Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elsabé Olivier en haar Tieners
vetseunvetseun
My Lied Is 'n Liefdeslied LP ... KLS 368 KRISTAL
Kant Een:
1. Liefdes-Gebed (The Amazing Grace)
2. Bloed Rooi Die Rose
3. Liefste Madelein
4. Mallemeule
5. Suidkus-Strande
6. My Lied Is 'n Liefdeslied
Kant Twee:
1. Groen Is Die Heide
2. Herfsdroom
3. My Liefdeslied
4. Reën
5. Vaal Ou Karoo-Land
6. Wys My Die Pad Na Die Boland Toe

Elsabé Olivier wat die pragtige sang op hierdie Kristal-langspeelplaat lewer is afkomstig van Potchefstroom, Wes-Transvaal. Haar laerskool-opleiding het sy in Delmas gehad. Haar Hoërskool-opleiding het sy voltooi aan die Hoërskool Langenhoven, Pretoria en verder in Potchefstroom. Sy het haar as sangonderwyseres bekwaam aan die Konserwatorium van die Potchefstroomse Universiteit waar sy die sangbeurs in haar finale jaar verower het. Sy was verbonde aan Die Hoërskool Carolina, Hoërskool Roodepoort en is tans sangonderwyseres aan die Hoërskool Langenhoven, Pretoria. Die tieners wat saam met haar op hierdie langspeelplaat optree is almal leerlinge aan die laasgenoemde Hoërskool.
Ons is oortuig daarvan dat een en almal die pragtige sang op hierdie plaat sal geniet. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)