Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Eclips .co.za
vetseun
Speel Jou Gunsteling Afrikaanse Treffers . SELBCD909 2011 SELECT

vetseun
Somer / Lente 2CD ... SELBCD843 2010 SELECT
Disk 1: Somer CD
Disk 2: Lente CD

vetseun
Lekker Klassieke Treffers 2CD . SELBCD720 2008 SELECT
Disk 1:
1. The Can Can
2. The Sky The Dawn And The Sun
3. Wilhelm Tell Overture
4. O Sole Mio
5. Wals Keurspel
6. Radetsky Mars
7. Eine Kleine Nachtmusik
8. The Entertainer
9. Bolero
10. Pizzacato Polka
11. Neutekraker Suite
12. 'n Bietjie Bach
13. Victory
14. Treffer Na Treffer
Disk 2:
15. Voorwaarts Mars
16. Mengelmoes Kardoes
17. Ons Vir Jou Suid-Afrika
18. Is Jy Bang?
19. Riverdance
20. Toccata
21. Time To Say Goodbye
22. Zambezi
23. African Medley
24. Carmen
25. In The Mood
26. Dance Above The Rainbow
27. ABBA Medley
28. Hoeka Toeka
29. Funiculì, Funiculà
30. Staan Op!
31. Volare
32. Substitute

is Lizelle le Roux, Anne-Marie Swanepoel

vetseun
Hoeka Toeka ............... SELBCD604 2006 SELECT
1. Hoeka Toeka
2. Funiculì, Funiculà
3. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
4. Outa In Die Langpad
5. Substitute
6. I Want To Spend My Lifetime Loving You
7. Die Bloubul Medley: Die Bloubul; Maak Die Bulle Almal Bokke
8. Liefling
9. Staan Op!
10. Riverdance
11. Mango Groove Medley: Hometalk, Dance Sum More
12. Volare
13. New York, New York
14. Alexander The Great
15. Afrika Kwêla: Hardekool Afrika Kwêla; Gatswaai

vetseun
Somer / Lente 2CD ....... SELBCD579 SELECT
Disk 1: Somer CD
Disk 2: Lente CD

vetseun
Lente ........................... SELBCD539 2005 SELECT
1. Zambezi (Remix)
2. Dance Above The Rainbow
3. Kaapse Draai (Remix)
4. African Medley: Special Star, Together As One
5. Rivier
6. Loslappie
7. Anton Goosen Medley: Klein Bietjie Wyn, Byeboerwa, Harlekyn, Hanoverstraat, Kalbassies, Geelperskereën
8. Carmen
9. In The Mood
10. Abba Medley: Gimme, Gimme, Gimme; Does Your Mother Know, Mama Mia
11. Ek Wil My Baby Hê Vanaand
12. Simply The Best
13. Klassieke Medley: Carmina Burana, 1812 vetseun

Die sexy duo Lizelle le Roux en Emrie de Wit - oftewel Eclips - is musikaal wulpser as nog tevore. Met hulle opvolgalbum, Lente, verlei, streel en bevredig hulle die oog én die oor opnuut! Eclips se debuutalbum Somer was 'n wárm, sonnige musikale ervaring. Met hul eisoortige bekoorklank van twee klassieke instrumente en die jongste opnametegnolie het dié instrumentale duo 'n opwindende, vars akoestiese klank met hul vernuftige strykertegniek geskep. Klassieke temas word gerock, bekende Afrikaanse treffers word vernuwe en die boeremusiestyl kry 'n stylvolle aanslag. Daar's niks oer of vervelig aan dié instrumente nie! In Lizelle se hand verskaf die tjello 'n warm smeultoon en Emrie laat die viool rats en vry bons. Dié keer is hulle selfs byderwetser en selfs meer viby! Hul klassieke agtergrond en tegniese vaardigheid versmelt in 'n kommersiële styl, gekenmerk aan 'n besondere afgerondheid en treffende verfyndheid wat 'n bydertwetse smeulklank verleen. Hulle is albei aan die Universiteit van Pretoria in klassieke musiek opgelei, spog met verskeie grade, beurse en toekennings en het al dwarsoor Europa, die Verenigde Koninkryk, Amerika en Rusland opgetree. Dié girls is veelsydig en hanteer verskeie musiekgenres - van streng klassiek tot rock, jazz en pop - met bedrewe gemak. Dié aanslag maak hulle uiters gewild by musiekfeeste en as sessiemusikante in die opename-ateljee. Die afgelope twee jaar het hulle die stykerwerk op van die land se gewildste kunstenaars se albums gedoen. Die treffers Zambezi, Kaapse Draai en Loslappie was nog nooit só opgezjoesh nie! Tussen die ander lekkertes hierop is die keurspelle: 'n Afrika-keurspel met Special Star en Together As One, die Anton Goosen-keurspel met 'n rits van Die Liedjieboer se treffers, en die ABBA-keurspel met 'n gunstelingkeur uit dié supergroep se skatkis. Hul veelsydigheid skitter in uiteenlopende genres, soos ten toon gestel op Ek Wil My Baby Hê Vanaand, Simply The Best, In The Mood - én Carmen en die klassieke keurspel met Carmina Burana en 1812 .Jonk, virtuoos en energiek. Hulle is Eclips: várs en sexy!

vetseunvetseun
Somer ........................... SELBCD488 2004 SELECT
1. Pampoen (Remix)
2. Somer (Pretso)
3. Time To Say Goodbye (Remix)
4. Riverdance
5. Rondo
6. Ramaja
7. Don't Be Stupid
8. Whenever, Wherever
9. Air
10. Hemel Op Tafelberg
11. The Look
12. Czardas
13. Underneath Your Clothes
14. It's My Life
15. Ou Ryperd
16. Toccata


skakels : eclips.co.za











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )