Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Fanie Bosch (F. Bosch) (1925-1980)
Fanie Bosch & Theuns Botes
vetseun
Twee Konsertinas ............... AACD 177 ALFA ATELJEE
1. Amandawals
2. Blikbuster Seties
3. Thys Se Hamdomdolie
4. Theuns En Fanie
5. Klipdrif
6. Leticiawals
7. Verjaarsdag
8. Magrethawals
9. Mieliepap
10. Deon

vetseun
Konsertina Meester .............. AACD 58 ALFA ATELJEE
1. Jakaranda Vastrap
2. Terugkoms
3. Koekie Se Settees
4. Rosie Se Vastrap
5. Wegloper Wals
6. My Nooientjie Vastrap
7. Sleep Wals
8. Chris Se Vastrap
9. Sannie Se Dinge
10. Daspoort Vastrap
11. Verlange Wals
12. Swaai Vastrap
13. Winterkoue
14. Wildeboer Vastrap
15. Piet Se Wals
16. Springbokkie Settees
17. Perdesport
18. Jakkalsdraai Settees
19. Eeufees Wals
20. Swartspruit
21. Dorp Wals
22. Daspoort Tonnel
23. Op Kommando Settees
24. Bosveld Wals
25. Hartenbosch Vastrap

vetseun
Huldeblyk aan Fanie Bosch kompilasie . AACD 53 ALFA ATELJEE
1. Bosveld Vastrap - Willie Botha
2. Koekie Se Settees - Koot Brits
3. Anna Se Wals - Jasper van Renburg
4. Tot Laat Toe Vastrap - Dirk Laas
5. Word Jou Goue Hare Silwer - Willie Fourie
6. My Nooientjie Vastrap - Nic Potgieter
7. Daspoort Vastrap - Nico van Renburg
8. Velskoen Wals - Tom Senekal
9. Zuurberg Vastrap - Al & Konsertinaspeler
10. Hartenbos Vastrap - Koot Brits
11. Fanie Se Wals - Willie Botha
12. Jakaranda Vastrap - Jasper van Renburg
13. Boskraal Settees - Nico van Renburg
14. Uitkyk Wals - Dirk Laas
15. Swaai Vastrap - Willie Fourie
16. My Droom Wals - Nic Potgieter
17. Op Kommando Settees - Tom Senekal
18. Uitspan Settees - Fanie Bosch
19. Bosveld Wals - Fanie Bosch
20. Oom Piet Se Polka - ...

vetseunvetseun
Konsertina Meesters ......... CDTGE 65 2004 GALLO
1. Jakaranda Vastrap
2. Terugkoms
3. Koekie Se Setties
4. Rosie Se Vastrap
5. Wegloper Wals
6. My Nooientjie Vastrap
7. Sleep Wals
8. Chris Se Vastrap
9. Sannie Se Dinge
10. Daspoort Vastrap
11. Verlange Wals
12. Swaai Vastrap
13. Winterkoue
14. Wildeboer Vastrap
15. Piet Se Wals
16. Springbokkie Setties
17. Perdesport
18. Jakkalsdraai Setties
19. Eeufees Wals
20. Swartspruit
21. Dorp Wals
22. Daspoort Tonnel
23. Op Kommando Setties
24. Bosveld Wals
25. Hartenbosch Vastrap

vetseun
Die oorspronklike Fanie Bosch LP . DCB (BL) 211 1989 DECIBEL
Kant Een:
1. Jakaranda Vastrap
2. Fanie Se Wals
3. Boskraai Seties
4. Bosveld Vastrap
5. Piet En Hendrik Se Wals
6. Koekie Settees
7. Tot Laat Toe Vastrap
Kant Twee:
1. Daspoort Vastrap
2. Uitkyk Wals
3. Skemeruur Settees
4. Vaal Frans Se Wals
5. Op Kommando Wals
6. Opsaal Vastrap
7. My Droom Wals

vetseunvetseun
Setees, Vastrap en Wals LP . SRSJ 8062 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Daspoort Tonnel (F. Bosch)
2. Die Witkop (F. Bosch)
3. Sannie Se Dinge (F. Bosch)
4. Buffelspoort (F. Bosch)
5. Brandboontjies (F. Bosch)
6. Hangklip (F. Bosch)
Kant Twee:
1. Winterkoue (F. Bosch)
2. Kom Jan Kom (F. Bosch)
3. Blou Ogies (F. Bosch)
4. Groot Vlei (F. Bosch)
5. Van Dyks-drif (F. Bosch)
6. Rooiwal (F. Bosch)

Fanie Bosch was nege jaar oud toe die konsertinagogga hom gebyt het. Skelmpies het hy op sy ouboet se boerekonsertina begin oefen en het so mooi gevorder dat hy op elfjarige leeftyd reeds in Willy en Cissy Cooper se gewilde kinderprogramme opgetree het. As sestienjarige het hy sy eerste plaat gemaak saam met Oom Chris Blignaut - die begin van 'n loopbaan wat hom laat deel het in die musikale sukses van Freddie Luyt, wyle Hendrik Susan, Al Debbo en Jimmy Boonzaaier. Hy het ook sy buiging in Afrikaanse rolprente gemaak met Pierre de Wet se vrolike "Alles Sal Regkom". Fanie het as optakelaar een van sy vingers verloor - maar met net nege vingers speel hy steeds almal onder stof. Hierdie is sy ses en twintigste langspeelplaat - stil getuienis van Fanie Bosch se geweldige gewildheid by konsertinaliefhebbers. - omslag

vetseunvetseun
Speel Weer LP .................. TRL-A 3146 TROUBADOUR/BROWN HUT MUSIC
Kant Een:
1. Boeresport Vastrap (F. Bosch)
2. Hartbreker Wals (F. Bosch)
3. Skimmel Setties (F. Bosch)
4. Warmweer Vastrap (F. Bosch)
5. Mooirivier Se Wals (F. Bosch)
6. Voorbrand Setties (F. Bosch)
Kant Twee:
1. Lekker Draai Vastrap (F. Bosch)
2. Uitkyk Wals (F. Bosch)
3. Spring Jakkals Setties (F. Bosch)
4. Vasvat Wals (F. Bosch)
5. Bokvlei Vastrap (F. Bosch)
6. Verlore Wals (F. Bosch)

Toesig, D. Botha, Ingenieur, R. Morris

"Hier is weereens 'n uitstekende opname van seker die bekendste Konsertina speler in die land.
Op hierdie opname het fanie al sy eie komposisies gekies en daar is net eenvoudig een ding om te sê en dit is .... Wonderlik!
Verder wil ons u nie ophou nie - plaas die plaat op die draaitafel en skoffel lekker." omslag

met Theo Erasmus
vetseunvetseun
Vinnig Draai LP ......................... GBS.51 GALA
Kant 1:
1. Hendrik Se Vastrap (F. Bosch)
2. Trip Trap Seties (F. Bosch)
3. Windvoël Vastrap (F. Bosch)
4. Spanish Eyes (Kaempferf, Singleton, Snyder)
5. Verlange Wals (F. Bosch)
6. Mamma Vastrap (F. Bosch)
Kant 2:
1. Rosie Se Vastrap (F. Bosch)
2. Opsaal Vastrap (F. Bosch)
3. Vaalwater Vastrap (F. Bosch)
4. Verina Cha Gha (F. van Vuuren)
5. Nita Se Polka (F. Bosch)
6. Piet Se Wals (F. Bosch)

met Theo Erasmus
vetseun
Vinnig Draai LP ...................TRL-A 3103 TROUBADOUR

vetseun
Lucky Lips LP ......................TRL-A 3041 TROUBADOUR

Fanie Bosch en sy Orkes
vetseun
Konsertina Klanke 10" .......... GLP 107 GALLO
Kant Een:
1. Daspoort Vastrap (F. Bosch)
2. Pietersburg Seties (Trad.)
3. Transvaal Se Wals (Trad.)
4. Rosie Se Vastrap (F. Bosch)
5. Kalfie Wals (Trad.)
Kant Twee:
1. Neef Frans Se Polka (Trad.)
2. Soutpansberg Seties (Trad.)
3. Cornelius Wals (Trad.)
4. Kommando Polka (Trad.)
5. Tant Sannie Se Wals (Trad.)

Alles Sal Regkom
vetseunvetseunHIRE / HUUR
film DVD 84min .............. 1951 PRIMEDIA/M-NET
meer hier


skakels : boeremusiek.org.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)