Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Esmé Euvrard
vetseunvetseun
Diereverhaaltjies LP .... MFK 85071 1988 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Hoe Oupa Uil Hasie Se Lewe Gered Het
2. Vlieg En Olifant Se Tweegeveg
3. Gryskat En Die Kiewiete
Kant Twee:
1. Die Bokkie Wat Nie Kon Huil Nie
2. Volstruis Word Beroemd
3. Kraai Kry Baie Kos

Produksie: Boet Pretorius
Ingenieur: Alli Heyns

Vir meer as 50 jaar het ek deur middel van die radio met die moeders en kinders van ons land gesels. Ek het ook talle kinderplate gemaak.
Op hierdie plaat vertel ek op 'n eenvoudige trant 'n paar stories vir kleuters.
Kleingoed, verbeel julle dis julle eie ouma wat met julle praat. - omslag

vetseunvetseun
Stories van Lank Gelede LP . MFK 85035 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Karoem Se Rykdom
2. Die Kosmandjie
Kant Twee:
1. Silwertossels
2. Die Dwerg Se Bril

Liewe Kleingoed,
Wat 'n genot om weer 'n paar van tannie Bettie Haupt se kinderstories te kan voorlees! Ai, sy kan darem 'n oulike verhaal skryf, dié tannie Bettie... maar dis omdat sy so lief is vir die kinders, hulle ken en verstaan. My kleindogtertjie, Shivonne, is nog maar 3½ jaar oud, en sy het met groot oë en volle aandag geluister... Shivonne sê sy hou die meeste van Silwertossels en Karoem Se Rykdom. Ek wonder watter storie gaan jou gunsteling wees? Lekker luister, en soet bly! - Tannie Esmé Euvrard - omslag

vetseunvetseun
Die allerbeste Kinderstories LP . MFK 85009 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jakkals Verkul Die Kraai (Dana Niehaus) - Dana Niehaus
2. Liewe Heksie Gaan Maan Toe (Verna Vels) - Verna Vels
Kant Twee:
1. 3 Varkies (Bettie Haupt) - Esmé Euvrard
2. Adoons 1 & 2 (T.O. Honniball) - Dana Niehaus
3. Rooikappie (Monica Breed) - Esmé Euvrard

vetseun
Die Allerbeste Kinderstories LP ........... MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jakkals Verkul Die Kraai - Dana Niehaus
2. Liewe Heksie Gaan Maan Toe - Verna Vels
Kant Twee:
1. Die Drie Varkies - Esmé Euvrard
2. Adoons 1 En 2 - Dana Niehaus
3. Rooikappie - Esmé Euvrard

Tannie Esmé Euvrard Vertel
vetseunvetseun
Hasie Leer Sy Les en ander stories LP . MFK 85001 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Waarom Die See Sout Is (Bettie Haupt)
2. Tandjies Se Eerste Tand (Bettie Haupt)
3. Kuifkop Die Papegaai (Bettie Haupt)
Kant Twee:
1. Die Skoenmaker En Die Dwergies (Bettie Haupt)
2. Hasie Leer Sy Les (Bettie Haupt)
3. Jannie Se Groot Skrik (Bettie Haupt)

Tannie Esmé die bekende Radio Tannie is reeds vir julle bekend wens die talle Kinderplate wat sy vir MUSIC FOR PLEASURE gemaak het.
Hierdie pragtige stories van Hasie, Skilpad en Tandjies Die Olifant sal menigte sal menigte kinderhartjies weer bly maak.
Stories deur Bettie Haupt.

vetseunvetseun
Esmé Euvrard - Gebed Van 'n Hond / Paul Desmond - A Dog's Prayer 7" . BR 3182 1980 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Gebed Van 'n Hond - Esmé Euvrard (Lloyd/Cronjé)
Kant Twee:
1. A Dog's Prayer - Paul Desmond (Lloyd/Cronjé)

Tannie Esmé Euvrard Vertel
vetseunvetseun
Die verhaal van Jakkals En Kraai en Ander Sprokies LP . MFP 54778 FC 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Hasie En Skilpad
2. Gouelokkies
3. Jannie En Die Boontjierank
Kant 2:
1. Die Drie Varkies
2. Hansie En Grietjie
3. Jakkals En Kraai

Tannie Esmé Euvrard Vertel
vetseunvetseunvetseun
Die Verhaal Van Rooikappie En Ander Stories LP . MFP 5774 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:vetseun
1. Die Gestewelde Kat (M. Breed)
2. Die Goue Gans (M. Breed)
3. Die Lelike Eendjie (M. Breed)
Kant Twee:
1. Rooikappie (M. Breed)
2. Sneeuwitjie (M. Breed)
3. Aspoestertjie (M. Breed)

Geskryf deur Monica Breed.

Daar is niemand wat 'n storie lekkerder kan skryf as tannie Monica Breed van die S.A.U.K. nie. Sy het nie verniet vir baie, baie jare die kleuterprogramme oor die radio geskryf en aangebied nie. En sit nog daarby tannie Esmé Euvrard wat die storietjies vir ons vertel en jy het sommer die lekkerste, heerlikste, wonderlikste storieplaat wat nog in Afrikaans gemaak is !
Hier is al die bekendste sprokies saam op een plaat ... hoe die nare ou wolf amper vir Rooikappie en haar ouma om die bos gelei het; hoe Aspoestertjie haar Prins gekry het en die lelike ou stiefsusters lelik uitoorlê het asook die pragtige stories van Sneeuwitjie, Die Goue Gans, Die Gestewelde Kat en Die Lelike Eendjie!
Lekker luister kleingoed! Hier's 'n plaat so reg in julle kraal. - omslag

1957-85 - So Maak Mens met Jan Cronjé en Esmé Euvrard, Springbokradio Ateljees, Johannesburg (Springbok Radio)

vetseunvetseun
Ons Bosmoedertjie LP . DJR 2003 1976 DISC JOCKEY
Kant Een:
1. Save Your Kisses For Me (Hiller/Sheriden/Lee)
2. House Of The Rising Sun (Ferguson/Page)
3. If You Love Me, Let Me Know (Rostill)
4. I'll Return (Holm/Eyers)
Kant Twee:
1. I Won't Give Up (B. Vinton)
2. For The Good Times (K. Kristofferson)
3. She's A Woman (Storebeck)
4. 500 Miles (West)

Ek is baie trots op die naam Bosmoedertjie. Die naam "Bosmoedertjie" is aan my vgegee deur die manne op die grens, vir wie ek en my maat Adrian Steed elke Sondagmiddag boodskappe oor Springbokradio uitsaai... boodskappe wat die Iiefde, gebede en trots oordra van hul ouers, hule vrouens, hul asters en hul vriende. Die program is bedoel vir alle dienspligtiges . . . vir diegene in die Leër, die Lugmag en die Vloot ... ja, ook vir Polisiemanne en vir almal wat 'n uniform dra in ons mooi land. Ek het self twee seuns, en ek voel saam met elke moeder wat vir haar seun se veiligheid bid, elke dapper vroutjie wat haar man onderskraag met haar Iiefde en hom vrywaar van kommer sodat hy met volle konsentrasie en al sy vermoë sy belangrike taak kan verrig... en my sentimentele ou hart het 'n besondere teer plekkie vir die jong nooientjies wat so gereeld aan hulle geliefdes boodskappe soos hierdie een stuur...
"Die heimwee van jou weggaan word die harmonie van my trots... ook ek het iemand wat ek kon wegstuur met 'n fakkel van hoop en Iiefde in sy oë ... ook ek het iemand vir wie ek kan bid, en wag, iemand op wie ek kan trots wees"

Sterkte aan ons manne iewers in die bos... ek is lief vir elkeen van julle!

Julle bosmoedertjie Esmé

A message from a soldier boy's mother to Esmé and Adrian:
"Today for a change, a message to the two of you . . . Thank you very much for Springbok Radio Rendezvous . . . Reading our messages of love, longing and prayer. As you have been doing throughout the year. The music you play brings a laugh, a tear. As we think of a soldier to us so dear. Although some of us have never met you, For what you are doing, we'Il never forget you ... " - omslag

met Gilberto Bonegio
vetseun
Esmé & Gilberto LP ............ GALP 14.. GALLO
Cartas D'Amor (Love Letters)
Lola
Autumn Leaves
Liebe War Es Nie
Donde Vein, Done Vas?
I O Sono Il Vente
Carmen Carmela
El Cefiro

vetseun
Stories van Lank Gelede LP ................. MUSIC FOR PLEASURE

vetseunvetseun
Desiderata / Die Klokke Lui 7" . MVS 330 1971 MvN
Kant Een:
1. Desiderata (Werner/Afr. Liries Toerien)
Kant Twee:
1. Die Klokke Lui (Krupski/Van Heyningen)

Musikale Verwerkings: Werner Krupski

vetseun
Frank Douglas And Tinkles - Teach Your Budgie To Talk / Esmé Euvrard En Tinkles - Leer U Budgie Praat 7" . LB.1 LOPIS


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)