


















Elma Potgieter





Fiksdans TC/LP ... L4 BOUDE(N)1/BOUDE(L) 1 1982 TRANSISTOR
Janet Sloane se Fiksdans Op die Musiek van Anton Goosen, aangebied deur Elma Potgieter
- Gratis instruksie brosjure met foto's ingesluit
Kant Een:
1. Trompie (A. Goosen)
2. Ruby Baby (A. Goosen)
3. Lucy Jennifer Jefferson (A. Goosen)
4. Kruidjie-Roer-My-Nie (A. Goosen)
5. Blommetjie Gedenk Aan My (A. Goosen)
Kant Twee:
1. Boy Van Die Suburbs (A. Goosen)
2. Boude (A. Goosen)
3. Dik Zol (A. Goosen)
4. Bielie Van Marico (Legalise Mampoer) (A. Goosen)
5. Outeniqua (A. Goosen)
Dit was vir my 'n besondere voorreg om op hierdie plaat met die wêreldbekenae Janet Sloane te kon saamwerk, veral aan 'n projek waaruit sovele al nut en piesier geput het. Ek is ook bly dat sy tans weer terug in Suid-Afrika is, Janet se fiksdans-kursus her haarwêreldwye bekendheid verwerf veral vanweë die sukses wat groot name soos Bjorn Borg en Jimmy Connors daardeur bereik het. Dat dié kursus nou op die riime van my eie musiek gedoen is, was beslis 'n groot eer. Die program wat hier aangebied word, is gebaseer op die oorspronkiike kursus, maar die keer in Afrikaans en op my musiek. Dus: dames en meisies, geniet dit en word dans-dans en op die maat van die opskop, slank en fiks... - Anton Goosen
MUSIEK: Anton Goosen
MUSIEK VERWERKINGE: Rob Bailey
REGISSEUR: Chris Kritzinger
FOTOGRAFIE: Nardus Nel
KOPIEREG: A.G. Musiek
PRODUKSIE: Graffiti Musiek

Alles Gebeur In Tyd LP ............................... MUSIC FOR PLEASURE
skakels :