Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ernst Brits
vetseunvetseunvetseunvetseun
Ons Eie Republiek LP . TRL-A 3070/GBS 14 1965 TROUBADOUR/GALA
Kant Een:
1. Seun Van Suid-Afrika (Trad.-Arr.: H. van Rensburg)
2. Waaklied (E. Brits)
3. My Land, My Volk, My Taal (E. Brits)
4. Ons Trou (E. Brits)
5. Ou Ossewa (E. Brits)
6. Voortrekker Vrou (E. Brits)
Kant Twee:
1. Ons Republiek (E. Brits)
2. Droom Nou Sag (E. Brits)
3. My Laaste Skof (E. Brits)
4. Krygsman (E. Brits)
5. Helder Maan (E. Brits)
6. Vreugde Klokke (E. Brits)

ERNST BRITS - Die skrywer en vertolker van hierdie werk, praat met u in die taal van sy hart.

As kind het hy opgegroei en leef hy nog steeds die skadu van Bakens uit die volksverlede; Bakens wat in sy tuisdorp Krugersdorp aangetref word.

Dit wat vir hom skoon en edel is en ook 'n boodskap vir die toekoms inhou, was sy inspirasie om hierdie weerk te Iewer.

Hierdie opname bevat 'n boodskap vir elke burger van Sujd-Afrika, 'n boodskap vir die toekoms, 'n boodskap van onverhinderde vooruitgaug en voorspoed.
Ook bevat dit 'n boodskap uit die verlede, 'n boodskap van oorIog, tragedie, oorwinnings en nederlae, wonderlike vertolk deur ERNST BRITS en, as die agtergrondkoor, tree ORELIA BURGER, HENDRA JOUBERT en GERDA BRITS op.

Elke burger van Suid-Afrika sal ure genot uit hierdie opname put. "BLY OP ]OU POS, SEUN VAN SUID-AFRIKA."
TOESIG: H. van Rensburg.
INGINEUR: B. Pretorius.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )