


















Fanie Barnard

Dis Net Ek .......................................... 2013

Jolige Snare LP ...................... KLS 209 KRISTAL
Kant Een:
1. Sondebok
2. Naomi
3. Rock Around The Clock
4. Tennessee Waltz
5. Guitar Boogie
6. Umfaan
Kant Twee:
1. Eensaam
2. Meadowlands
3. Love Is Blue
4. Babelas
5. Delilah
6. Moegoe Seties
Fanie is "n betreklike nuweling op die musiektoneel, maar 'n kitaarspeler waarmee rekening gehou sal moet word. Sy veelsydigheid sal u natuurlik dadelik opmerk. 'n Jonger broertjie, Riccardo, eweneens 'n belowende musikant, speel hier saam op 'n akkoestiese (gewone) kitaar.
Fanie en Ricky erf hul musiektalent van beide ouers. Aan moederskant is dit natuurlik Bormann-bloed. Ja, u het reg geraai » hulle is susterskinders van die beroemde Riccardo Bormann.
Fanie bied hier "n uiters interessante, ritmiese versameling nommertjies aan. U sal hierdie plaat so baie geniet dat u dit kort-kort uit die rak sal haal. Lekker luister. - omslag
skakels :