Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elma Botha & Hendrik Verwoerd
vetseunvetseun
Kat En Muisstories LP . MFK 85069 1988 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Kat Se Verjaarsdag
2. Kat En Muis En Die Vrugtekoek
3. Kat En Muis Se Nuwe Slaapplek
Kant Twee:
1. Kat En Muis Kry 'n Onwelkome Besoeker
2. Kat En Muis Ly Honger
3. Kat En Muis Speel Tennis

Ingenieur: Alli Heyns
Produksie: Boet Pretorius

Kleuters en hulle ouers het in die afgelope jare 'n gebrek gehad aan oorspronklike prikkelende verhale. In die opsig was hulle bna uitsluitlik op TV aangewese en hierdie is 'n poging om kleuters weer die rkdom van hulle eie verbeelding te laat ontdek. Ons hoop u geniet die plaat net so veel soos ons toe ons dit gemaak het! - Elma Botha/Hendrik Verwoerd - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )