Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elizma Theron .co.za (4 Werke)
vetseun
Hierdie Hart Brand Liefde ............... 2018
1. Marilyn Monroe
2. Roep My
3. Mal Liefde
4. Hierdie Hart Brand Liefde
5. Waterval
6. Jou Liefde't My Gebyt
7. Jy Voltooi My
8. Dit Vat Net Een
9. Sarajevo Cello
10. It's Your Turn
11. Ek Kies Dit Weer
12. Wasem Van My Asem

vetseun
Marilyn Monroe CDS ......................... 2018

vetseun
Die Platinum Reeks 2CD ................ 2017
Disk 1:
1. Ons Dans As Almal Sit En Kyk
2. My Hart Bloei Vir Jou
3. Op Pad Na Jou
4. Ek Soek Jou
5. Vertel My
6. Kom Ons Vat 'n Kans
7. Hoekom
8. Maak My Hart Jou Huis
9. Sout
10. Makie Sakie
11. Casanova
12. Net Vir Jou Bedoel Gevoel
13. Hoekom Kom Jy Terug Vir Meer
14. Ek Wil Huil As Dit Reën
15. Trane
16. Die Wêreld Is Ons S'n
Disk 2:
1. Gee My Meer
2. Soen Of Nie
3. Het Jy Nie 'n Plek Nie
4. My Beste Fout Was Jy
5. Lapaside
6. Onthou Sal Ek Onthou
7. Gee Haar 'n Roos
8. Alles Vir Jou
9. Hou Jou Trein Op Die Spoor
10. Eerste Liefde - Ware Liefde
11. Dink Jy Nie Meer Aan My Nie
12. Huise Van Glas
13. Ek Soek Maar Net 'n Gewone Ou
14. Kyk Op Na Die Son
15. Ek Hoor Hoe Jou Hart Breek
16. Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak

vetseun
Boeregirl Met 'n Countryhart . CDSEL0213 2016 SELECT
1. Jolene
2. If Teardrops Were Pennies
3. Islands In The Stream met Ray Dylan
4. Ons Dans As Almal Sit En Kyk
5. I Will Always Love You
6. Boot Scootin' Boogie
7. Bless The Broken Road met Nicholis Louw
8. Nine To Five
9. Stand By Your Man
10. Have I Told You Lately That I Love You
11. Jesus Take The Wheel
12. Little Bitty
13. I Never Promised You A Rose Garden
14. Coat Of Many Colors
15. Huise Van Glas
16. Mississipi
17. I Don't Wanna Play House met Barbara Ray
18. Don't Fly Too High My Little Bird
19. Blue Moon Kentucky
20. Dear Diary
21. Divorce
22. Silver Threads And Golden Needles
23. June Carter Medley: Times A Waistin'; Jackson; Jukebox Blues met Ricus Nel

vetseun
10+10 .................................................. 2016
1. My Hart Bloei Vir Jou
2. Op Pad Na Jou (Akoesties)
3. Gee My Meer
4. Casanova (Akoesties)
5. Bitterblue
6. Hoekom (Akoesties)
7. Ek Soek Jou
8. Kom Ons Vat 'n Kans (Akoesties)
9. Makie Sakie
10. Vertel My (Akoesties)
11. Jesus Take The Wheel
12. Coat Of Many Colours (Akoesties)
13. Trane
14. Lapaside (Akoesties)
15. Maak My Hart Jou Huis
16. Ek Wil Huil As Dit Reën (Akoesties)
17. Eerste Liefde - Ware Liefde
18. Onthou Sal Ek Onthou (Akoesties)
19. Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak
20. Dear Diary (Akoesties)

vetseun
Akoesties .................... CDSEL0206 2016 SELECT

vetseun
Goue Treffer Videos DVD . DVSEL0142 2015 SELECT


Elizma Theron & Nicholis Louw - Sout VID >>>

vetseun
Elizma Theron - My Hart Bloei Vir Jou VID >>>

vetseunvetseun
Stilte & Storms .................................. 2014
1. My Hart Bloei Vir Jou
2. Trane
3. Sout met Nicholis Louw
4. Hoekom Kom Jy Terug Vir Meer
5. Soen Of Nie
6. Dink Jy Nie Meer Aan My Nie
7. In Ons Kombers Toegevou
8. Ons Skryf Ons Stories
9. Souvenir
10. Giftige Woorde
11. Dans Op Die Hartseer
12. Deur Die Deur
13. Ek Hoor Hoe Jou Hart Breek
14. June Carter Medley
15. Nagelaat

vetseunvetseun
'n Spesiale Aand Met Elizma Theron DVD . DVSEL0027 2013 SELECT
1. Vertel My
2. Lapaside
3. Coat Of Many Colors
4. Onthou Sal Ek Onthou
5. Oppad Na Jou
6. Ek Wil Huil As Dit Reën
7. Jukebox Blues
8. Dear Diary
9. Hoekom
10. Casanova
11. Kom Ons Vat 'n Kans

vetseun
'n Spesiale Aand Met Elizma Theron . CDSEL0027 2013 SELECT
1. Vertel My
2. Lapaside
3. Coat Of Many Colors
4. Onthou Sal Ek Onthou
5. Oppad Na Jou
6. Ek Wil Huil As Dit Reën
7. Jukebox Blues
8. Dear Diary
9. Hoekom
10. Casanova
11. Kom Ons Vat 'n Kans

vetseunvetseun
Die Video's DVD . SELDVD7087 2012 SELECT
1. Cassanova
2. Ek Soek Jou
3. Hoekom
4. Makie Sakie
5. Vertel My
6. Op Pad Na Jou
7. Maak My Hart Jou Huis
8. Ek Wil Huil As Dit Reën
9. Net Vir Jou Bedoel Gevoel
10. Kom Ons Vat 'n Kans
11. Islands In The Stream
12. Ons Soek Net Country

All Elizma's music videos to date have been placed onto one DVD. This DVD is a must have for her fans and will also be the first her first available DVD. To make this even better the DVD is available for under R70 which makes it great value for money.

vetseun
Box Set ...................... SELBCD1002 2012 SELECT
Disk 1: Gee My Meer CD
Disk 2: Ek Soek Jou CD


Elizma Theron - Oppad Na Jou VID >>>

vetseunvetseun
Oppad Na Jou ............. SELBCD914 2011 SELECT
1. Oppad Na Jou
2. Maak My Hart Jou Huis
3. My Beste Fout Was Jy
4. Ek Wil Huil As Dit Reën
5. Onthou Sal Ek Onthou
6. Kyk Op Na Die Son
7. Die Wêreld Is Ons S'n
8. Tot Die Woorde Of Die Wyn Opraak
9. Hou Jou Trein Op Die Spoor
10. Ek Kan Nie Wag Nie
11. Agter Die Gordyn
12. Kom Ons Gooi Dit
13. Toe Stap Jy In
14. Dear Diary
15. Kry Jou Ry - Nee Wag 'n Rukkie

Begin 2005 voel sy dat sy gereed is om 'n professionele sangeres te word. In die tyd skryf sy die liedjie "Lapaside" wat later die titelsnit van haar eerste album sou word. Die lirieke van hierdie liedjie is sprekend van haar self-motivering om die sprong van die bekende na die onbekende lewe as sangeres te maak.
Die baie bekende Dennis East neem haar eerste album, "Lapaside" op waarna die plate-maatskappy Next Music die album by haar oorneem en haar 'n platekontrak aanbied.
Elizma Theron die professionele sangeres word "gebôre".
Verskeie liedjies op die album, maar veral die titelsnit "Lapaside" word deur verskeie radiostasies gespeel en beland dit op die Top 20 van verskeie radiostasies. Haar musiekvideo van "Lapaside" bereik by 'n paar geleenthede die nommer 1 posisie op die program 6@6 op MK89.
Gedurende Januarie 2007 verskyn sy op "Dis hoe Dit is met Steve" en in Maart 2007 begin Elizma Theron, Adam Tas, Beeskraal, Mel Botes en MD Greyling, in samewerking met Solidariteit die "Stop die moorde-toer" met die doel om fondse in te samel vir slagoffers van plaasmoorde en om die fokus te plaas op die ongesonde hoë geweldsmisdaadsyfer in Suid-Afrika.
Elizma Theron se loopbaan neem 'n baie opwindende wending toe sy gedurende die tweede helfte van 2007 aansluit by die dinamiese plate-maatskappy, Select Musiek en is sy tans besig om haar tweede album op te neem. Met hierdie album wag daar beslis 'n verrassing vir die ondersteuners van Elizma Theron.


Elizma Theron - Hoekom VID >>>

vetseunvetseun
Ek Soek Jou .............. SELBCD817 2009 SELECT
1. Ek Soek Jou
2. Het Jy Nie 'n Plek Nie
3. Net Vir Jou Bedoel Gevoel met Kurt Darren
4. Hoekom
5. One In A Million met Bosson
6. Ek Soek Maar Net 'n Gewone Ou
7. Gloria
8. Ons Soek Net Country met Ray Dylan
9. Gee Haar 'n Roos
10. Laaste Kans
11. Jesus Take The Wheel
12. Ek Seël Dit Met 'n Soen Vir Jou
13. Bitterblue
14. Weet Jy Wat
15. Gee My Daai Warm Gevoel
16. Langpad
Treffer Na Treffer Hitmix:
17. Casanova
18. Makie Sakie
19. Lapaside
20. Gee My Meer

vetseunvetseun
Gee My Meer . NEXTCD 022/SELBCD672 2008 NEXT MUSIC/SELECT
1. Vertel My
2. Gee My Meer
3. Casanova
4. Kom Ons Vat 'n Kans
5. Makie Sakie
6. Lapaside
7. Sal Jy
8. Op Jou Merke, Gereed
9. Eerste Liefde - Ware Liefde
10. Samuraj
11. As Jy Kyk
12. Hier's Ek
13. Alles Vir Jou
14. Daar Is 'n Plek
15. Blinkkant Bo
16. Katjie Van Die Baan
17. Maybe He'll Notice Her Now

vetseun
Casanova ............................................ 2007

vetseun
Lapaside .................... NEXTCD 022 2006 NEXT MUSIEK
1. Lapasidevetseun
2. Hier's Ek
3. Eerste Liefde - Ware Liefde
4. Hello I Love You
5. Bunkant 80
6. Mans Doen Dit Elke Keer
7. Katjie Van Die Baan
8. Hi Jou Jey
9. Samuraj
10. Hier Kom 'n Ding
11. Breathless
12. Lucky Lips
13. Oggendlied
14. Maybe You'll Notice Me Now
15. My Finest Hour


ook op :
MK89 Die DVD Video kompilasie - Lapaside


flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria


skakels : elizmatheron.co.za









2020 10 30 - Afrikaans Gaan Global: Toks & Tjops; Regstreekse Hardekole Akoestiese Stroomkonsert met Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Ricus Nel, Appel, Ray Dylan, Tasché Burger, Kunstenaars: Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Tasché, Appel, Ray Dylan, Ricus Nel, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
2020 10 31 - Afrikaans Gaan Global: Adam Tas, Die Campbells, Elizma Theron, Joe F, Nádine, Kurt Darren, Refentse, Pieter Koen, Elvis Blue, Demi-Lee Moore, Ruan Jordaan, Tasché, Brendan Peyper, Appel, Ricus Nel, Snotkop, Jay, Juanita du Plessis, Ray Dylan, Jo Black, Kurt Darren, Early B, Wicus van der Merwe, Spoegwolf, Nicholis Louw, Karen Zoid, Synth Peter, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
vetseun


2016 08 06 - Leipoldt Kuier: JG Jacobs, Kanoeksie en Kadoeksie, Kuierfees orkes (Morne van Tonder), Wihan & Joubert, Dobbelsteun orkes, Elizma Theron, Adam Tas, Leipoldtville, 10:00, R70, R120
vetseun


2014 11 15 - Elizma Theron tesame met Rekkies en Tekkies: Armand Steenkamp, Dobbelsteun, Elizma Theron, 16:00 R20, R60
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)