, of die seelug, miskien is dit maar selfrespek of christenskap, maar watookal dit is, dit is.
hoop ons sien hom sommer vinnig weer.

vetseunvetseun
Dark Days Exit ................. OPEN06 2004 OPEN RECORDS/KMD
1. Whistling In Tongues
2. Miss Teardrop
3. Dirty Nightgown
4. Falling Off A Horse
5. Sleeping Household
6. Crooked Breath
7. Red Handed
8. Black Shoes
9. Radio Right Now
10. Minka (and the notes after)

2005 07 28, 29, The Theatre Royal, CT CD LAUNCH

vetseunKOOP/BUY
4/4 down the stairs . ADOPECD005 2001 AFRICAN DOPE
1. Jesus At The Table
2. Donkey Rattle
3. Down The Stairs
4. Early In The Morning
5. My Sisters Pulse
6. Windy Windows
7. Wilddog
8. Blue Crack Twos
9. 1984
10. Sleepwalking
11. Underwater Puddles
12. This Is That
13. Hopscotch
14. Ants And Feet
15. Rain Can
16. Girl In The Well
17. Sexaphobe
18. Genaro Plays

Felix Laband se 4/4 Down the Stairs is exciting en funky en musikaal en nuwe idees en drome, en brekerige beats en eksperimenteel en klanke wat jou gedagtes deur kleure en geure rondmaal. As dit nie vir die afrikaanse samples was nie, sou dit moeilik wees om te weet dit is 'n ou hier van Pietermaritzburg wie se nuutste CD in Mei 2002 Album van die maand was in heelwat van die plaaslike tydskrifte en koerante. 4/4 is 'n luister wat soos die titel (en die CD verpakking)'n merkwaardige stap by die trappe van elektronika af is. As mens dit elektronika kan noem. Felix gebruik meestal samples van klanke, wat Glen van Staden regoor die kaap opgeneem het, wat hy ronddraai en oop en toe maak en verander om meer natuurlike synthesizer tipe klanke te kry. Down the stairs begin met 'n Afrikaanse gebed gevolg deur 'n "vet"(met apologie aan vetseun) donkerbeat kwaito track met 'n bassline op steroids. Soos mens die trappe verder afklim word dit meer en meer eksperimenteel ... Nogal baie soos FE4 se Becoming Transparent. Die samples smelt inmekaar in en gee die hele CD 'n veraf indiese chant agtergrondgevoel
Ek kan nie help om hiervan te hou nie. Dit laat wonderlik vreemde klanke in- en uit my speakers kruip. Hierdie CD is 'n inspirerende stuk werk wat mooi klink maar ook musikaal gekomponeer is.
Nog iets interessante is Mark van Niekerk (ook bekend as Meneer V) wat die Sexaphobe op track nommer 17 speel. Sexaphobe? Dit klink nogal lekker, maar is iets heeltemal anders as wat die woord voorstel. Dit is 'n instrument wat Mark self gemaak het uit metaalpype en 'n houtboks en dit "bespeel" om hierdie interessante klanke te kry. Mark is onlangs gesien by Felix se Album launch, Pukkelpop Festival in België die Dope Nite Out by die Armchair Theatre en Oppikoppi as die persoon verantwoordelik vir die wonderlike Punk Rock gevoel wat die Ambiese IDM album afgee ................. malchris

ooropgewonde en nat gereën, siek verduidelik en effens winderig, daar's nie gewoonlik so 'n wriemelende glimlaggende groep mense so naby aanmekaar, so vriendelik, nie, gewoonlik bly hulle apart. maar hier word ons saam laat staan. PUNK!!! met effense afwagting en loer-en-sluk bier kom die wit susters-uniform beklede manne agter hul musiekgoed te voorskyn. voor hulle is 'n gekroesde muur roosbosse gespikkel met rooi rose,,, voor dit twee swart bikini meisies ... stewige basies beat en effense ligbeheer draai die laaste na die spel. die blondine en laat haar hande oor haar maat se maag na bo, oor haar borste en vryerig weerskante oor haar skouers en deur haar bruin hare, die twee se lywe is styf teen mekaar en van knie tot mond vryf die musiek al wat 'n kop is na 'n knik, en al vergeet mense van hul drankies en gesprekke in die middel van 'n sin eindig mis niemand 'n sekond van die begeleide aksie nie. bikini's word vir mekaar uitgetrek en met musikale hoogtepunt na basiese ritme percussion en heerlike dik basslines op verskriklik interessante maniere verdraai, raak die meisies kaal en as dit stop klap en skree die mense en as blond of brunette se oë lui raak en haar hande skuif oor haar gladde binnebene na haar kruks, en as sy haar hare oor skouer laat val ... en dan parmantig jou gedagte reg piets of haarself wegskuif en anderkant kyk ... so prikkelend die idee so die musiek, vriendelike upbeat mense geniet die elektroniese vlakke wat hier sonder klere aangebied is...---

skakels : AFRICAN DOPEpromo : die matiereview : za@playreview : iafrica writerclubreview :

vetseunvetseun
Thin Shoes in June . ADOPECD003 1999 AFRICAN DOPE
1. Single Light
2. Cat On The Fence
3. Lady From The Swamp
4. Run, Alive, Run
5. Under The Carpet
6. Last Sigh
7. Squeaky Toys
8. Thin Use For Shoes
9. Brake Take Make
10. Tomorrow Perhaps ...
11. Bats In My Hair
12. Hopeful
13. Step Two
14. Calls From The Wire
15. 456 And Other Places

met 'n "ondergrondse" bydrae op die koertz kotze cd en bydraes op die it kompilasie CD het Felix Laband sorgvuldig sy musikale cv opgebou tot die uitgee van sy debut CD : thin shoes in june. die CD soos die kunstenaar kom so om 'n hoek na mens. elektroniese klankvriende wat mens al êrens gesien het vantevore, maar nie lekker kan onthou waar nie.

skakels : rockdigestreview : popmattersreview : worldonlinereview : africanhiphopreview

ook op :
ok10 urban - Donkey Rattle
Benguela - Sui - beating round the bush remix
alien safari kompilasie area 69 deel van the sticky "first seven"
the ziggurat - The Constructus Corporation
god is african - "turn the clock"
approaching dawn - "my sisters pulse"
god bless the chilled - mixmaster morris mix CD - "step two"
psychokinesis kompilasie - "bats in my hair"
psychokinesis sampler -
thinktoy kompilasie -
Studentlife Selection #3 - "Sleepwalking"
Studentlife Selection #1 - "turn the clock"
cape of good dope - "sad girl in japan", deel van the sticky "golf"
Krushed & Sorted Re-Hash: African Dope's Greatest Hit kompilasie -
Cape Town 2 am - "run alive run"
super deluxe mode - moodphase5ive - freekstyle (Felix Laband's freekd to bed mix), rhymedrop (Felix Laband's rhymedeth mix)
african dope vol 1 - "turn the clock" en "wilddog"
it kompilasie - "intro" en "single night"
oppikoppi tuned - " lady from the swamp"
koertz kotze cd :- "kan nie slaap nie"
en :
VW Polo - klankbaan
underdog.coza - "death" film musiek

flyers :
2006 20 Oktober - Felix Laband, The Independent Armchair Theatre, Observatory
2005 07 28, 29, The Theatre Royal, CT Felix Laband CD LAUNCH
20020927nightlife bk dbass.net/events/27.09.2002
20020208felixlaband
20020714felixlaband12 3
20000710vibert


skakels : samp3.com : vitaminic : discogs.com : readyrolled : a f r i b e a t : MIOinterview : iafrica.com : rockdigest : rage 2 : za@play : oppikoppi 2001 foto's : koop plate :


skakels :







2019 06 30 - Pringles Park Acoustics: Pringles Main Stage: Dsco Cam x Duard Musk, Felix Laband, Veranda Panda, Goodluck, PHFAT, Kyle Watson, Trio Nova Vinyl Stage: Sisco Umlambo, Brad S, Eric M, Tinos, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R160, R200, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider - Voortrekkermonument - Texx And The City - SPAZA!
vetseun

2014 06 01 - Park Acoustics Jack Daniel's: Fourth Birthday: presents St. Lucia (USA), Jack Daniel's Main Stage: Half 'n Half, The December Streets, The Brother Moves On, Tumi, Al Bairre, Jeremy Loops, St. Lucia, Acoustics Stage: City Horses, Phosphene, Touch Wood, Bye Beneco, Float Parade, Coelacanth, Chill Zone Stage: Kid Robot, Hawkword, The Watermark High, DJ Danger Ingozi, Jakobsnake, Felix Laband, Funktion One Electronica Stage: Michael Lesar, Liver, Sibot & Toyota, Sunset Comedy Stage: Mel Miller, Martin Davies, Sifiso Nene, Voortrekker Monument, 11:00, R200, R250, www.parkacoustics.co.za - MTV - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Brent Black - GAP
vetseun

vetseun

vetseun
vetseun
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )