


















Eugène Terre'Blanche
met Jaco Pieterse

Genade Wonderbaar ..... F1001596 2010 BOWLINE
- Ekstra 13 Gedigte voorgedra deur Eugene. -
1. Genade Groot
2. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom
3. Nader My God By U
4. Jerusalem
5. Kom Herwaarts Getroues
6. Bly By My Heer
7. Met Middernag
8. Onse Vader
9. Heilig Is Die Heer
10. Mag Die Heer U Seën
11. Ek Kom Na Die Blomtuin
Eugène en Jaco stel hul unieke kasset met snitte Bybel-prosa en gewyde sang op die mark. In sy sonore stem dra Terre'Blanche gewyde stukke prosa voor uit die Bybel onder meer dieselfde stuk uit 1 Korintiërs 13 oor die liefde wat die Britse premier, Tony Blair, op prinses Diana se begrafnis gelees het. Pieterse, bekende tenoor, sing van die gewildste gewyde liedere. Dis nie aldag dat 'n bekende tenoor en 'n bekende politikus saam so iets doen nie. Maar dis wat die Wes-Randse miljoenêr-nyweraar en sanger van formaat, Jaco Pieterse, en die omstrede Eugène Terre'Blanche dié week doen.
Genade Wonderbaar bevat gewyde liedere soos Genade Groot (die Afrikaanse weergawe van Amazing Grace) en vele ander gewildes. Jaco as sanger is hy al té lank bekend. Hy het 'n jaar lank sang gestudeer in Milaan in Noord-Italië en drie maande in Mobile in die Amerikaanse staat Alabama. Vir die destydse Truk het hy onder meer al die hoofrol in La Traviata vertolk. Eugène Terre'Blanche, groot prosa-voordraer, sê: ''Ek skuld God baie. Ek hoop ek kan 'n greintjie van my groot skuld op dié manier afbetaal. Ek hoop die opname sal uitstyg bo alle politiek en dat niemand enige ander konnotasie daarin sal sien nie.''
Die AWB Lied
Hoor die geknars
Hoor die geknars
Hoor die geknars van voete op mars.
Hoor die gedreun Hoor die gedreun
Hoor die gedreun
oor velde heen.
Stryders op mars, ideale vervars
wat skyn en verraad met veragting haat.
Brandende vuur wat geen knegskap verduur,
maar gebôre uit liefde en smart.
Bied ons weerstand, so gloeiend,
gebrand in ons hart.
O mag God ons bewaar
met die trek van die laer,
om ons strydende land te bewaar. Ons sal werk, ons sal groei.
Ons sal veg, ons sal bloei,
vir ons ou boere land.
kliek vir backtrack

His Big White Self film . Nick Broomfield .com
film voorskou

The Leader, his driver and the driver's wife . Nick Broomfield .com

Inktrane DVD .................. 11.3
bestel by http://www.eugeneterreblanchedvd.co.za/


Tolbos ...............................VCD 5164 1998 TRIO RECORDS
"poësie voorgedra deur EUGENE TERRE'BLANCHE met musiekverwerkings deur Kevin Pienaar"
1. Nie Om Digter Te Wees
2. My Land, Haar Land - MP3 >>>
3. Dieprivier
4. Gerf Vol Sonskyn
5. Tolbos
6. Herinneringe
7. My Flenterhart; Die Vonnis
8. Kleingeloof
9. Sandspruit Se Bloekoms
10. Suidwes
11. Eensaamheid
12. Hoe Ver Moet Ek Loop? (skets); In Die Hoëveld
13. Augustuswind
14. Die Namibwoestyn
15. Vrede
kry hele CD MP3s by awb.co.za
gedigte geskryf en voorgedra deur Eugène Terre'Blanche. die musiek wat begelei is kevin pienaar op klavier en johan rautenbach met kitaar. laidback ritmes en pastel kleurige note en melodieë versag die growwe stem van een van die mees omstrede afrikaners, et.die intieme samevatting gedigte stel seker vir verskillende mense verskillende dinge voor. maar as mens ver genoeg terugstaan en vir 'n oomblik vergeet sal die woorde jou vermaak en die verduidelikings duidelik word, en miskien sal jy ook 'n paar tracks weer luister.
met Jaco Pieterse


Genade Wonderbaar .................. JE 1 1997 LEEPHY STUDIOS
1. Matt. 6:9-15 - Eugène - Onse Vader - Jaco
2. Ps. 121 - Eugène; Ges. 177 - Jaco
3. Ps. 8:1-10 - Eugène - Hoe Groot Is U - Jaco
4. Pred. 12:1-8 - Eugène - Nader, My God, By U - Jaco
5. Openb. 21:1-2 - Eugène - Jerusalem - Jaco
6. Luk. 2:10-11 - Eugène - Kom Herwaarts Getroues - Jaco
7. Ps. 23 - Eugène - Bly By My Heer - Jaco
8. "Maria" - Elisabeth Eybers - Eugène - Met Middernag - Jaco
9. Ps. 104 - Eugène - Groot Genade - Jaco
10. 1 Kor. 13:1-13 - Eugène - Heilig Is Die Heer - Jaco
11. Ps. 91 - Eugène - Mag Die Heer U Seën - Jaco
12. Ps. 70 - Eugène - Ek Kom Na Die Blomtuin - Jaco
skakels : awb.co.za : sunday times - video