. . . . . . . . __
Eet Kreef!
2021 04 17 - Eet Kreef Herleef!, Laudo Liebenberg & Freank Freeman, Kalmoesfontein, Paardeberg
Eet Kreef! Herleef ................ SF 025 2019 SUPRA FAMILIAS
1. Sit Dit Af
2. Tronk
3. Liefde
4. Ossewa
5. Hillbrow
6. Donker Donker Land
7. Energie
8. BMW
9. Ou Ou Lied Van Afrika
10. Ry
11. Hoe Ek Voel
EET KREEF! bring nuwe lewe aan een van die mees ikoniese alternatiewe albums in Afrikaans.
Die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band laat die kranse antwoord gee in hierdie huldeblyk en herinter pretasie van die satiriese dog salwende musikale meesterstuk - 30 jaar na die album oorospronklik uitgereik is. Laudo Liebenberg (aKING) en sy stem soos gesmelte goud kom saam met die hotste rockers in die bedryf vandag. Maar pasop as hulle agter die stuur van hierdie Alternatief - Afrikaanse osssewa inskuif.
Kunstenaars: Laudo Liebenberg, Frank Freeman, Sheldon Yoko, Schalk van der Merwe, Mikhaela Kruger
https://atterburyteater.co.za/event/eet-kreef-herleef-2/?lang=af
skakels :
2020 07 - KKNK Mothership Sessions - KKNK - Netwerk24 - Tribuo - Tickets at Webtickets
2020 07 30 - Elandré,
2020 08 06 - Emo Adams, 10 - Karen Zoid, 20 - Watershed, 27 - Jan Blohm
2020 09 03 - Elvis Blue, 10 - Anna Davel, 17 - Roan Ash, 24 - Eet Kreef!
2020 07 04 - EET KREEF! HERLEEF vanaf Sunset Recording Studios, https://itickets.co.za/register/new/447531, Internet
2020 03 27 - EET KREEF! HERLEEF, Atterbury Teater, R220 - iTickets
2020 03 24 - KKNK - Klein Karoo Nasionale Kunstefees: EET KREEF! HERLEEF, Laerskool Wesbank, 19:00, R180 - Computicket
2020 03 25 - KKNK - Klein Karoo Nasionale Kunstefees: EET KREEF! HERLEEF, Laerskool Wesbank, 15:30, R180 - Computicket
2020 03 15 - Toyota US Woordfees: Aanhou Begweeg & Geraas Maak 2020: EET KREEF! HERLEEF, Spier Amfiteater, R120, R200 - Computicket
2019 12 18 - EET KREEF! HERLEEF, Evita Se Perron
2019 11 09 - EET KREEF! HERLEEF, The Jagger Lounge, R200 - Webtickets
2019 08 17 - EET KREEF! HERLEEF, Drosdy Teater, 20:15, R150
2019 07 01 - Vrystaat Kunstefees/Arts Festival: EET KREEF! HERLEEF, Kovsie Kopanong Auditorium, 19:30, R120 - Computicket
2019 07 02 - Vrystaat Kunstefees/Arts Festival: EET KREEF! HERLEEF, Aasvoël Klub, 17:30, R120 - Computicket