


















Eddie Wyngaard


Die Singende Saag LP . VLP(B) 5052 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Danny Boy (Weather)
2. Huisie In Die Berge (H. Susan)
3. Bootjie Na Kammaland (Weber, Eitemal)
4. By Die Ou Meulstroom (T. Taylor)
5. Stenka Rasin (Trad. Verw. J. Laas)
6. In Die Skadu Van Ou Tafelberg (D. Bosman)
Kant Twee:
1. Dit Is Verby (Jan de Wet, E. Eybers)
2. Bless This House (Brahe)
3. Boereseun (D. Bosman)
4. Dear Heart (Mancini, Livingston, Evans)
5. Always (Berlin)
6. Stille Nag (Gruber, Verw. J. Laas)
73 jaar oud en meester van die saag - Eddie Wyngaard maak geskiedenis met hierdie, die eerste langspeelopname van die betowerende klank van die saag. Luister na 'n program van twaalf gewilde melodië deur die Singende Saag van Eddie Wyngaard saam met die Johan Laas Orkes. - omslag
Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieur: Keith Forsyth
Verwerkings, Klavier, Orkesleier: Johan Laas
skakels :