Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elizabeth Fourie .co.za (Francois & Elizabeth)
vetseun
Sing En Speel! CD/DVD . EFMDVD 08 2016 SELECT

vetseun
My Beste Jesus Liedjies 2 . EFMCD 05 2014 SELECT

vetseunvetseunvetseun
Saam Sing Liedjies ..... EFMCD 04 2013 SELECT
1. Dansliedjie
2. Wielie Walie Medley
3. Gym Liedjie
4. Sprokie Karnaval
5. Die Lekkergoedliedjie
6. Die Muis
7. The Rockstar Twinkle Song
8. Reënboogkleure
9. Mangwane Mpulele
10. Plaasdiere Liedjie
11. Pienk Olifant
12. Hasie
13. Sannie Se Lammetjie
14. Wippie En Snippie
15. Kiepie Kiepie
16. My Hartjie My Liefie
17. Paddatjie
18. Die Koeitjie
19. Die Seilboot
20. Die Koekoe Klokkie

Die Heel Lekkerste Kinderliedtjies, Die Lekkerliedjie Konsert DVD, Jesusliedjies, and now: SAAM SING LIEDJIES. Elizabeth Fourie knows how to deal with kidz, her passion for kiddies music comes a long and successful way. This year she will receive a special acknowledgement from the Department of PreSchool Education and Care, for her promotion of children s music. Seven of her songs are included in the new FAK Sing-along Album which shows that her kiddies songs are wellknown and well loved by everybody. Elizabeth's SAAM SING LIEDJIE CD, consists of traditional nursery songs like Hasie in die holte, Twinkle little Star, Saai die Waatlemoen, Wielie Walie and Mangwane Mpulele as well as brand-new compositions like Lekkergoedliedjie en Spokie Karnaval. The arrangements are modern and young, handled by newcomer Theo Bodenstein of Cool Music Studio s. SAAM SING LIEDJIES will be featured on RSG in STER VAN DIE WEEK, June 24 28, in various magazines like Vrouekeur and Baba en Kleuter, and during the next Mama Magic Baby Expo in the CocaCola Dome. Apart of that, Elizabeth travels a lot, and do live performances country wide. In the near future she will be perfoming at Innibos Arts Festival in Nelspruit, in Roodepoort, Centurion, Phalaborwa and Sabie.

vetseun
Die Lekkerliedjie Konsert DVD . SELKPDVD001 2009 SELECT
1. Olke Bolke
Bobbejaantjie Keurspel:
2. 1 Vyf Bobbejaantjies
3. 2 Ou Oom Klasie
4. 3 Ietsie Bietsie Spinnekop
5. 4 Blinkoog Sterretjie
6. 5 Oom Olifant
7. 6 Hoki Poki
8. Pannekoek
9. Sjokolade
10. Morsjors
11. Speelgoedland
12. Dierbare Ouma
13. Feëtjies In Die Reën
14. Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
15. Hondemaatjie
16. Daar's 'n Wysie
17. Kersfeesliedjie
18. Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus
19. As...
20. Ek Het Hande Ek Het Voete
21. Olke Bolke
22. Dis Sjokolade
Bobbejaantjie Keurspel:
23. 1 Vyf Bobbejaantjies
24. 2 Ou Oom Klasie
25. 3 Ietsie Bietsie Spinnekop
26. 4 Blinkoog Sterretjie
27. Oom Olifant
28. Hoki Poki
29. Tekkies
30. Haasbek
31. Ruimtekapperjolle
32. Hondemaatjie
33. Aarde Liedjie
34. Lekker Om Te Lees
35. Voëltjie Liedjie
36. Feëtjies In Die Reën
37. Daar's 'n Wysie
38. Die Saaier
39. Kersfeesliedjie
40. Persentjie
41. Ou Kersvader

vetseunvetseunvetseunFRANCOIS & ELIZABETH
My Beste Jesus Liedjies / Bladmusiek . EFMCD 01
1. As...
2. Net Soos Jy Is
3. Ek Het Hande Ek Het Voete
4. Liggie
5. Saai
6. Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus
7. Klop
8. Klokkespel
9. Laat Ons Skyn Medley: Laat Ons Skyn Vir Jesus; Fillipense 4:4; Here Jesus Ek Is Klein (Gesang 270); As Hy Weer Kom
10. Hier In My Hart
11. Kom Ons Sing Vir Jesus
12. Tot Die Eer Van God
13. Heerlik Klink Op Die Berge
14. Die Saaier
15. Naby My
16. Ek Is Lief Vir Jesus
17. Om Te Bid
18. Seun Van God
19. Son, Maan En Sterre
20. Kersfeesliedjie
21. Persentjie
22. Dankgebedjie

vetseunvetseunFRANCOIS & ELIZABETH
Die Heel Lekkerste Kinderliedtjies / Bladmusiek . SELKPCD1022 SELECT
1. Pannekoek
2. Dierbare Ouma
3. As Oupa So Sê
4. Morsjors
5. Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
6. Speelgoedland
7. Gesonde Kos
8. Tien Papajas
9. Onder In Die See
10. Vorms
11. Graad Een Parrabeen
12. Meneer Verkleurman
13. Toktokkie
14. Houtkapper
15. Dis Mos Musiek
16. Wekker
17. Lekkerliedjieland
18. Vlieërs
19. Dankie Liewe Juffrou
20. Somer In Afrika
21. Herfsliedjie
22. Winterkind
23. Want Dis Lente
24. Elke Dag 'n Glimlag
25. Jan Tuisbly
26. Skilpad
27. Nonsensliedjie
28. Manie Musieknoot
29. Net Soos Ma
30. Sambrele
31. Wouter Kabouter
32. Bosduifie
33. Liedjie Van Die Wind

Elizabeth Fourie - van Francois & Elizabeth Fourie - faam - het geen bekendstelling as sangeres van kinderliedjies nodig nie.Elizabeth het die afgelope jare talle kinderharte dwarsoor die land met haar op-en-wakker kinderliedjies vermurwe - en haar suiwer, melodieusestem komplementeer al die musiek.“Die Heel Lekkerste Kinderliedjies” is Elizabeth se jongste kinderalbum en gaan net soos haar vorige kinderalbums vir talle ure se luistergenot en pret sorg. Die album is saamgestel uit die opnames van drie van Elizabeth se vorige albums wat oor die afgelope dekade opgeneem is. Die liedjies op die album sal menige peuter en kleuter se harte vebly - hulle gaan nie net lekker saamsing nie, maar daar's ook 'n hele paar lewenslessies en feite wat uit die liedjies geleer kan word.Kinderliedjies soos “Gesonde Kos”, “Wekker”, “Graad Een Parrabeen”, “Elke Dag 'n Glimlag”, “Net Soos Ma”, en “Dierbare Ouma” laat kinders met alledaagse identifiseer, maar hulle leer ook van die verskillende seisoene soos “Somer in Afrika”, “Herfsliedjie”, “Winterkind” en “Want dis Lente”.Fanie Staden het vir die pragverwerkings gesorg - en daar is verskillende style van Afrika-ritmes, ligte kontemporêre musiek, jazz tot boeremusiek. Die album bevat 33 prettige inheemse Afrikaanse kinderliedjies - die ideale album om kinders tuis of op die langpad uit die kattekwaad te hou.“Die Heel Lekkerste Kinderliedjies” is baie oorspronklik en 'n bonus vir ma sowel as kleinspan.

vetseunvetseunvetseunFRANCOIS & ELIZABETH
Olke Bolke / Bladmusiek . SELKPCD1014 SELECT
1. Olke Bolke
2. Dis Sjokolade
3. Bobbejaantjie Keurspel
4. Tekkies
5. Haasbek
6. Ruimtekapperjolle
7. Hondemaatjie
8. Aardeliedjie
9. Lekker Om Te Lees
10. Voëltjie Liedjie
11. Daar's 'n Wysie
12. Die Saaier
13. Kersfeesliedjie
14. Persentjie
15. Ou Kersvader

"Olke bolke rube solke, Olke bolke KNOL!"

vetseun
Tjokkerjol ................... SELKPCD1002 SELECT
1. Dis Mos Musiek
2. Vorms
3. Pannekoek
4. Onder In Die See
5. Nonsensliedjie
6. Meneer Verkleurman
7. Toktokkie
8. Vuurvliegie
9. Want Dis Lente
10. Somer In Afrika
11. Herfsliedjie
12. Winterkind
13. Naby My
14. Klokkespel
15. As Dit Kersfees Word
16. Al Die Kinders Van Die Wêreld

vetseun
Trippe Trappe Treffers . SELKPCD1001 SELECT
1. Kleuterwals
2. Manie Musieknoot
3. Kampvuurfeetjie
4. Wouter Kabouter
5. Gesonde Kos
6. Elke Dag 'n Glimlag
7. Sambrele
8. Wekker
9. As Ek In Die Môre
10. Liedjie Van Die Wind
11. Jan Tuisbly
12. Dogtertjies
13. As...
14. Vlieërs
15. Net Soos Ma
16. Bosduifie
17. Dankgebedjie

vetseun
Lekkerliedjieland ...... SELKPCD1000 SELECT
1. Ons Gaan Saam Na Lekkerliedjieland
2. Morsjors
3. Speelgoedland
4. Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
5. Skilpad
6. As Oupa So Sê
7. Dierbare Ouma
8. Son, Maan En Sterre
9. Graad Een Parrabeen
10. Tien Papajas
11. Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus
12. Houtkapper
13. Dankie Liewe Juffrou
14. Ek Het...
15. Lekkerliedjieland

vetseun
Branders LP .................... SELB 117 1983 SELECT

vetseun
Wees Lief En Dierbaar ......................
1. Vriendskapliedjie
2. Reënboogkleure
3. Plaasdiere-Liedjie
4. Liggaamsliedjie
5. Stadtoe
6. Leestekenlied
7. Oos Wes Tuis Bes
8. Muistandliedjie
9. Seisoene
10. Watersiklus
11. Fietsryliedjie
12. Sirkusliedjie
13. Dankie-Sê Liedjie
14. Vriendskapliedjie

vetseun
Grootste Gospel Treffers ...................... BLADMUSIK
» Prys Die Lam
» Kosbaar
» Modimo Wa Re Rata
» Lappiesliefde
» Gebed Vir 'n Tiener
» Dink Aan Jou Skepper
» Hande
» Daarom
» Aan U Liefde
» Al Die Kinders Van Die Wêreld
» Daar Is 'n Lig
» Dan Sien Jy Hom
» Hierdie Jesus
» Kom Kyk Na Jesus
» To Know Jesus

vetseun
Branders LP .......................... LFM 1001
Kant Een:
1. Branders
2. Volmaan
3. Vir Mamma
4. Kaalvoetklonkie
5. Liezl
6. 'n Honderd Goue Wense
Kant Twee:
1. Skemerstilte
2. Winter En Wyn
3. Herinnering
4. Maskers
5. Nagtroebadoer
6. Kan Jy Onthou?

Elizabeth Fourie En Francois
vetseun
See Meeu LP ........................ SELB 132 SELECT
Kant Een:
1. 'n Nuwe Dag
2. Seemeeu
3. Lugkasteel Vol drome
4. Kan Jy Onthou?
5. Net Maar Vir 'n Oomblik
6. Jy's My Liefling
7. Gee Hierdie Land
Kant Twee:
1. Wil Jy Dans Carina?
2. Verre Kalahari
3. Pienk Sjampanje
4. Die Mallemeule
5. Minnette
6. My Beste Jare


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )