Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Egmond du Plessis .co.za
vetseun
Ongevraagde "Hello" Skrikkeljaar .. 2020
1. Mors
2. V'môre
3. Gee Voor Jy Groet
4. As Jy Wil
5. Iewers
6. Gister
7. Jy's In My Bloed
8. Dis Elektries
9. Brug Lelies
10. Verslaaf
11. In My Arms (Live & Unplugged)
12. Een Ding (DEMO)
13. Rooi (DEMO)

vetseun
Brug Lelies CDS ............................... 2020
1. Brug Lelies
2. Brug Lelies (Remix)

vetseun
Meer Sirkus Applous ........................ 2018
1. Kom Red My (2019 Remix)
2. Melkweg Reënboog
3. Koebaai
4. Better Days
5. DJ
6. Dis Elektries
7. Mors
8. Brug Lelies
9. Paradys
10. As Jy Wil (Single Edit)
11. Gee Voor Jy Groet
12. Vlieg
13. Iewers
14. Reën Aan Die Brand Steek (2016 Remake)
15. V'môre (Kersfees Remix 2018)

vetseun
Sirkus Applous .................................. 2018
1. Kom Red My
2. Melkweg Reënboog
3. Koebaai
4. Better Days
5. DJ
6. Dis Elektries
7. Mors
8. Gee Voor Jy Groet
9. Reën Aan Die Brand Steek
10. Vlieg

vetseun
Koebaai CDS ..................................... 2018
1. Koebaai
2. Gister (2016 Remix)

vetseun
Lights Blinding EP ............................ 2017
1. Better Days
2. This Morning
3. Electric
4. Proudly African
5. Better Days (Alternate Intro)

vetseun
Ongevraagde 'Hello' .......................... 2017
1. Mors
2. V'môre
3. Gee Voor Jy Groet
4. As Jy Wil
5. Dis Elektries
6. Iewers
7. Gister
8. Jy's In My Bloed
9. Verslaaf
10. Brug Lelies

vetseun
Vuil Wasgoed (Deluxe) .................... 2016
1. Kom Red My
2. Vlieg met Yolandi
3. Paradys met Slay
4. Reën Aan Die Brand Steek
5. Melkweg Reënboog (DEMO)
6. DJ met Slay (DEMO)
7. Paradys met Slay (Extended Version)
8. Reën Aan Die Brand Steek met Marc Skarda (Version 2)
9. Kom Red My (Vocal Up Remix)
10. Vlieg met Yolandi (Acapella)

vetseun
Nog Vuil Wasgoed EP ...................... 2016
1. DJ
2. Jy's In Paradys
3. Melkweg Reënboog
4. Kom Red My (2015 Mix)
5. Vlieg
6. Paradys
7. Reën Aan Die Brand Steek

vetseun
Gee Voor Jy Groet - 5 Jaar Herdenking EP . 2015
1. Gee Voor Jy Groet
2. Gee Voor Jy Groet (27 Mei 2006) (Live)
3. Gee Voor Jy Groet (4 Mei 2004) (DEMO)
4. Gee Voor Jy Groet (Extended Weergawe)

vetseunvetseun
Kom Red My (2015 Remake) ......... 2015

1 Dosyn Grootste Treffersvetseun
Egmond se nuwe album is binnekort beskikbaar op iTunes


Na 'n dosyn jare in die industrie vier Egmond sy 12de "herdenking" in styl met 'n Grootste Treffers album wat spog met 12 hoogtepunte van sy musiek loopbaan.

Sedert sy debuut treffer, This Morning, in Augustus 2003 uitgereik is, het die kunstenaar vele mylpale bereik. Sy debuut album Ongevraagde "Hello" is met die hulp van Bernie Millar (van 70s groep Circus) en Renier Henn voltooi, en het gesorg vir 7 treffer videos waarvan 'n handjie vol gereeld kuier op die briljante kanaal ASTV. Die album het ook die Uitsaaines #1 treffer Dis Elektries (ft Yolandi) bevat wat 9 weke die top posisie beklee het.

Sy skok-musiek video Ongelooflik het 'n bespiegelde lys op vermaaklikheis webwerf Channel24 gehaal in 2012 (moenie vra nie!). Die snit was ge-remix deur Arnaldo Suarez - al die pad vanuit Argentinië. Die treffer Jy's In My Bloed met Glenda Millar van Clout-faam (die einste groep wat Substitute en Save Me sing) se video het die "stamp of approval" gekry vanaf Larry Kenney, die stem van ThunderCats hoofkarakter Lion-O. Die Afrikaanse "Toy Story"-vertelling is uitgebeeld met klassieke 1980s ThunderCats speelgoed! Beide treffers was ingesluit op sy 2012 album Ongevraagde "Ritmes".

Die Engelse treffer Electric is die resultaat van 'n YDE / Truworths collaboration in 2007 toe Egmond gevra was om 'n liedjie te skryf vir hul Gauteng klere winkels. Die snit bevat bykomende ondersteuning van Nathi Louw, hoofsanger van Soweto rock groep Ree-burth.

Sy derde album, Vuil Wasgoed, pronk met die top 5 treffer Vlieg, 'n duet met sy oud-skoolmaat Yolandi van Deventer. Sy massiewe video treffer Kom Red My het internasionale opslae gemaak toe 'n Duite koerant met hom 'n onderhoud gevoer nadat dit ontdek was dat die video twee landsgenote in die ensemble cast gehad het. Radio Seaside, 'n Nederlandse stasie (wat stam uit 'n naamsgenoot-dorp Egmond Aan Zee) het ook die treffer ingesluit op hul speellys.vetseun

Dit bring jou by Augustus 2015. Die 1 Dosyn album bevat twee nuwe liedjies as deel van die 12-stuk album. Die eerste single is Jy's In Paradyswat baat vind by die klanke van EDM meester Slay (nou beskikbaar op iTunes). Die musiek video is 'n mengelmoes homage van behind-the-scenes, optredes en meer wat sy 12 jaar as sanger in 'n prettige manier uitbeeld. Die tweede single heet Verslaaf, en soos die lirieke, bevat die musiek video ook verwysings na een van Egmond se gunsteling boek- en fliek reeks: The Lord Of The Rings. Loer gerus na die promosie videos op sy nuwe You Tube kanaal.

1 Dosyn - Grootste Treffers is binnekort beskikbaar op iTunes, Amazon.Com en vele ander digitale platforms.


SPLINTERNUWE SINGLE OPPAD

Op die hakke van die 1 Dosyn album is Egmond se splinternuwe single getiteld DJ (vanaf sy opkomende 2016 album Nog Vuil Wasgoed). Die single word eersdaags bekend gestel op iTunes en Amazon.Com.

DJ is 'n collaboration met Algorrid3m en Sandy Robbie, wat beloof om radio golwe aan die praat te hê in die laaste helfde van 2015. 'n Musiek video word beplan vir later in die jaar. Intussen is die offisiële audio clip op You Tube bekendgestel. Luister hier!

Besoek gereeld www.egmond.co.za vir die nuutste verwikkelinge en nuus.

vetseun
Egmond - DJ met Algorrid3m & Sandy Robbie MP3 >>>

vetseun
1 Dosyn - Grootste Treffers ............. 2015
1. This Morning
2. Mors (Extended Version)
3. Jy's In My Bloed met Glenda Millar
4. Iewers
5. Electric met Nathi Louw (Single Edit)
6. Gee Voor Jy Groet
7. Verslaaf (Single Edit)
8. Dis Elektries met Yolandi
9. Vlieg met Yolandi
10. Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix)
11. Kom Red My
12. Jy's In Paradys met Slay

vetseunvetseun
Verslaaf (2015 Remix) ..................... 2015

vetseunvetseun
Jy's In Paradys met Slay .................. 2015

vetseunvetseun
Vuil Wasgoed CDS ........................... 2014
1. Kom Red My
2. Vlieg met Yolandi
3. Paradys met Slay
4. Reën Aan Die Brand Steek

Egmond se nuwe EP is nou beskikbaar op iTunes
Die derde album van die veelsydige kunstenaar is nou beskikbaar wêreldwyd op iTunes en vele ander digitale winkels insluitend Amazon.Com. Getiteld Vuil Wasgoed, met 'n alhoewel kort speellys, bevat drie treffers wat sedert laat 2011 verskeie luggolwe oorgeneem het.
Die eerste treffer vanaf die album was die duet Vlieg met die nagtegaal Yolandi van Deventer. Vlieg was 'n top 5 treffer op Uitsaaines in 2012 en was in die Top 10 van die veelsydige stasie vir 10 weke lank!
Die tweede single vanaf Vuil Wasgoed is die ritmiese oor wurm wat 'n jaar gelede op Channel24.Co.Za sy premiere gehad het. Sedertien staan die musiek video reeds oor die 10 300 kykers op You Tube.
Die nuutste uitreiking heet Paradys en is 'n gesamentlike produksie met die EDM musikant DJ Slay. Daar is nog 'n tweede treffer wat die twee kunstenaars opgeneem het wat in 2015 uitgereik gaan word. Onthou waar jy diè gelees het!
Die EP Vuil Wasgoed sluit af met die nostalgiese ballade Reën Aan Die Brand Steek wat in Desember 2014 uitgereik gaan word. Gaan luister gerus vandag nog na hierdie nuwe trane trekker.
Vuil Wasgoed is beskikbaar op iTunes hier! Kry hom vandag nog!!

vetseunvetseun
Paradys met Slay .............................. 2014

vetseunvetseun
Electric EP .......................................... 2014
1. Electric met Nathi Louw
2. Gee Voor Jy Groet (African Mix)
3. Ongelooflik (Original Version)


Egmond - Kom Red My VID >>>

vetseun
Kom Red My ....................................... 2013

vetseun
Jy's In My Bloed .................................. 2013


Egmond - Dis Elektries (Deel 2) VID

vetseunLAAI AF (Tot 31 Des. 2012)
Ongevraagde "Ritmes" ..................... 2012
1. Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix)
2. Dis Elektries (Deel 2)
3. Jy's In My Bloed (Studio Mix 2.0)
4. Gee Voor Jy Groet (Afrika Weergawe)
5. V'môre (Extended Weergawe)
6. Brug Lelies (Solo Weergawe)
7. Ongelooflik (Ruddha.Com Mix)


Egmond - Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix) VID

vetseun
Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix) CDS . 2012


Egmond - Vlieg met Yolandi VID

met Yolandi
vetseunvetseun
Vlieg CDS ........................................... 2011


Egmond - Brug Lelies VID

vetseun
Brug Lelies ......................................... 2011

vetseun
Mors ..................................................... 2011


Egmond - Dis Elektries met Yolandi VID

vetseunvetseun
Ongevraagde "Hello" ........................ 2010
1. Mors
2. V'môre
3. Gee Voor Jy Groet
4. As Jy Wil
5. Dis Elektries met Yolandi
6. Iewers
7. Gister
8. Jy's In My Bloed
9. Ongelooflik
10. Dis Elektries (Deel 2)
11. Brug Lelies
12. Verslaaf
13. Gee Voor Jy Groet (VIDEO)
14. Brug Lelies (VIDEO)
15. As Jy Wil (VIDEO)
16. Dis Elektries met Yolandi (VIDEO)

vetseun
V'môre .................................................. 2011

vetseun
Iewers .................................................. 2011

vetseunvetseun
Dis Elektries met Yolandi ................ 2010

vetseunvetseun
As Jy Wil .............................................. 2010

vetseunvetseun
Gee Voor Jy Groet ............................. 2010 WILD HORSE
Gee Voor Jy Groet - VIDEO by tusblad, youtube

vetseun
Mors ........................................................... WILD HORSE

vetseun
Ongevraagde "Ritmes" - Die Ekstras Album . 2007
1. Dis Elektries (DEMO)
2. Gee Voor Jy Groet (Badkamer Mix)
3. V'môre (Mariano Suarez Mix)
4. Gister (DEMO)
5. Jy's In My Bloed (Skoolsaal Mix)
6. Mors (Opgemorsde Mix)
7. As Jy Wil (DEMO)
8. This Morning
9. Electric
10. Proudly African

vetseun
Ongevraagde "Hello" EP .................. 2007 EGMOND.CO.ZA
1. Mors
2. V'môre
3. Jy's In My Bloed
4. Iewers
5. Gister
6. Brug Lelies - VIDEO by tusblad, youtube

Die hele EP in MP3s plus video's vir Mors, V'môre en This Morning, plus CD cover ens. was deur tuisblad aflaaibaar.


skakels : egmond.co.za














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )