Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Duusman (Jean Marais, 12Hz, Mo Shang, Eentonig)
vetseunvetseun
Kalm Psalms EP ............... ONS001 2000 ONSE PLATE
1. Alweer Mompeltyd .. . . (Mumble Time Again)
2. "Hoendervleis"
3. Peespraal ..
4. Die Begin ... (The Beginning)
5. Die Einde .. (The End)
6. Meganiese Reaksie .. (Mechanical Reaction)
7. Waar Dawid Die Wortels Begrawe Het ... (Where David Buried The Roots)
8. Melodiese Hoer ... (Melodic Whore)
9. Seestêr ... (Seastar)

alle MP3s by soundclick.com

nog duusman! 'n CD met clubanthems, stukkies liefde en instrumentals. kan onmoontlik alles/genoeg sê... met die trippy hoendervleis wat vinger wys na clubliefde, deur telefoon oproepe van Beeskraal, instrumentasie en afsluitend met die seestêr storie. 'n moet CD vir alle duusman en afrikaanse pop aanhangers.
more of that stuff. 9 chill hymns from the heart of Pretoria. ranging from the trippy "hoendervleis" which points at clublove, through the beautiful instrumental "mechanical reaction", and ending with the "seastar" song written from an actual seastar's perspective. a must for any duusman/afrikaans pop fan.

download "hoendervleis" MP3 by besonic.com - review by iafrica.com

vetseunvetseun
Popmusiek Ontmasker EP . ONS001 2000 ONSE PLATE
1. Dryfhout Ontmasker
2. Gestenig ... Woorde (Stoned)
3. Herklaas Interlude ..
4. Woorde ... Woorde (Words)
5. Dames Ontmasker .. (Ladies Unmasked)
6. Fanie (Mary II) (Sien Herta Kabba) ... Woorde
7. Hotgirls Interlude ...
8. Wyn (Sien Herta Kabba) ... Woorde (Wine)
9. Peemdron Interlude ..
10. Maak Jou Oë Toe (Hermeng) ... Woorde (Close Your Eyes Remix)
11. Elton Ontmasker ...
12. Wurm 2000 (Hermeng) ... Woorde (Worm 2000 Remix)
13. Boontjies Ontmasker .. (Beans Unmasked)
14. In Klaps Par Gel Te Nar (Breytenbach) ...

alle MP3s by soundclick.com

die ontmaskering van geheime in afrikaans, mites word weggegooi en herskryf. duusman (saam met tannie susan en oom dirk, van siem-bamba faam) "ontmasker" details strekkende van boontjie plant tot persoonlike pyn. hoendervleis lirieke, intiem oorgedra deur jean, versag deur miempie se backing en afgeëts met praat. hierdie CD sal jou laat dans, lag en huil. die lewendige vol klank van kitare, bongas, upright en simbale vloei gemaklik saam met die drumloops en gee 'n funkiness reminiscent van Gramadoelas, Oom en Valiant. favourite tracks is alles, en wurm2000 en die breytenbach track.ons dude op die cover is ene stefanus hauptfleisch, 'n bittereinder uit die oorlogdae, 'n boer van boere. (geklee deur young revolutionaries emporium)

the unmasking of folklore/popmusic/secrets in afrikaans. duusman (accompanied by some oldschool afrikaans greats in "tannie susan" and "oom dirk") rewrites or rather "unmasks" details pertaining to anything from beans to personal pain. touching lyrics intimately conveyed by jean lightened by miempie and structured by speech. a CD which wil have you dancing, laughing and crying. the live full sound of guitars, bongas, the upright and some cymbals flowing into the sequenced drumloops and provides you with that funkiness reminescent of Gramadoelas, Oom and Valiant. favourite tracks are all of them, and wurm2000 and the breytenbach track

.the dude on the cover is stefanus hauptfleisch, a "bittereinder" (sour-ender/pissed-patriot-to-the-end) from the war, a boer of boers. (dressed by young revolutionaries emporium)

MP3s "Maak Jou Oë Toe", "wurm 2000 (Hermeng)" besonic.com - review by iafrica.com

vetseun
Sing Sonder Geld demo (sing without money demo) . mp3.com 1999
1. Oppie Eerste Vannie Maand Woorde ...(On The First Of The Month)
2. Mary ...
3. Wurm ...(Worm)

alle MP3s by soundclick.com

die driesong-web-ep, wat rock. die tronk song, 'n liedjie oor Transvaalse prostitusie en original version van wurm.
the 3-song-web-ep, which rocks. the jail song, a song about prostitution in the Transvaal and the original version of worm.
download volle liedjies by mp3.com/duusman

vetseun
Experience of a Lifetime .© kleitrap animasie 1999
1. Experience Of A Lifetime
2. Maak Jou Oë Toe
3. The Crow
4. Skaak
krediet kamera : credits camera :
erik holm, Nike Holm, jean marais
animasie kunstenaar : animation artist
Nike Holm
animasie : animators
Nike Holm, jean marais
redigering : editing Erik Holm, Nike Holm
klank : sound : jean marais, Nike Holm
film : film : sasami film lab
video band : video : video lab

vetseun
MP3.com MP3s .................................


flyers :
20010305duusman
199xduusman
19990718duusman
19990214duusman
19980228duusman


skakels :









2003 07 24 - Castle Lager - Laeveld Lawaai: Anton Goosen, Valiant Swart, Beeskraal, Piet Botha & Jack Hammer, Paul Riekert & Anton L'Amour, Riku Lätti & Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange, Diff-Olie, 12h00, R60
vetseun

vetseun
vetseun

1999 09 09 - Rock Concert: Valiant Swart, Lekgoa, Beeskraal, Laurika Rauch, Piet Botha, Duusman, Frank Opperman, Not My Dog, Wouter van de Venter, 12 Hours Of Action, Arts Campus, Technikon Pretoria, 24 Du Toit Street, 12h00, R30
vetseun

vetseun
vetseun

1999 02 14 - Valentyns Dag! Oppi Joolplaas: Duusman, Jack Hammer, Valiant Swart, Koos Kombuis, Anton Goosen, David Kramer - Vat Aan My Been En Ek Is... Joune
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )